Munisipaliteite, metro’s, distriksrade, verkiesings en koalisies

* Demokrasie is 'n regeringsvorm waarin politieke mag by die mense berus, wat dit direk of deur verkose verteenwoordigers uitoefen.   Dit gaan oor die dorp, stad en streek se belange eerste en dat dit effektief, sonder korrupsie en misdaad beheer en regeer behoort te word.   Die owerhede moet daarna streef tot gesonde en ekonomiese groei,… Continue reading Munisipaliteite, metro’s, distriksrade, verkiesings en koalisies