* Dis pateties en 'n skreiende skande dat daar so mee gespog word wat met belastinginkomstes gedoen word om die arme tronkbewoners wat misdade gepleeg het, op te lei, terwyl nie veel gedoen word aan die slagoffers van geweld of gewone publiek nie. Boere op plase en plotte word summier aangeval, grusaam gekap, gemartel, vrouens… Continue reading Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers
Kategorie: REPUBLIC of South Africa
Kill the Boer, kill the Farmer
* Die dreunlied: "Kill the BOER - Kill the FARMER." is deel van meeste swart politieke partye in Suid-Afrika. Dit is die woorde van die sogenaamde strydlied van die ANC, EFF en selfs die DA en ander sing daarvan vandag. Waarmee die spot ook soms gedryf word as "KISS the BOER, KISS the FARMER". Maar… Continue reading Kill the Boer, kill the Farmer
Suid-Afrikaanse presidentskap
* Wat het die huidige president , Ramaphosa, gedoen sedert sy aanstelling om korrupsie en misdaad, veral moorde en verkragtings, sindikate wat oral werk, die infiltrasies op ons landsgrense en veel meer gedoen om Suid-Afrika 'n beter en veiliger plek te maak? Wat het Ramaphosa gedoen teen diskriminasie en rassisme teenoor die blanke Boere… Continue reading Suid-Afrikaanse presidentskap
Finland en Suid-Afrika 2023
* Finland se president het hul beste vere kom kam in Suid-Afrika in 2023 om ooreenkomste aan te gaan met die huidige regering - SA wat deel is van BRICS. Die rooi tapyt is uitgerol vir die oorsese besoek. Sauli Väinämö Niinistö is die twaalfde president van die Republiek van Finland, is op 1… Continue reading Finland en Suid-Afrika 2023
Denmark versus South Africa
An article of October 2021 stated that Denmark has again ranked number one in the Rule of Law Index published by the World Justice Project, an independent organisation advocating the advancement of rule of law around the world. It is the sixth time in a row that Denmark has ranked first – this time above… Continue reading Denmark versus South Africa
South Africa : Suid-Afrika
* Geen Boer of konserwatiewe Afrikaner, die minderheidsvolk kan of kon ander volke se gebiede afgeneem het nie, omdat die Britse regering dit na Mfecane oorloë, 1840 begin annekseer het. Dus, moenie alles net glo nie, moenie net die media of swart leiers glo of selfs vererg of kwaad word nie. Hulle word betaal en… Continue reading South Africa : Suid-Afrika
Parliament briefing from PRC – Coronavirus – 2019-nCoV
25 February 2020 The Portfolio Committee on Tourism and the Portfolio Committee on Health today received a briefing from the Consul General of the People’s Republic of China (PRC) on the impact of the outbreak of the Novel Coronavirus (NCV) which has been declared a global health emergency by the World Health Organisation (WHO). *… Continue reading Parliament briefing from PRC – Coronavirus – 2019-nCoV
Die berge – Retiefklip
Drakensberg - lyk voorwaar soos kollosale reuse standbeelde wat gegiet is in die klip. Another site you will want to add to your list of sites to see is the location where Piet Retief’s’ followers camped while their leader went to Zululand to parlay with the Zulu Chief Dingaan for land. The Site is named Kerkenberg because the Voortrekker’s… Continue reading Die berge – Retiefklip
31 Mei – 31 May (1961-1902)
31 May 1961 - Dit is altyd goed om terug te blaai deur die Boere volk se geskiedenis om die seer, hartseer, trauma en blydskap te ervaar of mee te maak. Die herinneringsmure van stambome, geboortes en sterftes wat herdenk word. Dit het nie lank gehou nadat ons losgemaak is van die juk van… Continue reading 31 Mei – 31 May (1961-1902)





