Beseerde ouer: Vanderbijlpark

  Hoërskool Driehoek ongeluk Foto links: Mev. Debbie Coetzee en haar man Kruger. (Foto: Facebook). Debbie het 'n kopbesering opgedoen toe sy vanoggend onderweg na Hoërskool Driehoek in 'n motorbotsing betrokke was. Foto regs: Stanley Coetsee Mev. Debbie Coetzee, wat vanoggend beseer is toe sy op pad na Hoërskool Driehoek in ‘n botsing betrokke was,… Continue reading Beseerde ouer: Vanderbijlpark

Beseer Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

  Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark waar 'n loopbrug vanoggend onder 'n groep kinders ineen gestort het het heelwat hartseer in die gemeenskap, dorp, skool sowel die land meegebring.   Oral is daar net hartseer wat uitstraal oor geliefdes wat of ernstig beseer is of oorlede.  Dink aan elkeen, selfs die wat nog nie bekendgemaak is nie.… Continue reading Beseer Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

Vanderbijlpark Driehoek Hoërskool

Van die beseerdes nadat 'n Oorhoofse struktuur - loopbrug -  vanoggend by die Hoërskool Driehoek ineengestort het.   Die voorval het omstreeks 08:30 gebeur. Nooddienste is tans op die toneel.   https://www.facebook.com/Vaalweekblad/videos/339524503327340/?t=1   **** Nicole Nel, ‘n graad 8-leerling aan Hoërskool Driehoek, is een van die beseerdes wat vanoggend se tragiese gebeure by die skool oorleef… Continue reading Vanderbijlpark Driehoek Hoërskool

Hartseer drama op Vanderbijlpark

Tragic morning at #HoërskoolDriehoek . Condolences to 3 childrens families who passed away after bridge collapse, also those who are in critical condition. Gebede aan elke ouer wat 'n geliefde kind vandag verloor het en ook die ongeluk wat gebeur het.  Dis tragies en hartseer.  Sterkte aan die skool, julle gaan nog baie berading nodig… Continue reading Hartseer drama op Vanderbijlpark

Racism: Siyanda Dizzy Gumede (accident Vanderbijlpark)

Facebook user unleashes rage with comment on three dead Hoërskool Driehoek ‘white kids’ Facebook user Siyanda Dizzy Gumede may have gotten more of a response than he bargained for when he commented on a post on SABC News’ Facebook page this morning about the breaking news that at least three school pupils were killed in… Continue reading Racism: Siyanda Dizzy Gumede (accident Vanderbijlpark)

Paramedics/med help Vanderbijl park

  Medical services - thank you to all the paramedics for your services.  Lots of people helped here - thanks to all of them. 1 February 2019 tragedy at highschool, Vanderbijlpark. Gauteng Bridge collapse update: Multiple people have sustained injuries ranging from minor to moderate, at least five people are in a critical condition &… Continue reading Paramedics/med help Vanderbijl park

Tragiese ongeluk op skool Vanderbijlpark

Meegevoel aan die kinders se ouers en vriende wie oorlede is, asook skoolvriende wat iemand spesiaal verloor het.  Harte is seer oor die ongeluk.   Die tonele lyk skrikwekkend wat hier moes gebeur het.  Sterkte aan die skool. Christa Eybers | Three pupils died and more than 20 others were injured after a walkway collapsed at Hoërskool Driehoek in… Continue reading Tragiese ongeluk op skool Vanderbijlpark

Accident at school: Vanderbijlpark

Condolences to the parents and families, friends of the loved ones. Tragedy at one of the schools at Vanderbijlpark - There are three pupils have been killed after a walkway collapsed at Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark on Friday morning.   A number of pupils were trapped underneath the structure.   Paramedics say that all pupils have now… Continue reading Accident at school: Vanderbijlpark

G + / GOOGLE

  Neem maar kennis en verander vroegtyd na ander adresse ...   https://9to5google.com/2019/01/30/google-plus-shut-down-dates-consumer/?fbclid=IwAR0yYFOKpKfiZSczpfSYzU7wBu3ujq57yOzpRSbp_BqJCeAvfr9_xCYk0g4   It’s been a long road, but Google+ is finally about to kiss this world goodbye. The polarizing social network is losing its consumer version very soon, and now we’ve finally got specific dates. The consumer version of Google+ ends on April… Continue reading G + / GOOGLE

Casspirs Durban

  Three of the four controversial Casspirs bought for the metro police by eThekwini Municipality were delivered to the Durban Metro Police on Wednesday.   The Casspirs cost more than R23 million and have been mired in controversy as opposition parties questioned whether there was a real need for the vehicles and also their price tag.....… Continue reading Casspirs Durban

Killings – Moorde

Hierdie is net 'n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word.  Nie alles word vermeld nie.  Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie.  Nog minder word dit ooit erens - indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie - en in die hoofstroom media word dit nie… Continue reading Killings – Moorde

Casspirs Durban South Africa

Hoe hoog ag die politici die uitmoor van burgerlikes?   Die alewige ou DA wat "apartheid" inbring.   Daar word oral mense vermoor, en mens wonder net as daar geen polisie meer oor is nie, of iemand van enige politieke party gaan omgee as daar mense vermoor word of om protesaksies te voorkom.   Dis ironies, die hele… Continue reading Casspirs Durban South Africa

Malema and attacks/farms killing

FARM MURDERS / KILLINGS AND ATTACKS SOLUTION:  OUR OWN INDEPENDENT COUNTRY - WE ALSO HAVE RIGHTS https://twitter.com/4MinorityInRSA/status/1091079747629649922 @SecPompeo Carte Blanche South Africa’s longest running investigative journalism programme has directly linked Julius Malema leader of Economic Freedom Fighters to #FarmMurders in #SouthAfrica. Why did Carte Blanche not pursue their investigation? WATCH > The renowned (Carte Blanche)… Continue reading Malema and attacks/farms killing

Farmers in South Africa (killings)

Plaasaanvalle en plaasmoorde - farm killings and attacks - various attacks the whole month - here are a few Dis lankal nie meer net plase wat geraak word nie - attacks are also in cities and towns Verdedig jouself en jou familie - sluit aan by buurt en plaaswagte They attack always in groups -… Continue reading Farmers in South Africa (killings)

Moord in Suid-Afrika

Simpatie aan Dr Malan se familie.   Die Moot - Pretoria Blykbaar net selfone gesteel... nou hoe kan dit gewone misdaad wees? Kwart voor ses vanaand is Dr Freddie Malan van Jakaranda Dierekliniek in Fratesweg in sy spreekkamer doodgeskiet tydens 'n gewapende roof.   Hy is op die toneel dood.  Mag sy familie krag ontvang in hierdie… Continue reading Moord in Suid-Afrika

Crime inside South Africa

How many immigrants are here in our metro- and bigger cities and how many of those want all for free and all want to live free in South Africa because the constitution said that too?  What control are there over this crime in the cities or on rural lands? Hoe lyk misdaad in Johannesburg, maar… Continue reading Crime inside South Africa

Coligny leuens – lies

Who are the judges at Coligny? Witness in Coligny trial reportedly lied about ‘bakkie-push race murder’.... What about this witness that did not tell the truth under oath?   and were the x- mayor with Moshoeu?   "Now he can't remember" One of the witnesses in the case, Bonakele Pakisi, complicated proceedings by changing his story about… Continue reading Coligny leuens – lies

Haatspraak wetgewing: Front Nasionaal

DIE TWEEDE WET WAT HARD GAAN KLAP Front Nasionaal SA 31 Desember 2019  is die laaste dag waarop insette en besware ingedien kan word teen die beoogde Wet op Haatspraak en Rassisme. Die wet is op 29 Maart 2018 gepubliseer en het nou feitlik die hele grondwetlike roete geloop. Na vandag sal dit Parlement toe… Continue reading Haatspraak wetgewing: Front Nasionaal

“Hate speech” Hate crimes Bill

Verseker gaan die koppe nog meer rol as nog meer rassistiese wette ingestel word.  En as daar gekyk word hoe die mosie op grondhervorming hanteer is, sal elke wet nou met presiesie deurgevoer word.  Met ons eie onafhanklike gebiede het ons nie die gemors wette van die kommuniste nodig nie.   Sluitingsdatum is 31 Januarie 2019.… Continue reading “Hate speech” Hate crimes Bill