Onregte van besettings deur oorlog en geweld

* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld?   Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld?  Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het.  Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld

Prioriteit Plaasmoorde, -aanvalle Farm killings, -attacks

  *In 1998 is daar 'n dokument geskryf wat plaasaanvalle en moorde veral, reeds as  priorititeit misdade verklaar het, maar in 2007 verander die Polisie dit na gewone misdaad.  In 2007 het die SAPS gestop om hierdie moorde afsonderlik in statistiek te verwerk, terwyl hul sisteme van so 'n aard is dat dit wel gegee… Continue reading Prioriteit Plaasmoorde, -aanvalle Farm killings, -attacks

Leiers van vandag – Leaders of today

Politicians have been guilty for 26 years of protecting criminals and terrorists and it is possible, it is also longer than 26 years since 1900. Some criminals and terrorists that have been caught, have some of the best quality of life in South African prisons, while victims have to pay for everything. Cyril Ramaphosa is… Continue reading Leiers van vandag – Leaders of today

Moorde op plase – Killings on farms/other

  Hoe sien 'n gewone burger die daad van terroriste bendes - bang en agter tronkdeure en tronkvensters, wat wag om aangeval en vermoor word?  Misdadigers en terroriste loop buite rond met meer mag as die burgers.   Die slagoffers wat terroriste agterlaat na 'n plaas- of dorpsaanval, was nie net met bloed deurdrenk langs die… Continue reading Moorde op plase – Killings on farms/other

Black farmer – Lulama Kapa, Eastern Cape – others

Hier is nog een van die swart boere wat na etlike jare se boerdery, huur van grond, nie antwoorde kry van die ANC regerings en amptenare om te hernu nie.   Dit kom dus voor dat hierdie swart boere vir etlike jare daar boer en etlike jare daarna, kennisgewings kry om die plaas te ontruim.   Word… Continue reading Black farmer – Lulama Kapa, Eastern Cape – others

Genocide in South Africa

* Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord - genocide.  Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in.   Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit.  Die reg tot lewe.  Ons het die reg tot lewe. * Indien dit ontken… Continue reading Genocide in South Africa