Driehoek Vanderbijlpark – RUS IN VREDE

Die Finale groet en hartseer oomblikke, min woorde  weerspieël in families se hartseer.   Berusting is nooit maklik nie, maar eendag sal ons weer ontmoet. RUS IN VREDE ** ONS SAL ALTYD ONTHOU ** *** FOUR pupils have been killed with twenty others hospitalised after a walkway collapsed at Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark. The South African… Continue reading Driehoek Vanderbijlpark – RUS IN VREDE

Driehoek – Arboretum

  Simpatie aan Hoërskool Driehoek op Vanderbijlpark se leerders, ouers en vriende  vanaf Laerskool Arboretum in Richardsbaai.       Diegene wat 'n geliefde verloor het, mag Sy Liefde, Vertroosting, Krag en Sterkte jul omarm en versterk.    Diegene wat seergekry het - mag Hy julle versterk en ten volle genees - Hy is ons groot… Continue reading Driehoek – Arboretum

Geboue: standaarde skole, werke

Product liability claims can be based on the law of contract, delict or statutory provisions that set out liability for defective products.  The Consumer Protection Act No 68 of 2006 (CPA) is the legislative instrument governing liability in respect of defective or unsafe goods and general consumer protection. Section 61 of the CPA deals with liability for damages caused… Continue reading Geboue: standaarde skole, werke

Hoërskool Die Anker in Brakpan

  FRONT NATIONAL WARNS LESUFI ABOUT ANOTHER SCHOOL Front National SA Mr Panyaza Lesufi MEC: Education: Gauteng province Dear Mr Lesufi, SERIOUS CONCERNS ABOUT INFRASTRUCTURAL MAINTENANCE In light of the tragic events at the Driehoek High School in Vanderbijplark last week, where a second story walkway collapsed and crushed 4 children to death, injuring many… Continue reading Hoërskool Die Anker in Brakpan

Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

Inderdaad het die skool 'n pragtige wapen en ook 'n kort, maar kragtige leuse: Oorwin deur volharding.    Pragtige foto's wat die werklikheid weerspieël. DIE BELANGRIKE SKAKEL:  ONDERWYSERS Pragtige span http://www.hsdriehoek.com/onnies/ * AKADEMIE EN VAKKE http://www.hsdriehoek.com/akademie/ * KERK PERIODES Een van ons skool se belangrike elemente is dat ons Onbeskaamd Christelik is. Dit word uitgeleef… Continue reading Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark

Innige meegevoel aan die ouers van die kinders wat oorlede is en sterkte aan die beseerdes, gebede is dat julle ten volle sal herstel.   Van die kinders is baie ernstig beseer. AAN DIE OUERS - woorde is te min om neer te pen - sterkte en innige simpatie word u en u families toegebid. https://ewn.co.za/2019/02/01/watch-vanderbijlpark-school-walkway-collapse-kills-3… Continue reading Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark

Beseerde ouer: Vanderbijlpark

  Hoërskool Driehoek ongeluk Foto links: Mev. Debbie Coetzee en haar man Kruger. (Foto: Facebook). Debbie het 'n kopbesering opgedoen toe sy vanoggend onderweg na Hoërskool Driehoek in 'n motorbotsing betrokke was. Foto regs: Stanley Coetsee Mev. Debbie Coetzee, wat vanoggend beseer is toe sy op pad na Hoërskool Driehoek in ‘n botsing betrokke was,… Continue reading Beseerde ouer: Vanderbijlpark

Beseer Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

  Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark waar 'n loopbrug vanoggend onder 'n groep kinders ineen gestort het het heelwat hartseer in die gemeenskap, dorp, skool sowel die land meegebring.   Oral is daar net hartseer wat uitstraal oor geliefdes wat of ernstig beseer is of oorlede.  Dink aan elkeen, selfs die wat nog nie bekendgemaak is nie.… Continue reading Beseer Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

Vanderbijlpark Driehoek Hoërskool

Van die beseerdes nadat 'n Oorhoofse struktuur - loopbrug -  vanoggend by die Hoërskool Driehoek ineengestort het.   Die voorval het omstreeks 08:30 gebeur. Nooddienste is tans op die toneel.   https://www.facebook.com/Vaalweekblad/videos/339524503327340/?t=1   **** Nicole Nel, ‘n graad 8-leerling aan Hoërskool Driehoek, is een van die beseerdes wat vanoggend se tragiese gebeure by die skool oorleef… Continue reading Vanderbijlpark Driehoek Hoërskool

Hartseer drama op Vanderbijlpark

Tragic morning at #HoërskoolDriehoek . Condolences to 3 childrens families who passed away after bridge collapse, also those who are in critical condition. Gebede aan elke ouer wat 'n geliefde kind vandag verloor het en ook die ongeluk wat gebeur het.  Dis tragies en hartseer.  Sterkte aan die skool, julle gaan nog baie berading nodig… Continue reading Hartseer drama op Vanderbijlpark