Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

*

Suid-Afrika is nie net omstrede vir hul diskriminerende wetgewings teen elke blanke minderheidsvolk nie, maar bekend as die land met die meeste misdaad, sindikate en korrupsie ter wêreld.   Verskeie sogenaamde multi-kulturele politieke partye neem deel hieraan en hulle onderskryf die 1996 Grondwet (1955 anc-pac-sak manifes) en word daaronder ingesweer.   Dit word met opset gedoen om die elites, veral die swart rykes, te bevoordeel om die land te beheer en totaal te vernietig met tenders, korrupsie asook misdaad soos politieke afdreigings en moorde. Die aanvalle en moorde, sluit alle moorde in, polities sowel as plaasmoorde en geweld in die informele sektore.

Regering sal voortgaan om op SEB aan te dring, sê Ramaphosa | Netwerk24


*

SKAAKSPEL DUUR VOORT – SWART BEMAGTIGING, REGSTELLENDE AKSIE, ONTEIENING IS LANK VOOR 1994 IN PLEK GESKUIF – DAAROM IS DIT IN 1996 GRONDWET VERVAT.

Vernietig veral die Boere volk, om hul reg tot lewe te vernietig en om dan maklik hul grond te verkry.   Daarom sing die ANC, EFF en ander politieke partye, selfs hul leiers sing en dans saam.   Martelings wat veral op plase plaasvind en grusame moorde, getuig daarvan.   Dit word herinner watter pad Zimbabwe se minderhede geloop het toe hulle uitgewis is.

Zimbabwe –  South Africa

Lees op oor Vyfde brigade en wat dit behels het, wie die opleiding verskaf het.  Daar is ook heelwat swartes wat nie die regering ondersteun het tydens hierdie regering se bewind vermoor.
Gukurahundi (Zimbabwe)
Gukurahundi – Zimbabwe
Massacres – Gukurahundi Zimbabwe

Dit beteken nie aanvalle en moorde eindig by die Boere volk nie.  Dit sluit ander blanke en anderskleurige volke in, hulle weet wie hulle is.  Daar is ‘n groot verskeidenheid van volke in Suid-Afrika.   Daar is heelwat ander volke wat deurloop onder geweld, wat saamhardloop met dwelms en ander misdade.   Al hierdie misdade en moorde word in een groot emmer geplaas.   Niemand weet eers hoeveel onwettige immigrant ook in daardie emmer beland, sodat dit moet lyk of die persentasie van swartes wat vermoor word, baie groter is.

Elke volk het die eie verantwoordelikheid om self data bymekaar te maak om te weet of dit onder hul eie volksgenote plaasvind, aangesien die regering dit nie doen nie.

THE CHESS GAME ARE STILL PLAYING ON ALL LEVELS OF GOVERNMENT

Economist Moeletsi Mbeki says it is incorrect to blame the ANC for the creation of Black Economic Empowerment (BEE), claiming the policy was originally designed and handed to the ANC by big business — including Sanlam and Metropolitan.   ANC did not do this on its own.    Statements made by liberals since 1986 until now.   

M Mbeki    
https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

Even the DA is in support of B-BBEE  – 11 years agao
https://www.youtube.com/watch?v=8SHbL6NxcBQ&t=19s

Way back it started with meetings behind our backs
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

*
*
*

Die in topposisies, neem hande tydens die insweer onder grondwet 1996, wat alles bevestig.   Die onder eed stem saam wat in die 1996 grondwet staan.  Inteendeel, swart bemagtiging het in 1986 reeds die lig gesien in Dakar Afrika deur liberaal verligte blankes en kommuniste, die Afrikaner-Broederbond, ou NP en DP partye, sowel die ANC, PAC en SAKP.   Groot maatskappye is reeds verswart voor 1992 se referendum en 1994 se verkiesing wat kwansuis demokraties is.   Ramaphosa is in beheer van B-BBEE kommissie.

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Aan die einde word al hierdie misdade en sindikate ontken, maar dis juis die 1994 regering  wat in beheer van alles is.  Parlement SA keur dit goed en dit word alles deur liberaal verligtes en liberale organisasies soos OSF.SA, Cato Instituut asook ander befonds.

Wetgewings bevoordeel hoegenaamd geen armes of die sogenaamde agtergeblewenes gemeenskappe nie, maar bevoordeel slegs diegene wat in beheer is van die ekonomie.

Suid-Afrika is letterlik  en figuurlik ‘n baie ryk land, maar is tans ‘n sinkende skip wat vol gate is soos die land se paaie.  Hierdie sinkgate kan nie herstel word met swart bemagtiging en regstellende aksie nie.  Al groei wat swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening bied, is om aan die ryk bevoordeeldes, die wat die land beheer,  meer mag en finansies te gee.   Agente en nwo – daar is baie videos oor wie dit is.   Volgens die 1996 grondwet, word aanstellings van kommissies en regters deur die ANC president gedoen.

Lande wat ooreenkomste met die regering sluit, ondersteun al hierdie wetgewings.  Dus is hulle netso skuldig aan diskriminasie en rassisme as die ANC regering en medepligtiges.   Dit word daagliks uitgevoer.

Inteendeel, kan gevra word, wie is regtig agtergeblewenes?   

In die Boere volk se geskiedenis is daar baie armoedig en uitwissing te bespeur.   Voor die Boere volk in al die Boere republieke aangeval is (1882-1909), is ander volke ook deur Engeland en haar bondgenote geteiken.

Daar is en was heelwat BOERE, uit al die Boere republieke, wat gedurende die Anglo-Boere oorloë,  alles verloor het.  Al die Boere republieke se grondgebiede, is wettig bekom met transaksies.  Oor die 30000 huise is in daardie tydperk deur Brittanje en al haar BONDgenote vernietig.   Voedsel, saad en ander implemente is totaal en al verwoes, terwyl die vroue en dogters deurgeloop het onder verkragtings en hongersnood met geen mediese sorg.

Die skaakspel duur voort.

In dieselfde tye van verwoestende oorloë en ook na 1902, is daar honderde duisende werkers uit Afrika en die Ooste ingevoer om in die ryk beheerdes en magnate (sioniste) se myne te kom werk as goedkoop arbeiders.   Myne wat nie aan die BOERE behoort nie – heelwat gebiede is en was plase wat aan die Boere volk behoort, sowel ander volke is van hul besette gebiede verwyder.

Die immigrante of meeste ingevoerdes, het nooit teruggekeer na die lande van herkoms uit Afrika nie.  Meer as 60000 Chinese het wel teruggegaan.   Heelwat van die swart groepe maak aanspraak dat hul eienaars van Suid-Afrika se grondgebiede is.    Na 1994 het bevolkings verder ontplof in getalle, dat daar vandag miljoene immigrante in die land is en elkeen kleim hul gebied af deur besetttings, rondom al die stede en dorpe, op gebiede wat eens plase was.

Is dit nou nie heel toevallig nie?

Heelwat plase is aangrensend aan dorpe en stede is oorgeneem, wat deur onwettiges bewoon word, wat toeganklik is vir swartes om binne ‘n dag, alle paaie te versper vir hul sogenaamde ‘vredes’ protesaksies.  Beplande tydbomme rondom baie stede in Suid-Afrika wat enige oomblik kan afgaan.   Wanneer besettings plaasvind, is daar oornag nuwe strukture wat vinnig opgerig word.  Brand hulle motorbande, veroorsaak dit groot slaggate omdat teer smelt.

High levels of Violence in SA –  July 2021 ongoing

Afrika Mfecane  –  Difaqane sedert 1795

Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

Mfecane  –  1795-1830 teenoor 2024

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

*

Die pad wat Suid-Afrikaanse leiers geloop het, was en is sedert 1980’s reeds om alle strukture te vernietig.   Die skaakspel duur voort.

Swart bemagtigers wat nie die werk kan doen nie, slaag in hul doelwitte daarmee en gebruik hul bure bo in Afrika om hulle behulpsaam te wees.   Dit is die pad van rassisme, diskriminasie en vernietiging van die hele land.   Die bewyse is daar. wat soos vrot visse bo-op water dryf.

Wie van die spul immigrante is agtergeblewenes?

Die sogenaamde agtergeblewenes, heelwat immigrante uit ander lande, word in hul miljoene vergoed met ‘n skrale paar sente, wat die heersers, toelaes noem, net om hulle X en steun te besit om hulself te verryk of die wat hulle beheer.

Swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings stuur die land die afgrond in, juis om meer mag aan hierdie bemagtigers te gee om nog meer wetgewing daar te stel.  Swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding is alles negatiewe groei in Suid-Afrika.  Onteiening sonder vergoeding word aangemoedig, waar immigrante en ander oornag hul strukture oprig waar hulle dan eiendomme opeis.

Almal sing dieselfde deuntjie hoe daar gewag word al sedert 1994 vir HOP huise, terwyl immigrante van hierdie wonings eenvoudig oorgeneem het.  Daar is miljoene HOP huise al gebou na 1994.

South African RDP housing projects scheme

Investigation of HOP – RDP houses – Tshwane  – September 2018

RDP  –  Housing Finance in South Africa

HOP – RDP huise word ook in al die ou reservate, oftewel Trust, KEV (CPA) en ou Tuislande gebou.   Dit word ook deur sommige munisipaliteite deurgevoer.

*

DISKRIMINERENDE WETGEWINGS

Die nagevolge van swart bemagtiging en regstellende aksies, tenders van hospitale en mediese sorg, skole en opvoeding,  spoorlyn en treindienste, wapenskandaal en tolpaaie, is die grootste redes hoekom daar soveel misdaad, korrupsie, aanvalle en moorde plaasvind.   Die toekenning van tenders aan ongemagtigdes wat selfverryk. 

Eskom, die eens magtige reus, is plat op die grond en tipes ‘n voorbeeld daarvan soos al die ander staatsentiteite.    Die mag tot geld, want niemand anders vind hierby baat nie, slegs die “elites”.  Dit geld vir elke ander staatsentiteit, wat reeds tot niet is.

Hierdie wetgewings raak elke aspek in al die samelewings en gemeenskappe in Suid-Afrika om die land totaal af te breek op nasionaal, provinsiaal en plaaslike owerhede.   Nasionale vlak is verantwoordelik vir ALLE wetgewings, terwyl provinsies en plaaslike owerhede dit deurvoer.

*

EENS WERKENDE STELSELS

Het dit al ooit gehelp om stelsels te blameer vir die foute van seniors en topstrukture, wat in beheer is wat junior swart bemagtigers aanstel wat niks weet nie.    ALBEI verdien groot salarisse, byvoordele en toelaes, nes die duisende tradisionele leiers en die hele struktuur daarvan.

Traditional leaders South Africa: 8840

Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA

*
*

DIE LAND BRAND LANKAL REEDS VANAF 1994

Hulle kan nie eers self voertuig engins regmaak nie, daar is in die verlede van Kubane gebruik gemaak, maar al die weermagvoertuie is tot niet vandag.  Kubane is ten duurste ingevoer en betaal deur belastingbetalers en staatskas, maar wat het hulle hoegenaamd bewys.   Dit beloop miljarde.

Ondersoek ná brand 'onbekende' aantal militêre voertuie verwoes | Netwerk24

Walmansthal.

https://www.netwerk24.com/kuba-se-dienste-kos-sa-r16-mjd-20210523

Waar is al die ander militêre voertuie van Suid-Afrika?   Wie is verantwoordelik vir al hierdie brande en geld wat in vuur opgegaan het?   Slegs 60, waar is die res?

https://www.netwerk24.com/60-mambas-opgeknap-en-op-pad-na-pretoria-20220715

Basis brand, maar leër is nêrens | Netwerk24

TRILJOENE RANDE SE SKADES

Dit kom baie verdag voor dat hierdie voertuie eenvoudig gebrand is – wat ‘n skande is, wat gee hulle om, of was daar versekerings wat uitbetaal het, EN aan wie?  Geen ondersoek na al hierdie duur voertuie nie.  Hoeveel swart bemagtigers is en was hiervoor verantwoordelik en wie het al hierdie tenders ontvang?

https://defenceweb.co.za/land/land-land/900-vehicles-in-preservation-storage-at-wallmansthal/

Basis brand, maar leër is nêrens | Netwerk24

*

MISDAAD EN POLITIEKE GEWELD

INTERESSANTE VERLOOP VAN SAKE

Eers die Kommissie wat deur Ramaphosa aangestel is, wat plaasvind.

Skaars ‘n week later, word twee getuienisse siek.

Daarna bedank die Voorsitter van die kommissie,

Die voormalige Minister van Polisie kom aan sy einde in Parys, Frankryk – hy was ook genoem deur dieselfde getuienisse.

Dan is dit die Adhoc-komitee se beurt om dieselfde ondervragings voort te sit, maar op politieke front …

DIS ongevraagd die tipe vrae wat deur politici gevra word aan diegene wat politieke moorde en tenders ondersoek – wie beskerm wie in hierdie geval?

DIE BRANDENDE SKAAKSPEL GAAN SWEPEND VOORT

Sterkte aan diegene wat staan vir REG en GEREGTIGHEID

Daar mag nie vrae gevra of kwellinge uitgespreek word soos in die geval van Mkhwanazi – oornag word van die persone baie skielik siek daarna.

Die ondervragings wat politieke partye in die Adhoc komitee begin doen het, skree ten hemele.   Die getuienisse wat die korrupsie, sindikate en politieke moorde ondersoek het, word soms as die leuenaars afgemaak.

Die Adhoc komitee van parlement se ondervragings duur in ergste graad voort asof dit ‘n hoërhof is en kruisverhoor.

Dit sluit eenvoudig aan by al die ondervragings deur die Kommissie wat deur Ramaphosa aangestel is, en intussen het daardie voorsitter bedank en die voormalige minister van Polisie in die vreemde ‘dood’ onder verdagte omstandighede.

Die Minister van Polisie wat die taakspan probeer ontbind om nie die misdaad te ondersoek nie.

Wie is die baas van die misdaadplaas?

LEES meer agtergrond

Generaal Mkhwanazi

Generaal Mkhwanazi 2011

*

WAAR IS AL DIE MENSEREGTE HEEN IN ‘N SOGENAAMDE DEMOKRATIESE LAND

Water mafia’s en korrupsie in SA waters

Rassisme, diskriminasie en onteiening  water lisensie aandele

:

DIT IS TERRORISME

Haal aan – Quote

Dr Henk Boshoff is a commissioner responsible for water and sanitation at the South African Human Rights Commission, and Peacemore Mhodi is a research adviser at the South African Human Rights Commission.

It is undisputed that water provision is an essential service since water is the lifeblood of human existence. Therefore, in our view the deliberate sabotage of water infrastructure for the purposes of causing serious water disruption should be defined as a terrorist activity in terms of the Pocdatara and criminal charges be preferred in terms of that legislation.

Access to sufficient water is recognised as a fundamental human right inSouth Africa. This right is justiciable, meaning it can be vindicated in a court of law. The water supply chain includes several role players such aswater services authorities (WSA), which are tasked by the Water Services Act with water provision at a local level.  However, many WSAs are grappling with the severe challenge of water infrastructure that is dilapidated and old. It is estimated that about R89.9bnis required in the next decade to deal with crumbling water infrastructure and backlogs.    Some WSAs are in extensive arrears with water boards. For instance,Matjhabeng Local Municipality in Free State owes Vaal Central Water aboutR7bn. It is estimated that WSAs cumulatively owe water boards aboutR24.81bn. When WSAs are in arrears water boards usually throttle water supply. As a result, households in high-lying areas struggle to access water due to the low pressure.

In the Kopanong Local Municipality in Free State due to the debt of about R900m, Vaal Central Water has restricted water supply to about 30%.Those bearing the brunt are households in high-lying areas.
The phenomenon of water mafias Amid this context, water tankering has arisen. Water tankering is typically the supply of water through trucks (tankers) ferrying water.  Water tankeringis essential as a measure of water provision in emergency instances since access to water is a fundamental human right. However, emerging research and evidence seem to suggest that the system has been open to abuse.   There is also the emergence of what has been called “water tanker or water mafias”

Invoke terrorism legislation to deal with water infrastructure saboteurs The Protection of Constitutional Democracy against Terrorist and Related Activities Amendment Act (Pocdatara) provides an expanded definition of “terrorist activity”.    Pocdatara provides that a terrorist activity includes any act committed in or outside the Republic which is designed or calculated to cause serious interference with or serious disruption of an essential service, facility or system, or the delivery of any such service, facility or system, whether public or private, including but not limited to an essential or critical infrastructure, information infrastructure or a critical infrastructure complex.

Unquote

:

OPLOSSING – VOLLE ONAFHANKLIKHEID

Politieke partye moet nie so ‘n groot rol speel in die land of infrastrukture of regeringstelsels nie, inteendeel daar moet nie politieke partye wees nie.  Die 1996 grondwet is niks anders as die 1955 anc-pac-sakp manifes nie.   Elke volk moet hulself regeer in gebiede wat aan hulle behoort of wat aanspraak maak op besettings, moet fisies oor besin word – hulle het geen grond gekoop nie.  Miljoene is afkomstig uit Afrika en elders anders, hulle moet terugkeer na hul lande.

Volke moet onafhanklikheid verkry en al die BOERE republieke (15) moet 100% herstel word soos wat dit voor 1900 was.   Vandag word die Boere volk totaal en al uit alles uitgesluit en ontken dat hul ooit bestaan.   Die Boere volk is ‘n blanke volk nes die Zoeloe volk.   Nie een is deel van die geskepte multi-kulturele Afrikaner nasie nie.

*

MEER INLIGTING – MORE INFORMATION ABOUT SINDIKATES AND SABOTAGE

Ramaphosa –  swart bemagtiging kommissie

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Die korruptes in Suid-AfrikaArms deals –  Fana Hlongwane

Wapenskandaal –  Arms deals

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Eskom sabotage from inside

Gordhan  – Staatsentiteite  – Eskom en ander

Eskom dienste 2023

Oorlogkamer van Eskom 2014

Rassistiese Eskom oorlogkamers

Corruption 2018 Korrupsie

WAT HET VAN DIE ZONDO KOMMISSIE GEWORD EN ELKEEN WAT HOOG BETAAL WAS VIR ZERO DIENSLEWERINGS

Zondo – Hogan – Zuma – State capture

State capture – Zondo commission –  Molefe – Gigaba – Guptas

Ramaphosa –  Corruption – Zondo

Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc

Cholera en riool

Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant

Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

2 gedagtes oor “Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte”

Lewer kommentaar