Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Kategorie: anc – np – broederbond – afrikanerbond – liberales
Geheime organisasies
Tergende vrae wat tegnies nooit beantwoord sal of gaan word nie, is: Waarom was daar al vir langer as 'n eeu of twee, die ewigdurende geheimsinnige organisasies wat ironies genoeg privaatklubs / organisasies was wat uit slegs manlike lidmaatskap bestaan het? Geheime organisasies wat tot onlangs, 1994 oorgawe, 'n politieke rol in suidelike Afrika… Continue reading Geheime organisasies

