Rou riool en ander chemiese afstowwe word in die riviere ingestort, terwyl dit die Vaaldam voed. Vaaldam en riviere word ook deur inwoners gebruik om vis te vang vir 'n lewe, soms is dit hul enigste inkomste en voedsel. 'n Groot risiko om sulke besmette vis te vang of selfs te eet is onaanvaarbaar vir… Continue reading Vaaldam besoedeling/pollution
Kategorie: Munisipale dienste / Municipal services
Water – Besoedeling/Pollution
* Besoedelde water maak siek en dit is 'n tydbom in Suid-Afrika. Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan. Nie… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution
Ramaphosa and VBS bank heist
Vorige DA leier het op 7 November 2018 in die parlement bekentenisse gemaak oor die bank en verbintenis met Ramaphosa familie, asook bewyse voorgelê. DA leader Mmusi Maimane dropped a bombshell in parliament on Tuesday, 7 November 2018, during President Cyril Ramaphosa’s Q&A session on the VBS saga. It was exposed that Ramaphosa's son was… Continue reading Ramaphosa and VBS bank heist
VBS Mutual bank and municipalities
Involvement of municipalities in the VBS saga Who's money is the money in the municipalities? TAX TAX TAX incomes READ also: Zuma and VBS – Ramaphosa Video Listen to this mayor - there will be difficulties to pay the municipal workers their salaries as well. Corruption as well. eNCA's Cathy Mohlahlana speaks to the local… Continue reading VBS Mutual bank and municipalities
Suid-Afrika se ANC rewolusie
Voor 1994 was daar bomontploffings en na 1994 is daar gooiende bomme en brandende bomme in en rondom ons stede en dorpe - die ANC se leefstyl en ondersteuners al sedert hulle begin het - dis hoe ons strate lyk na 1994 - hul gee nie eers om om hul eie mense aan die brand… Continue reading Suid-Afrika se ANC rewolusie
Swak munisipale dienslewering
Beloftes maak skuld sedert 1994 - Is die armes en behoeftiges ter sprake immigrante of etniese volke? Het die munisipaliteit wel dienste gelewer en indien wel, hoekom was die dienste so "hoog"? Wat wel bekend is, is dat die gebiede in die eens Bophuthatswana Tuisland geval het en ingesluit is in die Tswane metropool.… Continue reading Swak munisipale dienslewering




