* Suid-Afrika en Japan verskil in grote, maar die inhoudsmaat is nie vergelykbaar nie. Die Japanese droom groot om alles vir hul op te bou, te verbeter vir 'n beter lewe en kwaliteit. Hulle breek nie hul land af met rewolusies, sabotasies en korrupsie nie. Hul mag dalk klein van formaat en bou wees,… Continue reading Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit
Kategorie: Wêreld & globalisme / World & globalism
Inmenging in huishoudelike aangeleenthede
* Suid-Afrika se aangestelde massaregering kan nie namens alle burgers of ander lande praat of dink nie. Hul maak besluite met lelike en soms onherstelbare gevolge. Dis hulle wat die korrupsie en misdaad toelaat, niemand anders nie. Indien regeringsleiers en politici agter ander aanhardloop vir finansiering, moet hul eenvoudig in die sogenaamde demokrasie uitgehaal word. … Continue reading Inmenging in huishoudelike aangeleenthede
Aardbewings en Mineraal ontginning
* Om vir kilometers te myn, die aarde se binnekant te skuif met groot toerusting, sal 'n groot impak en effek hê met nagevolge op inwoners en burgers wat bo so 'n gebied huise gebou, werk of selfs inkopies doen. Dis net logies dat die uitgeholde gate wat deur mynmaatskappye gelos word en nie ordentlik… Continue reading Aardbewings en Mineraal ontginning
Wapenhandel groot moondhede
* Geld is nie stom nie. Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is. Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is. Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moondhede
Wapenhandel internasionaal
* Wapenhandel tussen lande op al die kontinente is en was nog altyd binne sekere tydperke 'n baie groot bedryf en dit sluit nie net die groot moondhede daarby in nie. Die aanbod en aanvraag in handel groei en is beslis groter as dekades gelede. Dit blyk ook dat sommige lande wat meer… Continue reading Wapenhandel internasionaal
Storms op Catatumbo, Venezuela
* Maracaibo in Venezuela, is die gewildste vir sy weerligstorms. Daar is geen donderweer nie, net weerlig -- 'n stille skouspel wat ongeveer 300 nagte per jaar geniet kan word, met 'n hoogtepunt in September. Op helder nagte verf die flitse treffende patrone oor die Melkweg in 'n lug so vol sterre dat 'n mens… Continue reading Storms op Catatumbo, Venezuela
Rhode eiland VSA
* Rhode eiland, is geleë aan die kus van Nieu-Engeland. Dit is die kleinste staat in die Verenigde State van Amerika wat ook bekend staan as die Oseaan staat. Die staat het 'n lang geskiedenis van visvang en maritieme handel, wat tot vandag toe voortduur. Daar woon ongeveer 1 miljoen inwoners. Providence is die hoofstad… Continue reading Rhode eiland VSA
Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande
* Die Faroë-eilande is voorwaar 'n pragtige argipel van 18 bergagtige eilande met fabelagtige bergformasies en natuurskoon om te bewonder. Dit het 'n totale landoppervlakte van 1 399 vierkante kilometer, 'n see-oppervlakte van 274 000 vierkante kilometer en 'n bevolking van net meer as 50 000. Die bevolking is oor 17 van die eilande versprei,… Continue reading Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande
Gupta familie in Vanuatu
* Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste het uiteindelik bevestig dat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) Suid-Afrika se versoek van die hand gewys het om die Gupta-broers aan Suid-Afrika uit te lewer op aanklagte van geldwassery en bedrog. Wys ook weer eens hoe ernstig ander lande is om korrupsie en misdade hok te… Continue reading Gupta familie in Vanuatu
Eskom services 2023
* They are always using every excuse in the book at Eskom and their own failures. This is human rights violations against every resident as well as business in the country that tries to take make use of Eskom's power supply. The ANC, which controls Eskom, makes it worse every day to strip the… Continue reading Eskom services 2023
Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902
* Daar is en was redelik verbintenisse tussen die Boer en Rus tydens die Anglo-Boer Oorloë. Min volksmense dra daarvan kennis omdat dit nie aan elke groot klok gehang word nie.. Langs die Russiese Kerk in Midrand is ń kapel opgerig ter herinnering aan die vermoedelik meer as 270 Russiese soldate wat tydens die Anglo-BOERE… Continue reading Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902
Demokratiese rewolusie in SA na 1994
* Soos met die voorgangers gedoen is, word vereis dat Ramaphosa, die president wat hulle in plek gekies het, moet gaan. Daar sal kinkels en kabels in elke presidensie wees sonder vervolgings plaasvind. Dinsdagaand (11 April) het Mbeki ook dit vereis dat die ANC nie Ramaphosa moet beskerm nie en dat hy rekenskap moet… Continue reading Demokratiese rewolusie in SA na 1994
Zondo: Guptas en Gigaba
* 'n Paar jaar gelede is daar twee verskillende klagtes ontvang ingevolge die Wet op Etiek vir Uitvoerende Lede, deur onder andere, Haniff Hoosen, LP van die Demokratiese Alliansie, en Floyd Shivambu, LP van Ekonomiese Vryheidsvegters, tussen November 2017 en Maart 2018, wie dit ingedien het. Dis glo ondersoek, maar is dit ooit afgehandel? Dit… Continue reading Zondo: Guptas en Gigaba
Vanuatu – Britse statebond
* Soos Suid-Afrika (1910-1961) (1994 tot datum) is Vanuatu deel van die Britse statebond en ook voorheen deel van die Britse heersers wat die suidpunt van Suidelike Afrika probeer beheer het nadat hulle grondgebiede en minerale regte in 1902 geannekseer het. Vandag is Vanuatu onafhanklik onder statebond. * Vanuatu is 'n dubbele ketting van 13… Continue reading Vanuatu – Britse statebond
Skrootuitvoere uit Suid-Afrika
* Die aanbod en aanvraag na tweedehandse staal, koper en ander produkte, veral vir die uitvoermark loop hand aan hand. Die werkloosheid dra verder daartoe by dat onwettighede plaasvind, waar sindikate gevorm word. Onwettige skrootmetaaldiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade in die land. Koper, aluminium, nikkel, vlekvrye staal en afvalyster het… Continue reading Skrootuitvoere uit Suid-Afrika
Die oog van Afrika (Richat)
* Was Atlantis 'n eiland in die middel van 'n woestyn. Waarskynlik was alles in daardie groen en vrugbaar soos heelwat dele van Afrika vandag is. (Plato) Niemand kan nog met sekerheid verklaar hoe dit gevorm het en presies wanneer nie. Sommige mense is verstom oor die ooreenkoms van hierdie struktuur… Continue reading Die oog van Afrika (Richat)
Riviere in Suid-Afrika
* Riviere is 'n natuurlike landelike vloei van water, wat maak dat mense en volke 'n lewensvatbare bestaansreg kan uitvoer in Suid-Afrika. Damme word ontwerp en gebou. Indien ons, die mense, die ekosisteme, veral van riviere agterweë laat of besoedel en nie in stand hou nie, is dit nadelig vir elke inwoner in die… Continue reading Riviere in Suid-Afrika
Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië
* Grensbakens, drade of mure, wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou. Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek. Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom. Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië
Kazungula Brug in suidelike Afrika
* Die brug vertel uit lug uit wat ons wil weet. Dit kan met die blote oog waargeneem word. Die verskillende kaarte toon die Kazungula-brug wat Zambië en Botswana oor die Zambezi-rivier verbind. Dit is 'n splinternuwe toevoeging tot die groeiende oorgrens transito- en handelsverbindings in Afrika. Die lande moet trots wees op so… Continue reading Kazungula Brug in suidelike Afrika
SA Staatskaping en Eskom
* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings. Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid. Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom

















