‘Apartheid’ > 1854

* Segregasie oftewel aparte gebiede, swart reservate of selfs kroongebiede, is na 1806 of selfs gedurende 1854 geskep deur die tradisionele leiers en Lord Shepstone (beleid) in London, wat deurgevoer is in die Natal area.    Dit is opgevolg in 1894 deur Rhodes se wetgewing in die Kaapkolonie.  .  Dit het net na die verskillende… Continue reading ‘Apartheid’ > 1854

Statistics about Richards Bay

Of dit almal is sal niemand weet nie. Of dit korrek is, kan ek nie voor pa staan nie. WAAR EN WANNEER WORD DIE MISDADIGERS SE INLIGTING VRYGESTEL, WIE VERMOOR WIE IN DIE LAND?   WATTER VONNISSE DIEN HULLE UIT - WHERE ARE THE KILLERS AND CRIMINALS? "CrimeStatsSA" - Statistics for Richards Bay 2009 - 2018. … Continue reading Statistics about Richards Bay

Virginia Beach – USA – shooting – 13 killed

1 June 2019 - This shooting is not in South Africa but it is an open day to kill - so sad of the lost of lifes and sympathy to all the families and friends, the loved ones.   - Police confirmed Friday (31 May) that 13 people were dead and more than 4 injured in… Continue reading Virginia Beach – USA – shooting – 13 killed

Immigrante – misdaad – statistiek

*Daar is geen land wat so gereeld kan akkurate sensus hou nie omdat dit duur is.  Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie.  Nie met ons oop grense  en onbeheerde grensgebiede in Suid-Afrika nie.   Syfers wat deurgegee aan VN of ander organisasies is ook… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek

Statistiek in Suid-Afrika: Toerisme

September 2018 - Die Positiewe teenoor die Negatiewe.   Positief behels veiligheid, meer werksgeleenthede en beter dienste.  Negatief behels slegter dienste en minder inkomste en werksgeleenthede.  Enige staat kan toerisme as 'n inkomstebron in jou guns gebruik.   Met ons eie Selfbeskikking behoort Toerisme een van die top inkomstebronne te wees.  Dis altyd heerlik om vreemdelinge te… Continue reading Statistiek in Suid-Afrika: Toerisme

Grond geskik vir landbou-doeleindes

* Slegs 22% van grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou-doeleindes terwyl net 12% vir landbougewasse aangewend kan word.   Heelwat provinsies en gebiede in Suid-Afrika is semi-woestyn andersinds is daar groot gedeeltes staatsbeheerde Sanpark wildsparke,  waar daar nie landbou produksie plaasvind nie, terwyl ander gebiede te droog is om landbou volhoubaar te maak.    Heelwat… Continue reading Grond geskik vir landbou-doeleindes