Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Kategorie: Selfbeskikking / Self-determination
Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk? Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry), gebruik gemaak word al dan nie. Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Grondwet beskerm niemand
Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie. Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds. Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is. Lees op oor Bolshevisme. Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand
Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie. Daaraan word ons daagliks blootgestel. Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families. Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
Moorde Killings/Rapes: QUATRO
* Geweld, moord, marteling, verkragting, ontvoering, vernedering, korrupsie - dit was VOOR 1994 erg, maar vandag is dit veel erger. Altans, dis wat baie reken gebeur. Wat het intussen verander in Suid-Afrika? Geweld, moord, marteling, verkragting, korrupsie het meer feller en meer grusaam geword. Ook moontlik op ander bevolkingsgroepe. Dit is veral die Boere… Continue reading Moorde Killings/Rapes: QUATRO
Agteruitgang in SA
Op 3 September 2018 skryf Front Nasionaal 'n artikel en gee agtergrond wat ons in 1994 gehad het en hoeveel daarvan vernietig is. Dis eintlik skokkend as mens al hierdie agteruitgang daagliks beleef. Heelwat finansies is hierin gesit om dit beter te maak. Lees gerus wat is reeds alles weggegee, afgesien van die swak dienslewering,… Continue reading Agteruitgang in SA
Ramaphosa : In Denial
Suid-Afrika is die mees geweldadigste land in die wêreld - en dan leef die sogenaamde president in ontkenning oor blanke moorde en plaasaanvalle. Is dit omdat hy weet dat daar genocide(s) plaasvind. Sy ontkenning was skaars 'n week nadat die Minister van Polisie die hoë statistieke bekendgemaak het. Vir wie wou Ramaphosa nou eintlik… Continue reading Ramaphosa : In Denial
Ramaposa en Verenigde Nasies
Teen hierdie tyd weet ons al hoe word daar gelag vir Ramaphosa tydens hierdie toespraak van hom voor 'n internasionale gehoor soos die Verenigde Nasies waar bykans 200 lande verteenwoordig is. Besluit maar self en geniet die toespraak. Die leuens op leuens wat verkondig word is natuurlik alles namaaksels van sekeres se DNA wat nooit… Continue reading Ramaposa en Verenigde Nasies
Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte
Daar is GEEN ooreenkomste wat die man, Mandela daardie tyd genoem het in sy video en wat vandag gebeur nie. Mandela het verseker nog harder aan swart bemagtiging gewerk, want hy het die eerste wet onderteken. Hierdie woorde is alles 'n spul leuens en dit wat na 1994 gevolg het is skending van ons as… Continue reading Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte
Vryheid en die politiek
Wat is Vryheid regtig en hoe regverdigbaar is dit dat 'n persoon wat mense uitgewis het, meestal swart op swart, met die lewendige verbranding van motorbande om hul nekke 'n status van "vryheid" toegeken word. GEEN individu verdien om so vermoor te word nie - een moord is een moord teveel. OF Beteken moord… Continue reading Vryheid en die politiek
Pluimvee – Hoenders (Poultry)
* Wie hou nie daarvan dat 'n haan kraai vroegoggend nie? Vir baie stadsjapies is dit rusverstoring en verkies eerder die geraas van voertuie, vliegtuie en uitlate as die haan se gekraai? Al is daar net een haan in 'n dorpie of stad dan word daar gekla, maar die vele honde wat blaf of katte… Continue reading Pluimvee – Hoenders (Poultry)
Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie. Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale. Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
Peter Bystron in Suid-Afrika
Peter het Suid-Afrika besoek om hom te vergewis wat in Suid-Afrika aangaan met blanke moorde en plaasmoorde. Hy het ook met Front Nasionaal gesels. TGP Exclusive: German MP Peter Bystron Travels to South Africa, Interviews Woman Whose Farmer Husband Was Murdered In Front of Her and Her Children READ ALSO: ARTICLE : Mariandra Heunis, slagoffer… Continue reading Peter Bystron in Suid-Afrika
South Africa: Farm and Boer killings
* THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA It is in THEIR constitution that all of us have a right to live in South Africa. The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary * LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES: 1… Continue reading South Africa: Farm and Boer killings
Grondhervorming SA Parlement – 2018
* 'n Geruime tyd gelede was die Mosie in 2018 ingedien in die Suid-Afrikaanse parlement, waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring rakende die onteiening van grond sonder vergoeding. Daar het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware wat ingedien is. Heelwat skakeling het… Continue reading Grondhervorming SA Parlement – 2018
Grondplanne van ANC
CHANGE the Constitution is so easy: To amend the Constitution, two-thirds of the National Assembly must vote for a proposed amendment and, in the National Council of Provinces, six of the nine provinces must be for the proposed amendment. This means 267 of the National Assembly's members must vote for the proposed amendment. The ANC currently has 249… Continue reading Grondplanne van ANC
Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
Land in South Africa - Private and communal land (CPA). Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900. Since 1840's by the British Empire and colonial rules. They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici, wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid… Continue reading Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA
Waar staan die land se president van Suid-Afrika en saam met wie? Ons weet almal hy kom saam die ou bedeling en Oppenheimer. Wat egter belangrik is om te onthou en te vra: Is alles verklaar in parlement? Dis boeke vol as mens in diepte ingaan en dit raak elkeen van ons in die land, veral… Continue reading CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA
NAURU REPUBLIEK (EILAND)
Nauru Republiek - is 'n eiland en nie groot nie. Baron Waqa was destyds as president ingehuldig (Junie 2013). Daar is sover geen hoofstad nie. Dis die derde kleinste landjie waarvan kennis gedra word. Sien die video Video: Nauru Repubiek Nauru se vliegveld - landing Geskiedenis van Nauru . Foto's van Nauru Foto's… Continue reading NAURU REPUBLIEK (EILAND)















