Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901

*Respek aan elke Boere krygsgevangene en nasate. Die wat gevang is, is almal BOERE krygsgevangenis genoem en is landuit na eensame eilande verban. Boere vegters en seuns was oral op veral verlate eilande en toegeruste tronke aangehou as krygsgevangenisse. Hierdie aanhoudingskampe was ook veel erger as die konsentrasiekampe wat die Britte en bondgenote op die… Continue reading Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901

Die Boere volk en Boerieman

Lede van die Boere volk kan nie die wortels van hul voorouers vernietig nie, maar daar is ander volke en vreemde nasies en selfs regerings op internasionale vlak, wat dit wel probeer doen deur allerhande wortels voor te hou soos geld en beter lewens wat aan die kommuniste en wêreldbeheer gekoppel is. Dus is dit… Continue reading Die Boere volk en Boerieman

Werkloosheid in Suid-Afrika

* Die werkloosheid in Suid-Afrika is groter as wat enige persoon besef, want soms word net die burgers in ag geneem wat werkloos is. Die ander persone, immigrante, hetsy wettig of onwettig, is meestal ook hier omdat hulle soms 'uitgenooi' word, soos hulle verstaan, is meestal werkloos. Die persentasie is dus baie groter, want die… Continue reading Werkloosheid in Suid-Afrika

Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika

  * Stoere Boere en Boere volk kan beslis in een kraal geplaas word.   Hul voorgeslagte is afkomstig uit al die Boere republieke, daar is nie net twee Boere republieke gewees nie.   Die Boere volk is nie almal landbouers en wat slegs fokus om voedsel produseer nie.   Al vir etlike dekades is die Boere  bo-baas… Continue reading Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika

Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA

* Suid-Afrika is vandag  'n stukkende, onmenslike, wrede en onaanvaarbare vervalle land om in te lewe volgens die 'vals vlag grondwet' - die sogenaamde reg tot lewe eindig in erge misdaadtonele, korrupsie en sindikate.  Dit is nie 'n lewe nie.  Wat hier plaaslik aangaan en deurgevoer word,  kan nie vergelyk word met enige ander land… Continue reading Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA

Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

  * Werkersdag, 1 Mei, is 'n internasionale dag om te herdenk, wat nie beteken dat radikale en rewolusionêre protesaksies gehou moet word nie.   Diegene wat dink hulle word onregverdig behandel deur hul eie sisteme, behoort dit op daardie vlakke aan te spreek.   As persone vir X maatskappy werk en ongelukkig is oor hul ooreenkomste,… Continue reading Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

Voor 1994 SA – Monsanto SOROS

* Terug in die geskiedenis van die Republiek van Suid-Afrika was daar heelwat water wat in die see geloop het na Republiekwording in 1961 waar Suid-Afrika uit die Britse statebond bedank het.   Nie lank daarna, 1994 het die interim regering, NP en ANC regering, hertoegetree by hul bondgenote die Britse statebond.  Die arbeiders of Mei… Continue reading Voor 1994 SA – Monsanto SOROS

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

* Daar is heelwat vrae en antwoorde wat verskaf word in die Boere boek, maar dit mag ook wees dat van die volkslede nie daarmee saamstem  nie.   Dis elke lid van die Boere volk se mensereg om self oor hul wortels, waarvandaan hul afkomstig is, besluite te maak.      Volgens Dr Lets Pretorius se… Continue reading Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys

* Lees gerus die werke van Wiets Buys, rakende sy navorsingswerk en geskiedskrywer van die Boere volk, oor hul identiteit,  hul pad van vryheid en bloed wat gevloei het tydens die verskillende veldslae en aanloop tot Anglo-BOERE oorloë EEN en TWEE.   Niemand kan hierdie dele van die geskiedenis uit die Boere volk ruk nie, al… Continue reading Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys

Leuentjies en kinkels

  * Moord bly moord.   Onteiening in die land vind al baie lankal plaas en heelwat immigrante word OOK gebruik en misbruik om dit uit te voer. Diegene aan bewind doen net wat hulle wil soos en wanneer hulle wil, want hulle is die meerderheid swart regering, al is dit bykans 50% of selfs meer… Continue reading Leuentjies en kinkels

Different tribes and people in SA Verskillende stamme en volke

* Suid-Afrika het eers in 1910 ontstaan as 'n land, Unie van SA. Voorheen was ons almal net as kolonies, republieke, kroongebiede en reservate bekend.  Elkeen het almal aparte gebiede gehad en hul eie leiers gekies.  Daar was GEEN sprake van Federale of Konfederale stelsels nie, alhoewel dit al op besprekingsdokumente te sien was, was… Continue reading Different tribes and people in SA Verskillende stamme en volke

Swart bemagtiging in SA …..

* As die pot en kettel beide op 'n kampvuur staan, om warm water of kos te maak, is beide aan die buitekant swart gebrand en word heelwat aan die buitekant geruïneer wat met groot moeite skoongemaak word.   Ons is nie vandag hier om 'n kampvuur om die fisiese swart tekens te ontrafel nie, dit… Continue reading Swart bemagtiging in SA …..

Shepstone in Britse Kolonies

* Die Boere volk het nie in 1902 ophou bestaan toe hul hul vryheid verloor het nie en het ook nie saamgesmelt met die veelvolkige Afrikaners soos baie, soos veral Afrikaners en hul organisasies, dink nie.    Nog minder het die Boere volk skielik Afrikaners geword nie. Ou kaarte vertel soms hul eie verhale maar… Continue reading Shepstone in Britse Kolonies

South Africa – National Party, AB-BB, Israel and apartheid

* During the second world war the future South African prime minister John Vorster was interned as a Nazi sympathiser. Three decades later he was being feted in Jerusalem. In the second part of his remarkable special report, Chris McGreal investigates the clandestine alliance between Israel and the apartheid regime, cemented with the ultimate gift… Continue reading South Africa – National Party, AB-BB, Israel and apartheid

Moontlike aanvalle teen RSA

* Word Isis en verwante partye nou skielik as 'n slaansak gebruik, om die regte moordenaars en misdadigers, wat al vir meer as 30 jaar in die RSA aan die gang is, weg te steek en eenvoudig te laat wegkom, want niemand vang die misdadigers nie.  Korrupsie word ook nie vasgevat nie.  Waarskynlik is dit… Continue reading Moontlike aanvalle teen RSA

Boere volk is grondloos in SA

* In die artikel  word 'n paar dinge op grondvlak aangespreek, oor  die wat werklik grondloos is en al die wetgewings wat na uit die Afrikanerbond en liberaal verligte Afrikaner organisasies se geledere gekom het, lank voor 1986 (Idasa-Kodesa).  Swartes en Khoi san/Griekwas is beslis nie GRONDLOOS nie, hulle was nog nooit nie.  Die Boere… Continue reading Boere volk is grondloos in SA

Die Boere volk se geloftekerk Pietermaritzburg

* Die Gelofte wat gesluit is op 16 Desember 1838, het ingesluit dat 'n kerk gebou moes word vir Hom sodat dit die Boere volk sal herinner aan die Gelofte van 1838.   Soveel berigte en kommentare verskyn al vir etlike dekades dat die Gelofte van 'n kerk nooit nagekom is nie, wat natuurlik nie waar… Continue reading Die Boere volk se geloftekerk Pietermaritzburg

Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

* 'n Graaf word 'n graaf genoem, nie iets anders nie.   Net omdat dit 'n graaf is, wat nuttig gebruik kan word in vele opsigte, tuinwerk, bouwerk en vele ander projekte, beteken dit NIE dat die graaf al die grond wat opgeskep word aan die graaf behoort nie.  'n Graaf kan ook aangewend word om… Continue reading Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

Beplande ondergang – A failed country

* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne.   Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees.  Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan.  Yster en klein meng nie.  Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country

Boere en Beveiliging

* Die plattelandse dorpies en naasliggende boerderye in die Vrystaat loop sporadies en erg deur onder veediefstal en sindikate.   Dit moet egter uitgewys word dat ander provinsies saam deurloop en die Boere nie gespaar word nie.   Dis feller as ooit.  Soms maak die sindikate gebruik om hul handel en wandel verder te deel.   Met die… Continue reading Boere en Beveiliging