*
As die pot en kettel beide op ‘n kampvuur staan, om warm water of kos te maak, is beide aan die buitekant swart gebrand en word heelwat aan die buitekant geruïneer wat met groot moeite skoongemaak word. Ons is nie vandag hier om ‘n kampvuur om die fisiese swart tekens te ontrafel nie, dit is slegs ‘n vergelyking met volke in SA. Die swart sal daar bly tot diegene wat dit moet opruim, verbeter. Hulle wil so wees en in rykdom voortploeter terwyl armes rondhom hulle verpletter word. DIT gaan nie maklik vanself verbeter nie, omrede daar te veel geld gemaak word uit die armes en middelklas wat nie deel van bevoorregtes se voorskriftelike ‘kampvuur’ spanne, potte en kettels is nie.

*
Dit is ‘n ekonomiese, maatskaplike en geestelike uitwissingsoorlog waarmee ons te doen het – ‘n sataniese oorlog. Die kampvuur, swart potte en kettel word met die burgers van SA se omstandighede, rassisme en diskriminasie vergelyk, terwyl die wat direk geraak word, die blanke leeggemelkte koeie is om hulle op elke gebied, ekonomies, maatskaplik en fisies uit te wis, te vervreem van mekaar en ander. Daar is meer as een soort melkkoei wat totaal vernietig word. Soms is alles voor die handliggend en soms moet daar in diepte nagegaan word hoekom dit so is.
Vandag met swart bemagtiging wetgewings, word die blaam meestal voor die kommuniste se deure geplaas. Wetgewings word deur die SA parlement deurgevoer wat deur finansieel deur kommuniste finansier word . Vir een oomblik wonder ‘n mens wie al hierdie slinkse kokkodore is wat al hierdie wetgewings voorberei sodat dit deur die kommunistiese sionistiese parlement goedgekeur en deurgevoer kan word om nog meer melkkoeie leeg te melk. Die onwettige immigrante is ook deel daarvan wat al in 1900 begin het, veral in die Boere republieke was dit duidelik sigbaar hoe hulle ingebring is om grond te beset.
Inderwaarheid was en is daar ‘n aanloop tot hierdie ‘1996 grondwet’ wat al die elemente van swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening bevat. Die anc-pac-sakp se manifes van 1955. Die grondwetskrywers was ‘n hele aantal ryk bevoorregtes wat betrokke wasbby ‘n reeds bestaande papier wat 1955 anc manifes genoem word.
Die skrywers bestaan nie net uit die swart kommuniste nie, maar daar is ook blanke en anderskleuriges sowel liberaal verligte Afrikaners wat nie geskroom het om die De Klerk en Afrikanerbond se naam en arms hoog te hou vir nog meer rykdom nie. Net nog ‘n ‘reddingsdaadbond’ om hulleself meer te verryk. Dit wat aanleiding gegee het tot wat die Boere volk ervaar, is die puntjies van die seekoei ore wat bo water uitsteek. Verwys na gesprekvoerings rondom 1987 in die buiteland, Dakar en ander plekke.
Alles deel van die NWO wat al lankal onder verskillende lande gegroei het om te regeer met geld wat hulle uit die slawe gemaak het.
Quote
He is not alone in this scenario of racism, discrimination and reforms
Renowned political economist Moeletsi Mbeki says it is a misconception that Black Economic Empowerment (BEE) was an invention of the ANC. Sanlam and Sankorp created the first BEE deal, many to follow.
Quote
It was pioneered by Sanlam, with the mastermind behind BEE being the company’s former executive director, Attie du Plessis. He began his career at Federale Volksbeleggings as an accountant, later advancing to executive director. He then took a job as a financial manager at Wesco. He later moved to Sanlam as an executive director, and served as the chairperson of Business South Africa and president of the Afrikaanse Handelsinstituut. He was also the chairperson of the Rand Afrikaans University (RAU) Council and a director at Absa and KWV Group. His most significant work occurred between 1986 and 1997, when he served as the executive director of Sankorp, which was part of Sanlam.
Attie is the brother of Barend du Plessis, a former National Party member who served as Minister of Finance from 1984 to 1992. HE was one of the Sanlam leaders directly involved in talks with black leaders in exile in the eighties. The first meeting was in Dakar, Senegal, in 1987. It soon became apparent that the ANC leadership wanted to talk specifically to Afrikaner business leaders. These talks facilitated communication between leaders inside and outside South Africa, leading to peaceful negotiations and democratic elections. Sankorp is part of Sanlam.
In 1993, Sankorp concluded the first Black Economic Empowerment transaction in South Africa on behalf of Sanlam. Sankorp sold a portion of its interest in its subsidiary, Metropolitan Life, to a new company, Corporate Africa, which black individuals owned. A holding company of Metropolitan Life, Methold, was formed jointly with Sankorp and issued shares in Methold. The shares were only available to black buyers. Methold, was later changed to New Africa Investments Limited (NAIL). The poverty shows the reality. Some connected individuals, including Cyril Ramaphosa, were in favour of BEE and the benefits which came with it. The Broad-Based Black Economic Empowerment Act of 2003, which was published during Thabo Mbeki’s presidency. Ramaphosa was in charge of the B-BBEE commission.
https://businesstech.co.za/news/business/842666/the-man-who-created-bee-in-south-africa/
Ontmagtiging van die blanke, veral die Blanke BOERE volk het net na 1966 begin inskop deur middel van verskillende vergaderings wat in die buiteland plaasgevind het.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Kodesa liberaal kommunistiese grondwet skrywers
Gedurende die Vorster era het dit al begin, net nadat wyle Dr Hendrik Verwoerd vermoor is in die parlement. Volgens hulleself en veral die ou Nasionale party beleid, wat die Broederbond aka Afrikanerbond (visa versa) help bou het vir dekades, was dit verligte liberale denkpatrone wat na bo geskiet het.
De Klerk, verbonde aan die Broederbond Afrikanerbond, saam met al haar afrikaner organisasies, het dit ook later bewys en dit word steeds in verskillende vergaderings, soos ABN en AAI toegepas waar daar gereeld met die kommuniste net namens hul veelvolkige Afrikaner organisasies onderhandel word vir ‘een verenigde land konsep’. Die ABN en AAI vergaderings kom vanaf Solidariteit en hul kampgenote, professors, wat hul om een kampvuur bespreek en laat deurvoer, met Ramphele van die Black sash en Thabo Mbeki van AAI in beheer. Geen lede van die Boere volk word ingelaat nie, maar in die duister gehou. Inderwaarheid ontken hulle die bestaansreg van ‘blanke nasionalisme’ en ook die Boere volk as sulks. Boere volkslede wat wel daar is, is gebreinspoel met geld en mag. Dieselfde leiers voor en tydens idasa 1986, 1994 kodesa ook hierby betrokke::
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Veelrassige organisasies – ABN
*
Die verlede van die ‘verligte Afrikaner’ is duidelik te sien ook in die Unie regering, net nadat die Boere republieke eenvoudig ingedwing is in hul ideologie in van een ‘vereenigde’ land. Vir MINERALE RYKDOM.
Toe daar opgetree is teen die BOERE rebelle leiers is hulle deur Jan Smuts ter dood veroordeel, Hy het destyds seker gemaak hulle word vermoor. Soms kry mens selfs inskrywings uit Afrikaner geledere dat hierdie Boere rebellie eerder ‘n Afrikaner rebellie was, wat natuurlik nie die geval was nie. Die opstande in myne in SA gedurende 1920 – 22 getuig ook daarvan, want ook hier is baie werklose Boere doodgeskiet en ‘n groot hoeveelheid onbekendes is in massa grafte begrawe saam met immigrante. Dit is dus nie net swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening wat vernietig nie. Geweld wat deur regerings toegepas word en volke wat onderdruk word. Hoe meer hulle doodmaak hoe groter is hul verdienstelikheid aan hul groot leiers nwo.
*
‘n Verhandeling deur Annie van Wyk noem dat rasgebaseerde wetgewings en toepassings gaan verder terug tot 1968, wat baie mense, veral die jong geslagte NIE van kennis dra nie. Net na wyle Dr Verwoerd se dood.
Dan is dit die hedendaagse Afrikaner organisasies en partye, verbonde aan die ou NP en AB-BB in SA parlement wat die slinkse vure stook dat die kettels en potte verder kan verswart. Dit is hierdie leiers wat veral in die sosiale media, die jeug oortuig om getrou aan hulle veelvolkige organisasies te wees.
Geslote vergaderings
Baie min van die burgers weet wat agter geslote deure gebeur het, want meeste van hierdie vergaderings is deur Afrikaners en hul onderskeie organisasies en ook Nasonale party of kabinet deurgevoer sonder om enige kieser, volk of veelvolkige nasie in hulle eie agenda te ken. Sekere politieke partye (konserwatiewes) is eenvoudig doodgewurg en versmoor omdat die regeerders destyds bang was vir die Boere volk veral of ander volke wat hulle nie met die Broederbond of Nasionale party se ideologieë kon vereenselwig nie. Daar is baie vals propaganda aan die groot klok gehang omdat die ‘media’ meestal besit was deur die regering van die dag.
HAAL AAN HOE DIE EEN HAND DIE ANDER GEWAS HET EN DIT STEEDS DOEN
Die konflik is met Vorster se veelrassige sportbeleid op die spits gedryf, omdat dit inderdaad die enigste hervorming was wat werklik van NP-beginsels afgewyk het. Vorster het die Afrikaner Broederbond (AB) in Oktober 1968 reeds tot ondersteuning van sy beleid oorgehaal sodat die organisasie later in 1971 vir die formulering van die veelrassige sportbeleid verantwoordelik was. Die AB is ingespan om die verkrampte ondersteuners uit die AB te dryf en sodoende te sorg dat hulle in die NP geïsoleer sou word. Op dié manier is daarin geslaag om die groep se steun te verminder met die doel om die skeuring binne die NP te beperk. Die verkramptes het na hulle skorsing in 1969 hulle eie party, naamlik die Herstigte Nasionale Party (HNP), onder leiding van Albert Hertzog gestig. Die BOND was nes in 1880 nie oop vir alle rasse en hul vergaderings is in die geheim deurgevoer. Die moontlikheid van ‘n nasionale intelligensie les is nie ver weg van die werklikhede nie. Plaasaanvalle en moorde , ook ander moorde skakel alles nou met mekaar.
Hierdie het alles gegroei tot die gesprekvoerings van 1982 in Amerika sowel die Idasa gesprekke van 1986. Lees maar self die inligting, dit is daar. Die een hand was die ander hand om hul doelwit te bereik. Op die oog af lyk dit of diegene op hoë vlak mekaar in die kort hare beet het, is dit nie die geval nie. Hulle kuier saam soos wat in Dakar gebeur het.
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Rhodes se BSAC pad deur Afrika
Renwick, Brittanje en bondgenote
South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Vriende van die ANC : operasies
Gold and money – SA – Goud en geld
SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money
Word daar 100% leuens verkondig deur die huidige en vorige president en selfs ander lande se weergawes oor Libië se geld?
Zuma – Gaddafi – SA Parliament
“Operation White Hatred” in South Africa
South Africa – National Party, AB-BB, Israel and apartheid
the Kingmaker – SA State capture
Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering
Gold and money – SA and Goud en geld – Fanie Fondse
Millions of rands to those ‘leaders’, CPA and Trusland, all separate from us, the others and millions and millions of illegal immigrants were invited into South Africa after 1902.
Besoedeling in ou Boere republieke
Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte
Who pay those traditional leaders – us, the tax payers.
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Trustgebiede – Tuislande -Reservate
Traditional leaders South Africa
Development of One Plans – Ramaphosa
Korrupsie van die ANC – Thabo Mbeki
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*