Fritz Joubert Duquesne (ABO) …

* Volkslede wat hom geken het, het Fritz Joubert as 'n held vereer.   Sy naam vir sommige dalk onbekend, maar daar is heelwat oor hom wat ons as volkslede nie geweet het nie.        Daar was 'n hartseer binne Fritz, wat baie nie van kennis gedra het nie en hy nie kon stilkry… Continue reading Fritz Joubert Duquesne (ABO) …

Fritz Joubert Duquesne …

* Dis nie net mites nie, maar realiteite.   Indien die feite nie korrek sou gewees het nie, sou skrywers nie soveel oor hom geskryf het of flieks oor sy lewe gemaak het  nie.   Hy was deur verskeie veldslae en was ook verban en in die tronk gegooi deur die Engelse.   Daar is twee verskillende biografieë… Continue reading Fritz Joubert Duquesne …

Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë

* Verskeie state is bewus daarvan dat daar olie en aardgasse onder spesifieke gebiede, Gaza,  in Palestina voorkom.    Dat dit selfs ondersoek is, sal hulle alles in hul vermoeë doen om met al die nodige ontwikkelings voort te gaan en daardie gebiede inpalm, juis oor die waarde van gas en olie.  Maak nie saak… Continue reading Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë

Jaffa Palestina 1900

*Hierdie gebied was nie 'n kolossale leë dop met niks mense of diere wat daar gewoon het soos sommige beweer nie. Hierdie hele situasie is niks anders as menseregteskendings en volksmoorde wat plaasvind nie.   Dis die militêre bene van Israel wat die inwoners van Palestina (Gaza en Wesoewer, sowel die Golan hooglande) met aanvalle, bomaanvalle… Continue reading Jaffa Palestina 1900

Balfour verklaring – Jan Smuts

*Die 1917 Balfour verklaring se geskiedenis en nagevolge is meer waarneembaar in 2023.  Dit raak nie net Suid-Afrika nie, maar meeste regerings en wie vir die verklaring verantwoordelik was.   Min mense besef die invloed wat die verklaring op ons samelewings het.   Dit was meer as 'n eeu gelede besluit om te implementeer.   Heelwat van die… Continue reading Balfour verklaring – Jan Smuts

Palestina gebiede en sy mense

* Al hoe meer grondgebiede word van vroeg af deur Israel beset of met oorlogvoering verower.   Dit opsigself het nie in 1948 begin nie maar lank voor dit.     Die invoer van immigrante (Sioniste) het voor 1948 al begin plaasvind sodat daar opstande kon plaasvind.   Plattelandse Palestynse nedersettings is eenvoudig platgevee deur bomme en plofstowwe. … Continue reading Palestina gebiede en sy mense

Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig

* Die aanvalle gedurende Oktober 2023 word volgens inwoners anders waargeneem,  het die 30-jarige Saman Ashour in Gasastad gesê vanuit 'n woonbuurt noord van Rimal terwyl hy na die gedreun van ontploffings geluister het.    Die is die geluid van wraak, wat alles vernietig en gelykmaak, onskuldiges onder die puin begrawe.   Hul identiteitskaarte is verlore.… Continue reading Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig

Afrika se skeure AFAR … Amerika

* Bo en Middel Afrika het heelwat vulkane wat gedurig uitbars  en die warmte van die boeg van Afrika ontbloot in malende kolke van vuurwarm lawastrome wat uitvloei en dorpe vernietig.   Niemand weet hoe vinnig kan so iets totaal sal inplof en die nuwe oseaan sal bruis, lande oorspoel en heelwat nuwe eilande tot gevolg… Continue reading Afrika se skeure AFAR … Amerika

ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie.   Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie.   Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

Sino-Frans, Viëtnam, Kambodja

* Indochina, ook genoem (tot 1950) French Indochina of French Indochine Française, die drie (vyf) lande Viëtnam, Laos en Kambodja  wat voorheen met Frankryk geassosieer is, eers binne sy ryk en later binne die Franse Unie. Wat ons vandag Viëtnam noem, was eens deur Frankryk besit en bestuur. Van die laat 1800's tot 1954 was… Continue reading Sino-Frans, Viëtnam, Kambodja

Viëtnam en Kambodja oorloë

* Dit word berig dat die Viëtnam burgers in 1858 eerstens deur Frankryk kolonialiste aangeval is en waarteen die Viëtnamese hul teëgesit het.    Enige volk sal hul vryheid verdedig.    Indien Frankryk, Engeland of Amerika aangeval word, sal hierdie nasies of volke hulself ook verdedig.    'n Gedeelte van Viëtnam was kommunisties terwyl die… Continue reading Viëtnam en Kambodja oorloë

Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger

* Kissinger was die hoofargitek van die Amerikaanse oorlogsbeleid in Suidoos-Asië, en het byna medepresidentstatus in sulke sake behaal. Kissinger en Nixon was ook uniek verantwoordelik vir aanvalle wat honderde duisende Kambodjane gedood, gewond of verplaas het en die grondslag gelê het vir die Khmer Rouge-volksmoord. * Henry Kissinger was heelwat betrokke by die bomaanvalle… Continue reading Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger

Ramaphosa se militante oproepe

* Troebel besoedelde waters vloei daagliks oor Suid-Afrikaners om meeste uit te wis, maar veral die Boere en die wat voedsel voorsien word die ergste geraak.   Volksmoorde is reeds aan die gang sedert 1900 en na 1994 het dit meer intensief geraak.   Herhalings van voor 1900 vind nou weer plaas, soos die verbrande aarde beleid,… Continue reading Ramaphosa se militante oproepe

Tamanrasset-rivier Sahara

* Die Tamanrasset-rivier moes beslis 'n baie groot rivier gewees het as daar na die geraamtes en voetspore nagelaat bekyk en nagevors word.  Spesifieke satellietdata het 'n span, wat deur die Franse Navorsingsinstituut vir Ontginning van die See se Charlotte Skonieczny, gelei is, die riviervalleie gewys waar dit duisende jare gelede gewees het.    Die… Continue reading Tamanrasset-rivier Sahara

Republiek van Gambië – The Gambia

* Die Republiek van Gambië is vernoem na sy hoofrivier Gambië.  Dit is die kleinste land op die vasteland van Afrika (WES), sowat 4 127 vierkante myl groot met 'n bevolking van ongeveer 1,9 miljoen. Die hoofstad en regeringsetel is Banjul, maar die mees bevolkte distrik is Serekunda waar ongeveer 350 000 mense woon.   … Continue reading Republiek van Gambië – The Gambia

Die Gambia onafhanklik in 1965

* Die Republiek van Gambië het onafhanklikheid op 18 Februarie 1965 bereik, as 'n grondwetlike monargie binne die Statebond, met Elizabeth II as Koningin van Gambië, verteenwoordig deur die Goewerneur-generaal.   Kort daarna het die nasionale regering 'n referendum gehou waarin voorgestel is dat die land 'n republiek word. Hierdie referendum kon nie die tweederde meerderheid… Continue reading Die Gambia onafhanklik in 1965

China se groot muur

* China se groot muur en groot struktuur het gedien as beveiliging.   Vandag is alle volke vir  mekaar 'n bedreiging veral as daar onwettighede gepleeg word of korrupsie, sabotasie, aanvalle en moorde.     Dit gaan al vir eeue so aan.  Die Groot Muur van China is die langste mensgemaakte struktuur ter wêreld.   'n Beveiliging struktuur. … Continue reading China se groot muur

Antieke seismometer – China

* 'n Seismometer - 'n aardbewingdetektor - is in 132 nC  deur Chang Heng uitgevind.   Hy was volgens berigte 'n briljante wiskundige en wetenskaplike in die Han-dinastie. Die antieke Chinese het geglo seismiese gebeure, met hul dood en vernietiging, was belangrike tekens uit die hemel en vir hul as volk en koninkryk van groot belang.… Continue reading Antieke seismometer – China

Tigris en Eufraat riviere

* Daar beoort altyd 10-20 jaar vooruitbeplanning te wees en wat belangrik is om te leer uit ander lande se toestande.  Daar behoort altyd goeie en relevante impakstudies gedoen te word met die aanpassing of vergroting van bestaande strukture om nuwe infrastrukture in plek te kry, hoe 'n land hulself, sowel as hul buurlande  kan… Continue reading Tigris en Eufraat riviere

Afrika vredesending in Poland

* Ramaphosa van Suid-Afrika was deel van 'n span van sewe lede van Afrika-staatshoofde en topgesante wat die sogenaamde vrede sending na Rusland en die Ukraïne aangepak en probeer deurvoer het.  Gesante en afgevaardigdes was van die Comore, Kongo, Egipte, Senegal, Uganda en Zambië afkomstig.   Nog meer kommerwekkend was, is die feit dat daar met… Continue reading Afrika vredesending in Poland