*
Of hulle slegs kennisse is of eerder boesemvriende. woon hul mekaar se verrigtinge by want hulle glo aan dieselfde dinge in die wêreld. Daar is heelwat fotos en selfs beeldmateriaal wat dit bewys. Dit het lank voor 1994 begin, inteendeel die Rhodes regering het dit ook bepleit. Om hulle ideologie te verwesentlik – een wêreld regering. Al die vorige presidente in Suid-Afrika het dit ook gedoen, FW de Klerk inkluis, wat deel was van die Afrikanerbond. Die bywoning het nie daar ophou bestaan nie.
*
Hierdie regering bewys dit al oor die 30 jaar en kon dit nie doen sonder die belastingbetalers se bydraes nie. Die korrupsie, sindikate op alle gebiede, ook die staatsentiteite, is groot korrupsie, die aanvalle, moorde, saam met B-BBEE wetgewings, die rassisme en diskriminasie, aparte gebiede van Trust en KEV (CPA), wat Tuislande en Kroongebiede vervang het, is deur swartes en ander wat dit ondersteun, gebring sodat die ryk bevoordeeldes al ryk en ryker kan word. Die nwo ‘n realiteit, wat ook deur Ramaphosa en N Zuma in SA parlement vrygestel het voor die covid beperkinge.
Foto verhale
https://www.flickr.com/photos/worldeconomicforum/963931930
In die geskiedenis – waar het alles begin? Klink ‘vals’ reddingsdaadfonds bekend na die ABO tot 1994? Na wyle dr Verwoerd se dood, volg die ‘samesprekings’ in die buiteland, agter groot geheimhouding. Beide IDASA en KODESA word deur kommunistiese liberale organisasies (oa. Soros) befonds en die Parlement SA, wetgewings soos B-BBEE en onteiening, is voorgeskryf in die kommunistiese grondwet val onder daardie sambreel. Daar is en was heelwat grondwetskrywers vir die 1996 kommunistiese grondwet.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Kodesa liberaal kommunistiese grondwet skrywers
Hulle doen dit steeds vandag, niks het verander nie.
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Veelrassige organisasies – ABN
Die skep van werksgeleenthede en besighede, met die hulp van die Boere volk en nageslagte van die verskillende Boere republieke bewys dit. Na samesprekings in Dakar (1986) is alles netso verswart aan swart bemagtigers oorhandig. Daarom al die “guptas, wapenskandaal, teksboeke, tolpaaie, korrupsie, sindikate, moorde en aanvalle”.
2015 reeds deel van die koek …
https://www.youtube.com/watch?v=sXHkgseNB0E

https://www.sabcnews.com/sabcnews/motsepe-appointed-to-wef-board/
*
Waar gaan alles heen? Daar is reeds triljoene geskep vir hul eie eindpunte.
*
Waar staan die Boere volk vandag?
Beslis nie saam die Afrikaner organisasies nie.
Neem waar wat gebeur met die Bek en klouseer epidemie.
https://x.com/TheoDJager/status/859538031354683392
Korrupsie, sindikate en misdade ken geen perke nie in veral Suid-Afrika nie. Dit vloei soos ‘n fontein water wat nie die einde ken nie. Dis hoekom ons sit, staan en gly, waarvan die gly stadium die moeilikste is om weer op te staan nadat alles geplunder, gebreek verniel en verbrand is. Dis egter nie vir die Boere volk ‘n verlore stryd nie, ons voorgeslagte het gefokus op hul vryheid as volk. Ongelukkig voel en lyk dit daar word heeltyd dieper die afgrond ingegly met die 2030 agenda.
Hulle vat en vryf hande, was mekaar se hande.
Die spul is slegs vir hul eie voordele en nie om sieketrooster te wees of hulp aan te bied as dit kom by die skep van infrastrukture, soos watervoorsiening, riool- en vullisverwydering nie. Nog minder besighede wat swaar trek. Boerderye vandag is almal besighede. Daar word nie van regerings verwag om dit te finansier nie. Dit kan egter nie gesê word van die sogenaamde ‘agtergeblewenes’ wat al vir 30 jaar op dieselfde plek staan en trippel nie. Swart bemagtiging het hulle niks meer in die sak gebring nie. Die ryk bevoordeeldes, ook die miljoeners wat uit swart bemagtiging geskep is, baat almal VERAL by die duur erfbelastings en klou daaraan vas soos klitsgras aan ‘n wolkombers. Na 1994 het al hierdie dienste wat heel goed gewerk het, soos erosie ook in die afgrond getuimel. Heelwat pype, kraglyne, infrastrukture word gesaboteer of eenvoudig afgesteel en vol gate gebrand. Gate in sommige paaie is groter as ‘n olimpiese swembad waar daar sokker gespeel word met motorbande wat brand en verder skades berokke.
*
Swartes en ander stamme het grond net na of tydens Mfecane oorloë beset – hulle stamkapteins het geen grond wettig bekom of aangekoop nie. Die Mfecanes het hulle self veroorsaak wat hand aan hand loop met “apartheid” 1854 wat deur Shepstone ‘gewettig’ is. Die Engelse kon die aparte gebiede destyds nie alleen UITGEVOER het nie, want hulle het swart stamme nodig gehad daarvoor. Rhodes het daarmee volgehou met sy wetgewing in 1894.
Lees meer:
Mfecane, Dfecane, aparte gebiede
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
Apartheid – 1854
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Mandela (Mells Park House)
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Hulle steun swart bemagtiging
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Moeletsi verduidelik die Afrikanerbond-Broederbond se bydraes
https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Rhodes se BSAC pad deur Afrika
Renwick, Brittanje en bondgenote
South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Vriende van die ANC : operasies
Gold and money – SA – Goud en geld
SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money
*
Dis nie net een persoon nie … daar is verskeie
https://businesstech.co.za/news/business/842666/the-man-who-created-bee-in-south-africa/
Ontmagtiging van die blanke, veral die Blanke BOERE volk het net na 1966 begin inskop deur middel van verskillende vergaderings wat in die buiteland plaasgevind het. Dit was ook so tydens die ABO 2.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Kodesa liberaal kommunistiese grondwet skrywers
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Veelrassige organisasies – ABN
Afrikaner organisasies is veelvolkig en multi-kultureel. Selfs tydens die ABO het hulle ‘een Unie’ land ondersteun en aan die Britse kant geveg teen die BOERE republieke en BOERE volk.
Die verlede van die ‘verligte Afrikaner’ is duidelik te sien ook in die Unie regering, net nadat die Boere republieke eenvoudig ingedwing is in hul ideologie in van een ‘vereenigde’ land. Vir MINERALE RYKDOM. Niemand kan eendag hul rykdom saam met hulle neem nie, al dink baie van hulle hul kan verewig lewe.
Afrikaners en Boere rebelle
Toe daar opgetree is teen die BOERE rebelle leiers is hulle deur Jan Smuts ter dood veroordeel, Daar is destyds seker gemaak hulle word vermoor. En die Kaapkolonie het dieselfde gedoen. Soms kry mens selfs inskrywings uit Afrikaner geledere dat hierdie Boere rebellie eerder ‘n Afrikaner rebellie was, wat natuurlik nie die geval was nie.
Die opstande in myne in SA gedurende 1920 – 22 getuig ook daarvan, want ook hier is baie werklose Boere doodgeskiet en ‘n groot hoeveelheid onbekendes is in massa grafte begrawe saam met immigrante. Dit is dus nie net swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening wat vernietig nie. Geweld wat deur regerings toegepas word en volke wat onderdruk word. Hoe meer hulle doodmaak hoe groter is hul verdienstelikheid aan hul groot nwo leiers.
*
RASSISTIESE HANDDRUKKE
‘n Verhandeling deur Annie van Wyk noem dat rasgebaseerde wetgewings en toepassings gaan verder terug tot 1968, wat baie mense, veral die jong geslagte NIE van kennis dra nie. Net na wyle Dr Verwoerd se dood.
Dan is dit die hedendaagse Afrikaner organisasies en partye, verbonde aan die ou NP en AB-BB in SA parlement wat die slinkse vure stook dat die kettels en potte verder kan verswart. Dit is hierdie leiers wat veral in die sosiale media, die jeug oortuig om getrou aan hulle veelvolkige organisasies te wees.
Geslote vergaderings
Baie min van die burgers weet wat agter geslote deure gebeur het, want meeste van hierdie vergaderings is deur Afrikaners en hul onderskeie organisasies en ook Nasonale party of kabinet deurgevoer sonder om enige kieser, volk of veelvolkige nasie in hulle eie agenda te ken. Sekere politieke partye (konserwatiewes) is eenvoudig doodgewurg en versmoor omdat die regeerders destyds bang was vir die Boere volk veral of ander volke wat hulle nie met die Broederbond of Nasionale party se ideologieë kon vereenselwig nie. Daar is baie vals propaganda aan die groot klok gehang omdat die ‘media’ meestal besit was deur die regering van die dag.
1968 (OU NASIONALE PARTY EN BONDGENOTE)
HAAL SEKERE GEDEELTES AAN HOE DIE EEN HAND DIE ANDER GEWAS HET EN DIT STEEDS DOEN
Die konflik met Vorster se veelrassige sportbeleid is tot op die spits gedryf, omdat dit inderdaad die enigste hervorming was wat werklik van NP-beginsels afgewyk het. Vorster het die Afrikaner Broederbond (AB) in Oktober 1968 reeds tot ondersteuning van sy beleid oorgehaal sodat die organisasie later in 1971 vir die formulering van die veelrassige sportbeleid verantwoordelik was. Die AB is ingespan om die verkrampte ondersteuners uit die AB te dryf en sodoende te sorg dat hulle in die NP geïsoleer sou word. Op dié manier is daarin geslaag om die groep se steun te verminder met die doel om die skeuring binne die NP te beperk. Die verkramptes het na hulle skorsing in 1969 hulle eie party, naamlik die Herstigte Nasionale Party (HNP), onder leiding van Albert Hertzog gestig. Die BOND was nes in 1880 nie oop vir alle rasse of geslagte nie, hulle vergaderings is in die geheim deurgevoer. Die moontlikheid van ‘n nasionale intelligensie les is nie ver weg van die werklikhede nie. Plaasaanvalle en moorde , ook ander moorde skakel alles nou met mekaar. Vandag word dieselfde tipe van uitsprake en selfs optredes geloods. Dit is nie net die beplanning van die Boere volk se ondergang nie.
Hierdie het alles gegroei tot die gesprekvoerings van 1982 in Amerika sowel die Idasa gesprekke van 1986. Lees maar self die inligting, dit is daar. Die een hand was die ander hand om hul doelwit te bereik. Op die oog af lyk dit of diegene op hoë vlak mekaar in die kort hare beet het, is dit nie die geval nie.
Na 1982 – Hulle kuier saam soos wat in Dakar gebeur het. Voorsitter van die AB was ook in Amerika vir samesprekings.
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Rhodes se BSAC pad deur Afrika
Renwick, Brittanje en bondgenote
South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Vriende van die ANC : operasies
Gold and money – SA – Goud en geld
SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money
Word daar 100% leuens verkondig deur die huidige en vorige president en selfs ander lande se weergawes oor Libië se geld?
Zuma – Gaddafi – SA Parliament
“Operation White Hatred” in South Africa
Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering
Gold and money – SA and Goud en geld – Fanie Fondse
Millions of rands to those ‘leaders’, CPA and Trusland, all separate from us, the others and millions and millions of illegal immigrants were invited into South Africa after 1902.
Besoedeling in ou Boere republieke
Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte
Who pay those traditional leaders – us, the tax payers.
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Trustgebiede – Tuislande -Reservate
Traditional leaders South Africa
Development of One Plans – Ramaphosa
Korrupsie van die ANC – Thabo Mbeki
*
*
*
SWART BEMAGTIGING, ONTEIENING EN EKONOMIESE ONTEIENING
Gerig aan die Boere volk.
Rassisme en diskriminasie, wat ook onteiening insluit, moet kennis dra dat dit in die 1996 grondwet vervat is. Swart bemagtiging en bykomende wetgewings, is teen die Boere volk gerig om hul ekonomiee ontmagtiging te bespoedig. Die in beheer skep die wetgewings wat deur die regering van die dag uitgevoer word. Al hierdie partye weet dit dat die Boere volk wettig hul Boere republieke bekom het.
Heelwat van Suid-Afrika se bronne van skoon water is uitgeput terwyl riviere swaar dra aan besoedeling.
Dit word almal deur swart bemagtigingsbeamptes beheer. Die beste is om selfvoorsienend te wees waar moontlik en self te sorg vir genoegsame voorrade. Daar moet saamgewerk word om alle Boere republieke internasionaal te herstel. Daar is nie net TWEE Boere republieke nie, maar 15 of selfs meer. Grond is destyds wettig bekom vir die Boere volk om Boere republieke te verklaar.
Die oorloë, konsentrasiekampe, grafte en verskroeide aarde beleid het regoor al die Boere republieke plaasgevind. Anglo-Boere oorlog 1, het nie in die Vrystaat of ZAR (Transvaal) plaasgevind nie, maar in die Republiek van Natalia.
*
POLITIEK
Politieke raadslede is nie meer daar vir die kiesers nie en sal maklik gesprekke kortknip of aanbeveeg na hul eie vergaderings. Hoekom stem vir hulle as hulle nie hou by hul beloftes nie. Skoon water is nie skoon met stinkende gemors, rou riool, plastiek doeke, chemiese afval of olies, word gretig deur die rioolwerke in riviere of damme gepomp. Daarom kry soveel mense verwante siektestoestande, wat in dokters se spreekkamers of hospitale beland.
Daar is oor die 700000 rioolstasies wat nie behoorlik werk nie. Hulle word as swart bemagtigers aangestel vir ‘n groot salaris en omdat hulle nie nodig het om te werk nie, hulle moet net toesien dat die riool in die riviere en damme beland.
Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte
Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant
Dit geld ook vir skoon waterpompe, wat weens Eskom se sindikate nie behoorlik kan funksioneer nie. Swart bemagtigers wat nie weet hoe pompe lyk of gediens moet word nie. Hulle verdien almal groot salarisse om in ‘n kantoor te sit en ‘hoender’ of chips eet. Enige elektriese toerusting sal totaal vou en breek as daar aanhoudend parte gesaboteer, gesteel of eenvoudig afgesit word deur Eskom of munisipaliteite.
Dit geld ook vir huishoudings se elektroniese toerusting, wat breek en nooit vervang word nie. Die regering of die staatsentiteite vergoed nie die burgers as hul toerusting breek nie. Yskaste, stowe en ander toerusting gaan nie lank hou indien die elektrisiteit so baie afgesny word en die blaam is ‘gesteelde pype’ nie.
ERFBESLASTING – BOERE EN PLASE WORD SOOS STEDE BELAS, TERWYL IMMIGRANTE GEEN SENT BYDRA NIE
Tariewe verskil tussen residensiële, kommersiële en landbougrond, met metro’s wat dikwels hoër heffings toepas vir infrastruktuurinstandhouding. Nugter alleen weet hoekom dit so duur is, want die immigrante en onwettige wat aandring op gratis dienste, betaal GEEN belastings nie. In die gebiede bly daar miljoene. Stadsrade bepaal hul eie tariewe en het ook meestal ‘n privaat waardeerder wat veronderstel is om eiendomme teen markwaarde te bepaal.
Erfbelastings is ‘n duur storie en die vraag kan gevra word, daar word al vir jare en jare erfbelasting betaal, wat net al duurder en duurder word, terwyl die dienste wat gelewer word, nie bestaan nie. Daarteenoor betaal die duisende informele sektor geen belastings nie, maar plak gratis op oop gebiede van munisipaliteite. Daar was in die begin erfbelastings gevra met dorpsontwikkelings, maar verseker moet dit nie ewigdurend wees nie. Hierdie bedrae word jaarliks opgesit sodat daar groter salarisse verkry kan word. Heelwat van hierdie duur erfbelastings is juis dorpsgebiede wat al langer as 50 jaar oud is. Daar word min of selde dienste verbeter of selfs onderhou, tog spog hul maandelikse betalings dat dit stiptelik moet gebeur, anders word krag en water gesny.
Die immigrante en onwettiges wat in die informele sektor woonagtig is, betaal geen belastings, maar hul steel al hul krag en water. Die vraag kan dus gevra word, der duisende beland in die informele sektor, terwyl die belastingbetaler hulle moet onderhou. Die brand van motorbande is onwettig, want dit is gevaarlik, veroorsaak ander brandstigting, besoedel op meer as een vlak van gemeenskapslewe en brand gate in paaie wat motorongelukke veroorsaak.

*
ONWETTIGES EN DIEFSTAL VAN KRAG, WATER EN MUNISIPALE DIENSTE – INFORMELE SEKTOR
Die immigrante en onwettiges plak oral en steel elektrisiteit vir hul sinkhutte of strukture. Onwettiges steel krag van oral af en dit behoort nie toegelaat te word nie. Dit wat soms ‘afgebreek’ word, is ‘n druppel in die emmer teenoor al die ander onwettiges wat miljoene rande se krag en water steel. Die aanwas van al hierdie onwettiges raak net al groter en groter, wat aandring op gratis skole, boeke, munisipale dienste, toelaes en hop huise.
*
Ramaphosa praat uit meer as een stoel. Hy praat oor die REG van die onwettige immigrante en die grense wat verbeter sal word. Maar in dieselfde asem praat hy niemand mag onwettiges aanval of enige dienste, soos hospitale en skole wegjaag of belet nie. Persone en werkgewers wat onwettiges in diens neem, sal vervolg word. Maar indien die regering en elke betrokke minister, hul grensbeheer behoorlik toepas, sal daar nie geleenthede vir enige werkgewer wees om onwettiges in diens te neem nie. Verskillende ministers en departemente is hierby betrokke.
https://www.youtube.com/watch?v=JvcUuS40BPM
*
IN DIE VERLEDE
Daar sal onthou word hoe die Kubane en ander ‘ingevoer’ is om die militêre voertuie reg te maak – daar het dadels van gekom. Voertuie staan almal bykans sonder enige engines.. Die invoer van kubane het nie juis gehelp nie, wat het hulle met al die ‘toerusting’ aangevang?
Dit was beslis nie net brandstigting wat hier plaasgevind het dat al hierdie voertuie vandag leeg is sonder ‘n asem. Voertuie wat gebreek is, se binnegoed is uitgehaal en niks is herstel nie. Hierdie tendens word in alles moontlik herhaal, staatsentiteite, provinsies se hospitale en munisipale infrastrukture.

Die land brand lankal, dis deel van verskroeide aarde beleid van groot lande wat beheer uitoefen.
Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte
*
RAMAPHOSA EN MAZZUCATO
Wie is Mariana Mazzucato wat Ramaphosa aangestel het en wat gaan haar funksie wees? Daar is reeds so baie staatsdepartemente, ministers, provinsiale ministers en munisipale amptenare wat meestal swart bemagtig is.
Oral word dienste, elektrisiteit en water ge ‘saboteer’ of iets aan dit te doen dat dit ondrinkbaar is. Sy is gebore in Italië maar het Amerikaanse steweltjies aangetrek. Sy roem daarop sy is ‘n professor van een of ander aard. Sy is ‘n aangestelde deur Ramaphosa, gedurende 2025 wat moet besluite maak oor die Ekonomie en water.
*
Waarom is daar soveel ministers en adjunkte in poste in parlement, maar dan word daar steeds ander aangestel teen groot en hoë salarisse. Steeds is daar geen verbeterings aan dienste nie.
Projek sindikaat – water
https://www.project-syndicate.org/commentary/new-economics-of-water-for-increasingly-urgent-hydrological-crisis-by-mariana-mazzucato-2025-08
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*