Mantashe said the survey would be consistent with the South Gauteng High Court ruling on mining Xolobeni and that "if the community says no, there will be no mining". Minister of Mineral Resources Gwede Mantashe announced on Wednesday that the Department of Mineral Resources would commission an independent survey in Xolobeni – the community… Continue reading Xolobeni court ruling
Kategorie: Mining rights Minerale regte beleid/policy
Xolobeni mining chaos
This is not the first time that people are upset with the mining procedures. It is not only the people of Pondoland (Xhosa people) 17 January 2019 - Tensions rose. And so did chairs, stun grenades and teargas in the embattled rural and coastal town of Xolobeni in the Eastern Cape yesterday. This is where… Continue reading Xolobeni mining chaos
China in Africa and South Africa
*Hul onversadigde mag na beheer, kontrole en minerale - wat ook die vervaardiging van wapens insluit. Heelwat tenders is al in Afrika geplaas en bekende swart leiers is gebruik om tenders te bekom vir die bou van infrastruktuur vir die Chinese.They want land and they want control. China's hunger for natural resources has set… Continue reading China in Africa and South Africa
Minerale regte, belasting en regering
* Betaal is die "wet van Transvaal". Dis nie net in Transvaal waar belastings gehef en betaal word nie. Die hele land betaal dubbel en dwars belastings wat uitermatig hoog is. Eintlik teveel, veral as die minerale aan die een kant geweeg word met die handjievol belastingbetalers, wat meestal niks van die rykdomme deel nie. … Continue reading Minerale regte, belasting en regering
Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk. Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis. Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
Mineral Rights – Minerale regte
* Minerals and Mining Policy of South Africa: Green Paper Green and White Papers. The process of making a law sometimes begins with a discussion document, called a Green Paper. This is drafted in the Ministry or department dealing with the particular issue in order to show the way that it is thinking on a particular policy.… Continue reading Mineral Rights – Minerale regte
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef. Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues





