Beveiliging – ‘n lewensprioriteit

  Oor beveiliging - ons is op ons eie - veral met die oog op onteiening wat sal volg, niemand het swart bemagtiging gestop in die 25 + jaar nie en niemand gaan "onteiening van alles" stop nie, dis net 'n kwessie van tyd, dis reeds alles in plek. Hoeveel regskostes was daar ten opsigte… Continue reading Beveiliging – ‘n lewensprioriteit

Aanvalle – Moorde en Beveiliging

* 'n Noodsaaklikheid by almal van ons Boere op plase en kleinhoewes, afgeleë gebiede, is om meer gewaarborgde veiligheid in omgewings waarbinne ons kan bly te vind.  Dit bestaan nie in die huidige land nie.   Alle beveiligingsmaatreëls is belangrik, dit is die daaglikse reëls en 'n gedwonge  lewenswyse wat ons na 1994 soos 'n klip… Continue reading Aanvalle – Moorde en Beveiliging

TAX (expatriates)

During 2017 the  National Treasury and SARS announced to consider major changes in the tax exemption on South African expatriates.   The legislative amendment is  set to come into effect on 1 March 2020.   It states that South African tax residents abroad will be required to pay tax to South Africa of up to 45% of their foreign… Continue reading TAX (expatriates)

Veiligheid / Safety

Enige persoon - hetsy boer op plaas, plot of in die stad/dorp - ● BOERE, moenie uitgaan as daar ‘n alarm in jou stoor / skaapkraal / waar ook al afgaan nie – daar is nou al talle boere so buitentoe gelok en vermoor !! ● BOERE, moenie uitgaan as jou voerstoor / perdestalle /… Continue reading Veiligheid / Safety

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees

Lees gerus die inligting en kyk na die video's beskikbaar.  Daar kan baie hierby geleer word veral vir ons beveiliging, ons takke en omgewing, plaas en buurtwagtes.   As ons soos 'n eenheid saamstaan en ons self binne wetgewing beveilig, het ons reeds baie bereik.  Ons moenie toelaat dat hulle ons mense so uitvermoor nie.  Ja,… Continue reading Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees

Regstellende aksie (Kommando)

* Voor 1994 was daar heelwat meer veiligheidsmeganismes in plek om die Boere en ook Boere volk op plase en platteland te beveilig - na 1994 het dit alles verander. KOMMANDO'S.    Volgens Hansards is dit eenvoudig verwyder weens verskeie redes, soos dat swart bemagtigingswetgewing en regstellende aksie (employment equity) moes intree (weermag).  Dis die… Continue reading Regstellende aksie (Kommando)