* Die probleem van oorvol tronke is al sedert 1994 daar en selfs voor dit begin en op die tafel geplaas, sodat die ministers wat veronderstel is om hulle werk produktief uit te voer, dit nie werklik kan of wil doen nie. Skielik word die verantwoordelikheid van regeringsleiers verplaas na die slagoffers en publiek. Slagoffers… Continue reading Tronke in SA is nie 5 ster gastehuise nie
Kategorie: Gesondheid & voeding / Health & food
Gifstof – Poison (Roundup)
* Meeste ken dit as "roundup" wat al lankal ook in Suid-Afrika gebruik word. Van ons produkte word uitgevoer na ander lande, na die onbekende massas. Verskeie studies is gedoen voor Augustus 2021 oor verskillende plaagdoders, glifosaat (roundup) of ander produkte wat deur mense, diere en plante gebruik word. Dit is deur CANSA neergepen.… Continue reading Gifstof – Poison (Roundup)
Naeltjies, Lourierblare – Cloves, Bay leaves
* Die waarde van die gebruik van Naeltjies en Loerierblare, apart of gesamentlik, is ongelooflik en die lys vir natuurlike gebruike is, veral genesingswaarde, is moontlik nog langer as wat ons ooit sal weet. Soms word natuurlike produkte se waardes weggesteek en dis die gewone publiek wat hul eie proefkonyne is. Feit is, die… Continue reading Naeltjies, Lourierblare – Cloves, Bay leaves
Fairfax Seminary Hospitaal
* The Fairfax Seminary Hospital was a Union Hospital within the bounds of the defenses at Alexandria, and served many soldiers during the Civil War. The Virginia Seminary (as it is now known) was founded in 1823. During the early days of the Civil War, likely at the same time that Alexandria was being occupied… Continue reading Fairfax Seminary Hospitaal
Skatte van Afrika
* Word die antieke dorpies en stede ingesluk deur die hitte, golwe van sand en woestyn? Chinguetti is in Noord-Mauritanië geleë en dit word ook die sewende heiligste stad in Islam genoem. Dit is volgens hul antieke waardes, die tuiste van sommige van die wêreld se belangrikste Middeleeuse Korantekste. Dit is in 777… Continue reading Skatte van Afrika
Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria
* Johannesburg en Pretoria, asook al hul omliggende voorstede staar 'n ongekende vernietiging in die gesig, dit kan die hele Witwatersrand sowel Pretoria, en omliggende plase beïnvloed. Inteendeel groot tekens is alreeds vir dekades sigbaar in groot stede soos Johannesburg, Pretoria en al die ander metro munisipaliteite. Met al die protesaksies, vernietiging van infrastrukture,… Continue reading Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria
Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering
* Rewolusionêre oorlogvoering wat tans en selfs sedert 1902 in Suid-Afrika aan die gang is, is niks anders as afbreking van alle infrastrukture, die vernietiging van elke vlak van die samelewing en alle gemeenskappe, plaaslik sowel as immigrante en onwettiges wat moontlik hier kom uitkoms of geleenthede soek. Bomme en geweld, aanvalle, verkragtings en moorde… Continue reading Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering
Voedsel – Dr Li
*Sonder water en voedsel kanons nie oorleef nie. Dr Li verduidelik in sy boek dat elkeen van ons nie voedsel moet vrees nie, maar dit stadig en verseker geniet. Dit is ook op verskillende beeldmateriaal tot ons beskikking om te luister wat hy oor voedsel kwytraak. Dis belangrik om daaroor te praat, veral… Continue reading Voedsel – Dr Li
Akoestiek en klankgolwe van die Epidaurus teater Griekeland
* Die Groot Teater van Epidaurus is ongeveer 40 km oos van Nafplio en ongeveer 10 km wes van Palaia Epidaurus geleë. Dit is op die terrein van die " Sanctuary of Asclepius by Epidaurus ". Hierdie teater het 'n uitsonderlike akoestiek en klankgehalte het oor 'n bestek van 2 500 jaar die aanbidding van… Continue reading Akoestiek en klankgolwe van die Epidaurus teater Griekeland
Koeksoda
* Koeksoda (Bikarbonaat) is 'n stof wat 'n basis genoem word, wat die liggaam nodig het om 'n normale suur-basis (pH) balans te handhaaf. Dit verskaf 'n buffer. Die pankreas vervaardig dit natuurlik, maar dit moet soms met dieet aangevul word. Hierdie balans keer dat jou liggaam te suur word, wat baie gesondheidsprobleme kan… Continue reading Koeksoda
Witkruis monument 15-16 September 2023
* Die Witkruis monument is op 16 Junie 2004 met sowat 1200 kruise in die omgewing van Pietersburg begin. 'n Boer het 'n gedeelte van sy plaas hieraan afgestaan. Elkeen van die kruise, verteenwoordig 'n boer of gesinslede wat vermoor is tydens grusame martelings-, moord- en plaasaanvalle. Al hierdie aanvalle, martelings en moorde… Continue reading Witkruis monument 15-16 September 2023
Swart long siekte en swart steenkoolstof
* Heelwat mineraalstowwe veroorsaak siektes, maar veral longsiektes, dink aan goudstof, asbestof en nou steenkoolstof, wat eintlik nie as 'n onlangse siekte gediagnoseer is nie. Dit kom wêreldwyd voor en dis veral harde werkers wat die meeste geraak word. Hierdie longsiektes kan voorkom of grootliks beperk word. Swartlong siekte is afkomstig van steenkoolstof wat ingeasem… Continue reading Swart long siekte en swart steenkoolstof
Anys
* Een van die oudste natuurlike speserye, wat mense gekweek het, was anys. Die STERanys. Dit bereik sowat 50 cm in hoogte, dit is 'n jaarlikse plant en afkomstig vanuit Líbanon. Anys is 'n blomplant in die Apiaceae-familie, afkomstig van die oostelike Middellandse See en die suidweste van Asië. Die geur daarvan het ooreenkomste… Continue reading Anys
Swart kat grondboontjiebotter Black cat
* Swart kat grondboontjiebotter is eg Suid-Afrikaans en is oorspronklik op plaaslike bodem vervaardig. Alombekend as BLACK CAT. Inteendeel dit word steeds hier vervaardig en is een van die lekkerste happies op 'n varsgebakte brood of peuselhappie. Die botter kan basies enige ander voedsel op die tafel gemeng word en 'n spesiale geur kan aangeleer… Continue reading Swart kat grondboontjiebotter Black cat
Herstel van Menslike Stamselle
* Kan spesifieke dieëte menslike stamselle skep en die liggaam se stamselle herstel? Volgens kenners is dit 100% moontlik. Siektes word soms juis veroorsaak deur verkeerde dieët wat gevolg word. Wat vir een persoon geld, sal nie noodwendig vir 'n ander van toepassing wees nie. Soms kan daar ook allergiese toestande vir voedselsoorte… Continue reading Herstel van Menslike Stamselle
Landbou, voedselproduksie en besoedeling
* Hoe kan al hierdie probleme wat gesamentlik ervaar word, voorkom word om voedselsekerheid op elkeen se tafel te besorg? Misdaad speel 'n groot rol om voedsel op ons tafels te kry. Veilige voedselproduksie word heelwat oorskadu met negatiwiteit. Organiese boerdery is ‘n benadering tot gewas en diereproduksie wat die gebruik van natuurlike insette… Continue reading Landbou, voedselproduksie en besoedeling
Glutathione Anti-oksidant
* Die geheim van glutathione is die swael (SH) chemiese groepe wat dit bevat. Swael is 'n taai, stinkende molekule en kom voor in verskeie voedselsoorte. Swael tree op soos vliegpapier en al die slegte dinge in die liggaam plak daarop, insluitend vrye radikale en gifstowwe soos kwik en ander swaar metale. Normaalweg word… Continue reading Glutathione Anti-oksidant
Voedselproduksie en grond “hervorming”
* Sommige inligtingstukke en artikels wat in parlement gebeur, rym nie altyd met mekaar nie - verwys na Hansards, wetgewing en ook die 1996 grondwet. Plase wat 'geannekseer' word deur die ANC (deur middel van grondeise) is beslis oor die algemeen nie uitgedeel om voedsel te produseer nie. Heelwat hiervan, wat miljoene hektaar beloop,… Continue reading Voedselproduksie en grond “hervorming”
Quercetin – Uie, groentes en vrugte – Vitamien P
* Uie is veral bekend vir hul skerp geur, nie net noodwendig vir hul voedingswaarde nie. Baie persone word afgesit deur die reuke as uie en knoffel geëet word. Die totale inhoud van quercetin in uie is 300 mg/kg, wat aansienlik hoër is as in baie ander vrugte en groente. Twee van hierdie verbinding se… Continue reading Quercetin – Uie, groentes en vrugte – Vitamien P
Wetenskaplikes vra vir moratorium op 5G
Die artikel waarna verwys word rakende 'wetenskaplikes' wat vra vir 'n moratorium op 5G, se inhoud en aanbevelings is belangrik om kennis te neem vir die mensdom, diereryk en hele omgewing in elke land. Daar is dalk nie genoeg navorsing gedoen om sulke groot stelsels eenvoudig op ons mense af te dwing nie, waarmee ook… Continue reading Wetenskaplikes vra vir moratorium op 5G
















