Munisipaliteite, metro’s, distriksrade, verkiesings en koalisies

*

Demokrasie is ‘n regeringsvorm waarin politieke mag by die mense berus, wat dit direk of deur verkose verteenwoordigers uitoefen.   Dit gaan oor die dorp, stad en streek se belange eerste en dat dit effektief, sonder korrupsie en misdaad beheer en regeer behoort te word.   Die owerhede moet daarna streef tot gesonde en ekonomiese groei, sonder wanadministrasies.    Daar is wetgewing in plek wat alles beheer.  

Coalition Governments and Democracy :: People's Assembly


Daardeur word die massas gedwing en gemanipuleer.  Geen kieser het in die onlangse verkiesing vir KOALISIES gestem nie.

Elke belastingbetaler en burger, wat hul kruisie getrek het, se stem word nie aangewend soos daarvoor gestem is nie.  Dit is troebel waters waarin die kiesers gestamp is.

Soos vorige jare word dit al meer duidelik dat hierdie verkose raadsverteenwoordigers gebruik word om weer eens nuwe koalisies  te vorm.

Vlak 3 regerings is munisipaliteite en streeksdienste.

Troebel waters ….   Nou is dit vuil wasgoed wat landwyd uitgehaal word deur politieke verteenwoordigers.    Die sogenaamde verteenwoordigers, wat geen mandaat het vir koalisievorming nie, besluit self oor die lot van hul kiesers wat hul in die eerste plek ingestem het.  Sonder die kiesers was die verteenwoordigers zero werd en sou daar ook nie koalisies gewees het nie.    Dit is en kan nooit demokrasie wees nie.  Kiesers moes 3 afsonderlike kruisies trek, net om weke later in te val met koalisie regerings waarmee hulle nooit saamgestem het op stemdag nie.   Hierdie tipe van koalisie vorming is al lankal in bedryf.

Indien die onderskeie politieke partye of verteenwoordigers op raads en streeksvlakke besluite maak wat op munisipale/streeksvlakke uitgevoer word, behoort die publiek ingesluit te gewees het.    Koalisies sluit die publiek uit.    Weer eens …  Ondersteuners vir alle verteenwoordigers en spesifiek vir politieke partye, het nie vir enige koalisie met die groter of vreemde radikale partye gestem nie.

Net na 1994,  onder die interim regering was daar heelwat assosiasies en koalisies, net sodat hulle die publiek kon manipuleer. Daar is juis nou weer ‘n tipe RNE (GNU) regering op vlakke 3 regering en nie die mense wat regeer nie, maar wat ‘koalisie’ gedoop is.  Dit is die publiek wat hul maandelikse erf of grondbelastings betaal maar diegene wat dit uitvoer, werk dan nou skielik vir die vreemdeling wat KOALISIE genoem word.

Lede van die publiek het nie November 2026 vir enige KOALISIE gestem nie, maar vir spesifieke verteenwoordigers om hulle te verteenwoordig op raads en streeksvlakke.    Dis waarvoor hulle ‘n mandaat het.  Koalisies is in elk geval nie verpligtend nie, maar word afgedwing.

Waarom is al die geld, energie en krag gebruik om later met die nuwe KOALISIE vorming af te dwing op kiesers wat nie daarvoor gestem het nie?   Dit word alles so gedoen, sodat die meerderheid radikale partye steeds in topposisies in bewind kan bly, sonder enige kruisie of stemkrag.   Vals vlag demokrasie.

Wie finansier al hierdie “koalisie” gesange?

By law, registered political parties and independent candidates intending to contest elections must pay deposits.

https://pmg.org.za/call-for-comment/1702/

Click to access Brief_on_funding_the_elections.pdf

https://www.elections.org.za/pw/Party-Funding/Private-Funding-Of-Political-Parties

https://www.elections.org.za/pw/FAQ/Political-Party-Funding

KOALISIES word sedert 1994 as verrassingselemente of vrot aas gebruik om die stemkrag se wortels uit te trek.  Dit is hoe die publiek misbruik en gebruik word.     

Die opinie word gehuldig, koalisie vorming is slegs ‘n hond wat blaf om te byt.

Die onderskeie kleiner partye, met welbekende persone se  ‘LEIERS’, was almal eens by die groter partye.   Hierdie staan inderwaarheid nie vir hul nuwe of eie party nie, maar word dus steeds verbind tot hul aanvanklike WEGBREEKparty aan wie hulle lojaal wil wees. Hierdie is alles ‘n slim set waarmee hul kiesers onderling vang en manipuleer.  Hul politieke standpunte word afdwing op vlakke 3 regerings.   Waarvoor doen die wegbreekpartye al die moeite om hul eie manifeste daar te stel, sowel al die politieke vergadering, net sodat hulle die publiek na die verkiesing kan mislei met hul agterafplanne om steeds saam die meerderheid te hardloop in koalisies.

Dit is hierdie WEGBREEK partye wat die vrot haas uit die hoed ruk sodat hul groter LEIERS op vlakke een en twee, steeds kan voortgaan wat hulle sedert 1994 doen.    Dus word daar gestem vir die groter partye, die kleiner partye is slegs ‘n vals front.  Die wegbreekpartye, jaag hul eie persoonlike  bokkies in dieselfde kraal as die meerderheidspartye bo hulle vir ‘n stoel.

Hoe lank was hulle lede van die politieke partye met wie hulle koalisies gevorm het?

Koalisie vormings word reeds sedert 1994 in Suid-Afrika uitgevoer.

Daar is geen voorskrifte hieroor hoe koalisie regerings mag werk of nie mag werk nie.  Daar word altyd geroem dat die ‘burgers’ regeer, maar dit gebeur nie.  Kyk wat vind plaas rondom elkeen in Suid-Afrika.

Die ekonomie val stelselmatig oor die afgrond, die infrastrukture en wanadministrasies floreer, die korrupsie, aanvalle, moorde en alle misdaad neem toe.   Die geskiedenis daarvan word met kommissies doodgevee met die magte wat steeds met koalisies op vlakke 3 beheer wil uitoefen.  Koalisies is nie die uitslag van die November 2026 verkiesing nie.     Myns insiens is dit niks anders as ongrondwetlik nie.

STAAN OP JOU REG AS KIESER MOENIE ‘N PARTY STEUN WAT GEEN BEHEER HET NIE

Munisipale en Streeksbestuur gaan oor effektiewe dienslewering, spandering van die onderskeie afdelings en begrotings, besluite hoe om die streek, dorps of stadsraad te bestuur, sonder misdaad en korrupsie .   Dit handel nie oor koalisies of hul nuutaangestelde ‘verteenwoordigers’ wat deur hulself verkies is en wat afgedwing word.    Dit is myns insiens niks anders as bedrog waarmee die publiek mislei word nie.   Partye of verteenwoordigers wat so maklik oorloop na verkiesings of verander na ‘n koalisie of ander party/verteenwoordigers is inderwaarheid myns insiens ongrondwetlik.   Hierdie verteenwoordigers hoort nie op enige stads, dorp of streeksraad as hulle so maklik van standpunt verander om saam met die groter partye te hardloop.   Indien die waarheid van koalisies vooraf bepaal was, sou geen kieser vir so iemand gestem het nie.

*

KORRUPSIE, WANADMINISTRASIES EN SWART BEMAGTIGING

Die koalisies kom al sedert 1994 aan en daar was nog nooit oplossings gebring op alle vlakke van regering as daar waargeneem word hoeveel korrupsie. misdaad en wanpraktyke plaasvind met die sogenaamde koalisies wat afgedwing is nie.   Werkspligte word nie uitgevoer nie, maar die uitvoering van die pligte gaan eerder uit op tenders.  Waarom word werkers aangestel as hulle nie die werk kan doen nie.     Die werkers waarna verwys word, is meestal swart bemagtigers en selfs die toekomstige tenderprosesse word uitgespel dit is swart bemagtigers wat aangestel word.   Dus word nog vrot hase uitgepluk, wat alle dienste tot stilstand bring.   So word miljoene spandeer sonder die herstel van dienste.   Niks word aan die einde gedoen nie.

Swart bemagtiging is rassisties en diskrimineer teenoor die Boer en elke blanke in die land.

Coalition Addresses Dispute in City of Tshwane, Agrees to Independent  Investigation - ActionSA

There is no predetermined formula or procedure for forming a coalitions or coalition governments.

Metro’s and political parties
https://www.youtube.com/watch?v=abimPQtg5qA&t=52s

There are numerous observations and opinions regarding coalitions or associations within South Africa’s political networks. Shortly after 1994, under the interim government, there were many such associations and coalitions formed to control and manipulate the peoples of South Africa. Currently, we once again have a form of Government of National Unity (GNU). Even in the Cape Town metro in 2009 and at other times coalitions existed; but how has this affected the voters? Voters were required to cast three separate votes, only to end up with coalition governments they had never supported on election day.

Coalition government may yet prove to be SA's road to political salvation

*

BRONNE EN ANDER INLIGTING – RELEVANT INFORMATION

There have been coalitions since 1994.

Misdaad SA Crime

Crime in SA  – Ernstige Misdaad

Statistiek  – Statistics – Crime/Misdaad

In the past and it is still ongoing, nothing wil change

The first democratic national government after the 1994 elections was a broad-based coalition – a Government of National Unity.   Coloured in by all the B-BBEE legislations.   There has also been coalitions at a provincial level in the Western Cape and KwaZulu-Natal, and there have been coalitions in municipalities, ever since the first democratic local government elections in 2000. However, coalitions have become a major issue since the 2016 and 2021 local government elections, when an increasing number of municipalities, including our biggest cities, had so-called ‘hung councils’, i.e. no single party won a majority of the council seats.   Look at all the crime and killings in the country.

In principle,  Coalitions can deepen democracy.   But not in South Africa.     Coalitions was not the choice of the voters.

In a coalition scenario, the composition of the government may not perfectly reflect the will of the voter. For example, a large party could not be in the government if enough other parties come together against it. At the same time, the smallest party may be part of the government. Second, coalition governments may be unstable. If the coalition partnership is weak, in other words, the parties or their representatives in the legislature or the council end up in a conflict soon after the coalition was formed, it will not last. As a result, decisions are postponed and the legislature or council becomes pre-occupied with politics, as opposed to governance and service delivery.   Voting has been manipulated by coalitions.

lees

https://www.gov.za/CoalitionsDialogue/faqs

Het koalisies in die verlede gewerk en die dienste verbeter?   Nee.   Dit is al so sedert 1994.

Die publiek het nie vir koalisies gestem om hul dorpe, stede of streke te verbeter nie.

Met elke koalisie wat gevorm word, word elke verteenwoordiger of party se manifes wat voor die verkiesing geldig was, verdraai en aangepas, die publiek word mislei om saam met ‘koalisies’ te hardloop vir ondersteuning van iets anders.

Coalition agreements – nothing less than their own ‘governments’ on level 3 government.

But there is no legal deadline for forming a coalition at all.  The confusion arises from a rule requiring newly elected municipal councils to hold their first meeting within 14 days of being declared elected.   That deadline applies to the council meeting, not to the formation of a coalition government.    If more than one candidate is nominated, councillors vote by secret ballot.   For a vote to take place, more than half of all councillors must be present. In a council with 100 seats, at least 51 councillors must attend.   It means a mayor can be elected without a formal coalition agreement between political parties.

https://www.thecommonsense.co.za/Politics/no-14-day-deadline-municipal-coalitions-south-africa

In 2016 is heelwat pogings aangewend om koalisie regerings in plek te stel.
https://www.vfplus.org.za/af/mediaverklarings/vf-plus-koalisies-en-onderhandelinge/

Veralgemenings gaan ver terug… wie stem waar.

Die Boere volk is ‘n volk op hul eie.   Net soos wat die Zoeloes ‘n volk is, het die Boere volk dieselfde regte.   Daar is geen verteenwoordiging vir die Boere volk in parlement nie.

Nie alle blankes is deel van die gemengde Afrikaner reënboognasie nie.

Die burgers van die Boere republieke het bekendgestaan as die Boere volk.

Die Boere volk het hul eie geskiedenis en het juis uit die Kaapkolonie weggetrek onder die juk van die Britte en Afrikaners.   Afrikaners, gekleurde en swart groepe, was bondgenote vir die Britse kroon wat teen die voortbestaan van die Boere republieke geveg het.

BRONNE EN INLIGTING

Koalisies – Coalitions

VOTER – DID YOU VOTE FOR THIS GOVERNMENT?   THERE ARE MORE TO FOLLOW

ActionSA close to a deal in Gauteng: ActionSA National Chairperson Michael Beaumont said that they are close to a deal with the ANC, MK, and EFF in Gauteng, which would see Herman Mashaba as the mayor of Johannesburg.

https://businesstech.co.za/news/5-things/885530/actionsa-anc-mk-and-eff-coalition-close-to-the-finish-line-in-gauteng-and-south-africa-wants-to-legalise-online-gambling/

The parties are edging closer to a coalition agreement covering Johannesburg, Ekurhuleni and Tshwane.

https://www.ewn.co.za/2026/11/18/actionsa-close-to-anc-coalition-deal-for-johannesburg-and-tshwane-metros

The Democratic Alliance (DA) has been shut out of coalition arrangements in Gauteng’s three metropolitan municipalities after the ANC brought together a broad alliance of predominantly black political parties under an emerging pact dubbed Operation KZO.   Coalition governments are evil, because the people did not vote for those political parties.    Those involved included the ANC, MK Party, EFF, ActionSA, Build One South Africa (Bosa), Rise Mzansi, the South African Communist Party (SACP), Inkatha Freedom Party (IFP), African Transformation Movement (ATM) and the Patriotic Alliance (PA).

https://maroelamedia.co.za/lees/debat/meningsvormers/repliek-stembusoorwinning-onrealisties-vf-tree-vir-belange-in/

*

The Constitution states that all national revenue should be divided equitably between three spheres of government (national, provincial and local), based on each sphere’s mandates and responsibilities. The equitable divisions are stipulated in an annual Division of Revenue Act (DoRA) which was signed into law on 15 June 2023.
In terms of DoRA, local government allocations increased by a total of R14.3 billion, made up of R8.1 billion in the local government equitable share and R6.2 billion in direct conditional grants. This takes the total direct allocation to local government to R521.7 billion over the same period. These allocations alleviate some of the financial pressures, particularly in health, education and basic services, where the costs of providing services are rising.
The resources for these budgets come from a wide range of sources. A large portion of the capital budget comes from direct charges against the National Revenue Fund, as well as governmental grants, internal and external loans, donations, public contributions and public or private partnerships. The operating budget is sourced from a combination of the municipality’s public charges and the equitable share allocation. For example, public charges include property rates, tariffs on water and electricity, refuse removal, sewerage and sanitation and fines.   The financial health of a municipality – that is, its ability to effectively monitor, predict and report on spending in alignment with their forecasted budget – is incredibly important. Municipal spending has a direct impact on citizens’ everyday lives.
With rising tarrif increases on rates, citizens should be more involved in their municipalities to ensure that their money is being well-spent on operating or capital costs. The budget determines spending priorities with regards to water, electricity and facilities, so citizens should comment on their municipalities budgets before they are finalised. Alternatively, citizens can also monitor the municipalities spending after budget finalisation by reading the Auditor General’s yearly reports, and using it to justify proposed changes in the following financial year’s budget. In doing so, municipal residents can contribute to the improvement of local facilities for the good of their immediate communities.

https://www.pa.org.za/blog/everything-you-need-know-about-municipal-budgets

..

Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Afrikaner multi-kultuur verklaring –  Eloff-Buys

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies  – ABN

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

*

*

Laat 'n boodskap