Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark

Innige meegevoel aan die ouers van die kinders wat oorlede is en sterkte aan die beseerdes, gebede is dat julle ten volle sal herstel.   Van die kinders is baie ernstig beseer. AAN DIE OUERS - woorde is te min om neer te pen - sterkte en innige simpatie word u en u families toegebid. https://ewn.co.za/2019/02/01/watch-vanderbijlpark-school-walkway-collapse-kills-3… Continue reading Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark

Advertisements

Beseer Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

  Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark waar 'n loopbrug vanoggend onder 'n groep kinders ineen gestort het het heelwat hartseer in die gemeenskap, dorp, skool sowel die land meegebring.   Oral is daar net hartseer wat uitstraal oor geliefdes wat of ernstig beseer is of oorlede.  Dink aan elkeen, selfs die wat nog nie bekendgemaak is nie.… Continue reading Beseer Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

Tragiese ongeluk op skool Vanderbijlpark

Meegevoel aan die kinders se ouers en vriende wie oorlede is, asook skoolvriende wat iemand spesiaal verloor het.  Harte is seer oor die ongeluk.   Die tonele lyk skrikwekkend wat hier moes gebeur het.  Sterkte aan die skool. Christa Eybers | Three pupils died and more than 20 others were injured after a walkway collapsed at Hoërskool Driehoek in… Continue reading Tragiese ongeluk op skool Vanderbijlpark

Accident at school: Vanderbijlpark

Condolences to the parents and families, friends of the loved ones. Tragedy at one of the schools at Vanderbijlpark - There are three pupils have been killed after a walkway collapsed at Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark on Friday morning.   A number of pupils were trapped underneath the structure.   Paramedics say that all pupils have now… Continue reading Accident at school: Vanderbijlpark