CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA

Waar staan die land se president van Suid-Afrika en saam met wie?  Ons weet almal hy kom saam die ou bedeling en Oppenheimer.  Wat egter belangrik is om te onthou en te vra:  Is alles verklaar in parlement?  Dis boeke vol as mens in diepte ingaan en dit raak elkeen van ons in die land, veral… Continue reading CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA

No Land Reform: Mineral rights to China

Me Dlamini-Zuma het 'n geruime tyd gelede beskuldigings rondgeslinger dat blankes hul grond gesteel het.   Indien die persone wat so sterk voel oor diefstal moet hulle maar 'n diefstalsaak gaan open by die Suid-Afrikaanse polisiediens, en dan kan dit ook sommer verder gaan tot by die Internasionale hof.  Die feite bly staan dat selfs die… Continue reading No Land Reform: Mineral rights to China