Glen Grey wetgewing, 1894

*

Die Glen Grey-wet het gedurende 1894 onder beheer van die Britse Ryk in die Kaapkolonie in werking getree en was die eerste wetgewing wat die residensiële skeiding van die rasse in wetgewing vasgelê het.   Shepstone het in Natal soortgelyke dokumente opgestel in 1854. Dit was ook die basis vir die berugte Naturellegrondwet van 1913, wat in sy finale vorm slegs dertien persent van alle bewerkbare grond aan die swart meerderheid toegeken het.

British territory and Boer republics in Southern Africa c. 1895

*

Gebiede waar swart etniese groepe gefokus het, is beset deur die destydse swart hoofmanne en leiers, nie die Boere of ander volke nie.   Niks was deur die toedoen van die Boere volk nie.   Swart gebiede is reservate genoem en Khoi san en Griekwa gebiede is kroongebiede genoem.  Wanneer daar na die reservaat gebiede kyk wat reeds voor 1900 beset was, is dit van die beste landbougrond in suidelike Afrika en in goeie reënvalstreke geleë.    Hulle het agter groener weivelde aangetrek en gemaak of al hierdie gebiede aan hulle behoort.   

NIEMAND het hul grondgebiede gesteel nie, hulle bly dan steeds sedert 1815 in hierdie gebiede, dit was hulle keuses om dit te beset.    Hulle kon dit van niemand aankoop nie.  Vandag maak hierdie spul of die Boere volk al hul grond gevat het, terwyl miljoene hektaar steeds aan hulle behoort, wat hulle weer eens na 1994 met ruim kompensasies ontvang het.   Hulle het nooit êrens heen getrek nie, behalwe agter groen weilvelde aan.   Selfs die miljoene immigrante en onwettiges het na 1902 die land binnegekom en oral grond en geboue beset.   Miljoene HOP huiise is na 1994 vir die spul gebou uit die staatskas.

Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede

Vorster 1974 –  Tuislande

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Die reservaat en kroongebiede van die Kaapkolonie, Transvaal, Vrystaat en Natal kolonie, was nie alles deel van die Boere republieke nie.   Reservate en Kroongebiede was deur die onderskeie stamme met die hulp van al hul onderskeie tradisionele leiers, behou tot vandag toe.   Hulle het hul eie stamkapteins en hoofde gekies.   Gebiede was nie ingesluit in die Boere republieke of Volksrade as sulks nie.   Hulle het basies kommunaal geleef en hulself bestuur. 

Selfs sensusse of beramings, omskrywende artikels, wat gedoen was, is die reservate en kroongebiede bevolkings nie altyd by die res van die land ingesluit nie.   Soms is die ‘sensusse’ apart uitgevoer of beraam.    Heelwat sensusse, selfs vandag, word op beraamde opnames (estimated surveys), gedoen.     Daar word nie altyd fisiese sensusse uitgevoer nie, want die onkostes is te hoog.

Destydse mynmagnate was hoog betrokke in al die verwikkelinge teenoor die Boere republieke veral nadat goud en diamante ontdek is.    Mynmagnate was nie net afkomstig uit die Britse kamp nie, maar ook uit ander lande wat later bondgenote gevorm het teen die Boere republieke.  Soos gesien kan word was daar inskrywings in al die Konvensies wat voorskriftelik was aan die leiers van die Boere republieke (Pretoria, Bloemfontein en London). Voorskrifte was duidelik in al die Konvensies dat die Boere republieke se regeringsleiers en volksrade, al die mynmagnate en hul arbeiders moes beskerm en selfs gouer burgerskap gee. Dit is enduit deur destydse Paul Kruger betwis dat hy dit nie wou gee nie.   Vandag, na 1910 is dit nie juis anders nie.

*

Die Glen Grey-wet:

Hierdie wet, wat in 1894 deur Cecil Rhodes ingestel is, het grond opsy gesit vir slegs-Afrikane se gebruik, terwyl segregasie afgedwing, arbeidsbelasting opgelê en stemreg beperk is. Baie historici beskou dit as ‘n vroeë bloudruk vir apartheid.   Maar die blaam van apartheid word voor die deur van die Boere volk gelê.     En hulle wou nie onder Britse heerskappy staan nie.   Afrikaners het saam die Engelse die Britse kolonies (Kaap) beheer.    Reeds sover terug as 1848-1854 is daar aparte gebiede te bespeur onder die Engelse bewind.

Apartheid – 1854

Na die Eerste Matabele-oorlog in Zimbabwe (1893 tot 1894), het die Britse Suid-Afrikaanse Kompanjie (onder leiding van Rhodes) stewig administratiewe beheer oor die streek noord van die Limpoporivier, wat gou Rhodesië genoem is, verseker.

In 1894 het Rhodes en sy medewerkers aktiewe politieke en finansiële beplanning begin om Paul Kruger se regering in die onafhanklike Suid-Afrikaanse Republiek (Transvaal) omver te werp, wat gekulmineer het in die mislukte Jameson-inval.

Die meeste van die belanghebbende partye wat by hierdie optrede teen die Boererepublieke betrokke was, was almal randhere, op soek na minerale soos goud, diamante en ander minerale. Hulle was nie op daardie stadium tevrede met net die Kaapkolonie nie. Hulle wou al die Boererepublieke, reservate en kroonland beheer.   Afrikaners was deel hiervan.

Die Eerste Minister van die Kaapkolonie, Cecil Rhodes, en die koloniale administrateur Leander Starr Jameson word as sleutelfigure in die Jameson-inval beskou. Ander sleutelfigure sluit in die Amerikaanse myningenieur John Hays Hammond, en die leiers in die mynbedryf, Alfred Beit en Lionel Phillips.

Minerale in SA –  Boere republieke, reservate en kroongebiede

Landbou, minerale en rykdom

Geld en mag

Heelwat grondgebiede waar geboer is is vandag omgekeer vir minerale rykdomme.   Duisende plase en miljoene hektare grond later, is myn areas nooit gerehabiliteer nie.  Dus, word die landbougebiede, wat eens geskik was vir landbou, so erg gemyn en besoedel dat dit vandag onbruikbaar is om dit te herstel.    Die mynmagnate stap steeds weg met die groot winste uit die grond wat gemaak word.   Dit word oorsee in hul eie maatskappye teruggeploeg om daardie lande se ekonomieë te laat groei.    Lande wat regstreeks saam Engeland geveg het teen die Boere republieke.   

Oral in wetgewing is daar voorskrifte dat indien grond gemyn word, moet dit deur daardie mynmaatskappye gerehabiliteer word.   Die regerings na 1910 het weinig indien ooit, aandag hieraan gegee.   Die hele Afrika lyk vandag so, waar grondgrype aan die orde van die dag is.   Erosie is oral te bespeur waar daar eens mynhope en veral oopgroefmyne bestaan het.

*

The Glen Grey Act (1854) came into place under British empire control during 1894 and was the first piece of legislation to enshrine in law the residential separation of the races. It was also the basis for the notorious Natives Land Act of 1913, which in its final form allocated a mere thirteen per cent of all arable land to the black majority.

https://www.britannica.com/topic/Glen-Grey-Act

Mining magnates were highly involved in all the developments against the Boer republics.   They were not only from the British camp, but also from other countries that later formed allies against the Boer republics. As can be seen, there were entries in all the Conventions that were prescriptive to the leaders of the Boer republics (Pretoria, Bloemfontein and London). Prescriptives were clear in all the Conventions that the Boer republics’ government leaders and people’s councils must protect all the mining magnates and their workers and even give them citizenship sooner as possible.   This was ultimately disputed by the then Prresident Paul Kruger who did not want to give it to foreigners.    Refer to his last visit to the British island.

The Glen Grey Act:

Introduced by Cecil Rhodes in 1894, this law set aside land for Africans – only use while enforcing segregation, imposing labor taxes, and limiting voting rights. Many historians view it as an early blueprint for apartheid.

Following the First Matabele War in Rhodesia (1893 to 1894), the British South Africa Company (led by Rhodes) firmly secured administrative control over the region north of the Limpopo River, which soon came to be called Rhodesia.   It is all about the minerals and the control of that in Rhodesia and the whole of southern Africa.

https://www.youtube.com/watch?v=kkbEZrljZi4

In 1894, Rhodes and his associates began active political and financial planning to overthrow Paul Kruger’s government in the independent South African Republic (Transvaal), culminating in the failed Jameson Raid.

Most of those interested parties involved in this actions against the Boer republics, were all randlords, looking for minerals like gold, diamonds and other minerals. They were not satisfied with only the Cape colony at that stage. They want to control all the Boer republics, reserves and crownland.   Afrikaners were all part of the Rhodes Government.

Cape Colony Prime MinisterCecil Rhodes and colonial administrator Leander Starr Jameson are considered key figures in the Jameson Raid. Other key figures include American mining engineer John Hays Hammond, and mining industry leaders Alfred Beit and Lionel Phillips.

Referred to the Jameson Raid (29 December 1895)
https://www.britannica.com/event/Jameson-Raid

*

Rhodes het twee belangrike beperkings op die swart stemreg ondersteun.

Die eerste, in 1887, toe Sprigg Eerste Minister was, het grond wat in gemeenskaplike of gebruiklike besitreg gehou is, uitgesluit van die eiendomskwalifikasies vir die stemreg. Baie min blankes het hul grond op hierdie manier gehou, maar die meeste Afrikane in die Kolonie het dit wel gedoen.  Vandag is al daardie gebiede Trust of KEV (CPA) gebiede, waar daar oral tradisionele leiers aangewys word vir beheer en kontrole.  Niks is as gevolg van die Boere volk wat grond gesteel het nie.

Die tweede Wet in 1892, toe Rhodes in die amp was, het die eiendomskwalifikasies verhoog en ‘n opvoedkundige kwalifikasie ingestel. Dit het op alle kiesers (slegs mans) gegeld, maar het die effek gehad om ‘n hoër proporsie swart mense uit te sluit.

*

LET WEL – AFRIKANERS EN BOERE WAS VERSKILLENDE WIT GROEPE IN DIE KAAPKOLONIE

AFRIKANERS WAS ‘N MULTIKULTURELE NASIE TERWYL DIE BOERE ‘N VOLK WAS.

Hulle is nie dieselfde stamme en mense soos die Zoeloe en Xhosa nie of andersom.   

Baie van die druk vir hierdie wetgewing het gekom van die Afrikanerbond (BOND) met wie Rhodes ‘n alliansie gesluit het om in 1890 die amp te beklee. Afrikaners was grootliks wit afstammelinge van vroeëre Nederlandse koloniste en ‘n meerderheid van die wit bevolking. Maar Rhodes het duidelik die siening gedeel dat die swart stemreg ingekort moes word en dit was die uitdruklike bedoeling van beide wette.   

Afrikaners was destyds soos vandag, ten gunste van een groot land, sonder reservate, kroongebiede en Boere republieke.   Hulle het beheer uitgeoefen na 1910-1948-1961 regerings rakende mineraal ontginnings en ook arbeiders wat ingevoer is.    Na 1902 het slegs die Reservate en Kroongebiede behoue gebly vir swartes, khoi san en griekwas.   Die plaaslike bewoners het vergoeding ge-eis vanaf regering na 1994.   Hulle het steeds hul besette gebiede behou, gebly, maar het kompensasie ge-eis van die staatskas.   Nugter weet waarom want niemand het hul goed gesteel nie.   Die herstel van die Boere republieke moes na 1902 plaasgevind het, maar dit het nie.   

Verwys na die Vredesverdrag.   

Verdrag van Vereeniging 1902


Melrose huis – Vrede van Vereeniging

Die pasboekies is ‘n Britse baba….  dit het nie by wyle Dr Verwoerd begin nie.

Pass Laws – British colony 1797

Behandel die inboorlinge as ‘n onderworpe volk solank hulle in ‘n toestand van barbaarsheid en gemeenskaplike besitting voortduur; wees die here oor hulle, en laat hulle ‘n onderworpe ras wees, en hou die drank van hulle af’ (Vindex, 1900, 159). In 1892 het hy aangedui dat hy die veel meer beperkende Natal-stemreg sou verkies het (Tamarkin, 1996, 175).

Daar was destyds ander opsies. Sleutel wit liberale, wat in 1892 in Rhodes se regering was, sowel as Afrika-leiers soos Jabavu, het die stemming verdedig, hoewel die meeste oor die 1892-wet kompromieë aangegaan het omdat hulle die alternatiewe as selfs meer beperkend beskou het.

Kaapse politiek was vloeibaar en nog nie styf verdeel in partye nie. In 1898 het die Afrikanerbond ‘n alliansie met wit liberale aangegaan, onder premier W. P. Schreiner, omdat hulle ‘n gemeenskaplike saak gedeel het teenoor die pro-imperiale sienings van die Progressiewe party, so nou verbonde aan Rhodes, wat oorlog met die Boere-beheerde Transvaal gelyk het, te bevoordeel.   

Later jare het die organisasie en mede organisasies, hul gewig agter die meerderheid (swartes) ingegooi.

Rhodes het ‘n Wysigingswetsontwerp op Meesters en Dienaars (Strop) (1890) ondersteun, voorgestel deur die Afrikanerbond, wat die geseling van swart dienaars wat skuldig bevind is aan die verbreking van kontrakte, sou toelaat. Hy was een van die min Engelssprekendes wat daarvoor gestem het, maar dit is verslaan omdat selfs sommige Afrikaner verteenwoordigers daarteen gestem het (Tamarkin, 1996, 140).    Hy het ook rasgesegregeerde plekke vir Afrikane in Kaapstad ondersteun. Ten minste het die sypaadjies in Kaapstad oop gebly, hoewel Afrikane in 1894 verbied is om dit in die nuwe koloniale dorp Bulawayo, wat onlangs deur Rhodes en Jameson gestig is, te gebruik (Ranger, 2010, 24).

*

TOESTROMING VAN ONWETTIGES

(Wie doen dit vandag, na 1994 in Suid-Afrika).     
Dit is eenvoudig ‘n wapen wat gebruik word om die Boere van hul grond weg te jaag en te weerhou.

OOK in ander lande gebeur dit, miljoene onwettiges infiltreer al die goeie lande wat werk – infrastrukture word regdeur kontinente vernietig, afgebrand, geplunder en ekonomië verswak.    Identies gebeur dit ook in die midde oosterse oorloë.

Dit het misluk, maar dit was onwettig, hoogs aggressief en onverskillig. Jameson het Maxim-gewere geneem, maar kon dit nie gebruik nie. Die meeste van die sterftes – waarskynlik minder as 100 – was onder die klein invalmag, wat gebaseer was op die Britse Suid-Afrikaanse Kompanjie se polisie en vrywilligers. Chamberlain, Staatssekretaris vir die Kolonies in Salisbury se administrasie, was ‘n party by die aanval en het dit aangemoedig. Dit kon ‘n burgeroorlog veroorsaak het toe alternatiewe weer moontlik was.

Rhodes moes as Kaapse Eerste Minister bedank omdat hy die steun van die Afrikanerbond verloor het. Nadat hy ‘n groot deel van sy politieke loopbaan met Afrikaners gewerk het, het hy gehelp om die wit samelewing te polariseer, Afrikaner-agterdog teenoor Britse imperialisme te versterk en waarskynlik die Suid-Afrikaanse Oorlog (1899-1902) meer waarskynlik gemaak.   Afrikaners het saam Brittanje en haar bondgenote TEEN die Boere republieke geveg.   Hoe toevallig neem die Afrikaners beheer oor in 1910, 1948 en 1961 regerings (AB- BB).   Dit is hulle wat later na 1992,  swart bemagtiging en regstellende aksie, onteiening begin het.

Afrikanerbond
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) –  ABO

Hy het egter nie uit die politiek gebly nie, energiek betrokke geraak by die Kaapse verkiesing van 1898 en die Britse stap na oorlog teen Transvaal ondersteun. Verteenwoordigers van Rhodes Must Fall het Rhodes geassosieer met die konsentrasiekampe wat in daardie konflik gebruik is. Hierdie verband is nie geregverdig nie; hulle was die verantwoordelikheid van die Britse leër.   Die Britte was nie alleen nie, maar het ‘n verskeidenheid bondgenote gehad.

 

*

A statue of Cecil John Rhodes #companygardens #capetown

NOTE THE ROLE OF THE AFRIKANERS AND AFRIKANERBOND DURING THOSE YEARS – AFRIKANERS AND BOERS WERE DIFFERENT WHITE GROUPS – AFRIKANERS WERE A MULTI-CULTURAL NATION WHILE THE BOERS WERE A PEOPLE. They are not the same tribes and people, like the zulu and xhosa.

Rhodes supported two major limitations on the black franchise. The first, in 1887, when Sprigg was Prime Minister, excluded land held in communal or customary tenure from the property qualifications for the franchise. Very few whites held their land in this way but most Africans in the Colony did so. The second Act in 1892, when Rhodes was in office, raised the property qualifications and introduced an educational qualification. This applied to all voters (men only) but had the effect of excluding a higher proportion of black people.

Much of the pressure for this legislation came from the Afrikaner Bond (BOND) with whom Rhodes made an alliance in order to take office in 1890. Afrikaners were the largely white descendants of earlier Dutch colonists and a majority of the white population. But Rhodes clearly shared the view that the black franchise should be curtailed and this was the explicit intention of both Acts. He said in his speech in 1887: ‘Either you have to receive them on an equal footing as citizens, or to call them a subject race. Well, I have made up my mind that there must be class legislation, that there must be Pass Laws and Peace Preservation Acts, and that we have got to treat natives, where they are in a state of barbarism, in a different way to ourselves. We are to be lords over them … Treat the natives as a subject people as long as they continue in a state of barbarism and communal tenure; be the lords over them, and let them be a subject race, and keep the liquor from them’ (Vindex, 1900, 159). In 1892, he indicated that he would have preferred the much more restrictive Natal franchise (Tamarkin, 1996, 175).

There were other options at the time. Key white liberals, who were in Rhodes’s government in 1892, as well as African leaders such as Jabavu, defended the vote although most compromised over the 1892 Act because they saw the alternatives as being even more restrictive. (They left government over a corruption case in 1893.) Cape politics were fluid and not yet tightly divided into parties. In 1898 the Afrikaner Bond went into alliance with white liberals, under Prime Minister W. P. Schreiner, because they shared a common antipathy to the pro-imperial views of the Progressive party, so closely associated with Rhodes, that seemed to favour war with the Boer-controlled Transvaal.

Rhodes supported a Masters and Servants Amendment (Strop) Bill (1890), proposed by the Afrikaner Bond, that would allow flogging of black servants found guilty of breaking contracts. He was one of the few English-speakers who voted for it, but it was defeated because even some Afrikaner representatives voted against it (Tamarkin, 1996, 140). He also supported racially segregated locations for Africans in Cape Town. At least the pavements remained open in Cape Town, although Africans were barred in 1894 from using them in the new colonial town of Bulawayo, recently founded by Rhodes and Jameson (Ranger, 2010, 24).

At the end of 1895, Rhodes and Jameson tried to orchestrate a simultaneous invasion and internal rebellion by ‘Uitlanders’ (largely British) in the Transvaal. It failed but it was illegal, highly aggressive and careless. Jameson took Maxim guns but could not use them. Most of the deaths – probably less than 100 – were among the small invading force, which was based on the British South Africa Company police and volunteers. Chamberlain, Secretary of State for the Colonies in Salisbury’s administration, was party to the raid and encouraged it. It could have precipitated a civil war, when alternatives were again possible. Rhodes had to resign as Cape Prime Minister because he lost the support of the Afrikaner Bond. Having spent much of his political career working with Afrikaners, he helped to polarise white society, intensified Afrikaner suspicion of British imperialism and probably made the South African War (1899-1902) more likely. He did not, however, stay out of politics, engaged energetically in the 1898 Cape election, and supported the British move to war against the Transvaal. Representatives of Rhodes Must Fall associated Rhodes with the concentration camps used in that conflict. This connection is not justified; they were the responsibility of the British army.

https://www.oriel.ox.ac.uk/cecil-rhodes-racial-segregation-in-the-cape-colony-and-violence-in-zimbabwe/

*

Apartheid –  1854

Pass Laws  –  British colony 1797

Jan Smuts  –  Churchill  –   Rhodes  –   apartheid   : British rules

Afrika Mfecane –  Difaqane sedert 1795

*

Na 1966 is wyle Dr Verwoerd en sy regering veroordeel vir apartheid en wetgewings, wat deur die Britte en ander bondgenote oor suidelike Afrika ingestel is.   Daar was selfs sanksies ingestel om die Boere volk te vernietig.   Dit loop hand aan hand met aparte wetgewings soos swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening, wat inderwaarheid deur kommuniste, liberale, die afrikaners en afrikanerbond in Dakar 1987 begin is.   Besighede is na 1992 oorhandig aan swart bemagtigers sodat hulle alles kon vernietig – niks anders as ekonomiese vernietiging van die land en sy mense nie.    

Regstellende aksie  Affirmative Action Dakar 1989


Apartheid sanksies / sanctions (1987)




Contact Admin:

Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

Lewer kommentaar