Plaasaanval: moord Vorsterhoop Noordwes

Simpatie aan die plaasboer en sy familie – niemand weet presies wat gebeur het en hoeveel sy moes deurmaak voor sy summier doodgeskiet is nie.
An elderly female, from Vorstershoop in North West Province was shot dead. Her husband found her upon arriving home on the farm.
A brown FJ CRUISER, with registration JNS498NW was stolen.    The terrorists are armed and dangerous

Farm murder, elderly woman fatally shot during attack, Vorstershoop

Die gebied waar die moord plaasgevind het is naby aan die Botswana grens waar Gezina in die huis oorrompel was terwyl die plaasboer aandag aan die boerdery bedrywighede gegee het.  Daar word beweer dat die “werker” in die huis saamgeneem  of “ontvoer” is, maar later “haar weg teruggevind” na die plaas.  Hierdie is bloot spekulasie van artikels waar hierdie persoon ongedeerd langs die pad/veld afgelaai is.

**

A farm murder took place in Vorstershoop, North West Province on 1 February 2019. An elderly female, Gesina Bruwer was found by her husband Pierre Bruwer (70) when he returned to the farm house after attending to his livestock. The attack took place at about 08:00. Gesina was found with a bullet wound to her head.

***

Look at comments on twitter:
farm1

Advertisements

Een gedagte oor “Plaasaanval: moord Vorsterhoop Noordwes”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s