Hartseer drama op Vanderbijlpark

Tragic morning at #HoërskoolDriehoek . Condolences to 3 childrens families who passed away after bridge collapse, also those who are in critical condition.
Gebede aan elke ouer wat ‘n geliefde kind vandag verloor het en ook die ongeluk wat gebeur het.  Dis tragies en hartseer.  Sterkte aan die skool, julle gaan nog baie berading nodig kry oor wat hier gebeur het.

Baie hartseer oomblikke vasgevang.

***

***

Hoërskool Driehoek | South Africa (2019)

My latest video deals with the tragedy of and also at the absolutely cancerous and toxic cretins who are celebrating the deaths of innocent children.

 

***

Leerlinge van Hoërskool Dr. Malan bid vir Driehoek.
VANDERBIJLPARK. – Die gemeenskap is in rou gedompel na die tragiese nuus oor die voorval vanoggend by Hoërskool Driehoek waar ‘n oorhoofse struktuur ineengestort het. Boodskappe van medelye het sedert die voorval op sosiale media ingestroom. Ook leerlinge van Hoërskool Dr. Malan in Meyerton het het bymekaar gekom om vir die leerlinge, personeel en ouers van Driehoek te bid.

 

***

Accident at school: Vanderbijlpark

Tragiese ongeluk op skool Vanderbijlpark

Paramedics/med help Vanderbijl park

Racism: Siyanda Dizzy Gumede (accident Vanderbijlpark)

Advertisements

3 gedagtes oor “Hartseer drama op Vanderbijlpark”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s