Investigation of HOP – RDP houses – Tshwane – September 2018

 

Parliament, Wednesday, 19 September 2018 – The House Chairperson for International Relations in the National Council of Provinces (NCOP), Ms Masefako Dikgale, was disappointed by the poorly-built RDP houses in Soshanguve, Tshwane, as well as reports of subcontractors who have not been paid in three years.

House Chairperson Dikgale led a delegation that included NCOP delegates as well as members of the Gauteng Provincial Legislature, to conduct oversight on the delivery of houses in the City of Tshwane Metropolitan Municipality, as part of the Taking Parliament to the People preliminary visits to Gauteng province.   During oversight visits to Extension 19 and Thorn Tree View housing projects in Soshanguve, North of the capital city, the delegation was not impressed by the quality of the houses.   While some signs of poor workmanship, such as cracks and incomplete houses, the delegation also heard of leaking water pipes as a result of poor plumbing.

The delegation also heard about allegations that some beneficiaries were illegally selling their houses.   In an effort to address these challenges as well as the complaints about non-payment of the sub-contractors, Ms Dikgale has called a meeting with the Gauteng Department of Human Settlements, the main contractor (Faranani Properties), the sub-contractors as well as beneficiaries find a solution.

Before embarking on the oversight visits the delegation met with the different government departments for presentations on the state of service delivery in the City of Tshwane Metropolitan area.   The delegation rejected presentations from the departments of Basic Education, Human Settlements as well as health and asked officials to prepare detailed reports before the end of the week. The South African Police Service was also expected to brief the parliamentarians on the impact of migration on policing and peace keeping in the province, but they did not pitch.  The department of Home Affairs was commended for its detailed report.  The delegation noted with disappointment the absence of councillors from Tshwane Metropolitan Municipality, from the oversight visits.
https://www.parliament.gov.za/press-releases/ncop-decries-poorly-built-rdp-houses-soshanguve

**

Die Voorsitster vir Internasionale Betrekkinge in die Nasionale Raad van Provinsies (NCOP), me Masefako Dikgale, het haar teleurstelling oor die swak geboude HOP-huise in Soshanguve, Tshwane, asook verslae van sub-kontrakteurs wat nie oor drie jaar nie betaal is nie, uitgespreek.

Sy het die afgevaardigdes gelei om ondersoek in te stel met die “voltooiing en oorhandiging” in Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit, as deel van die voorlopige besoek aan die Volksraad aan die provinsie Gauteng.   Verskeie gebiede is besoek – Uitbreiding 19 en ander behuisingsprojekte te  “Soshanguve” en “Thorn Tree”.    Krake in onvoltooide huise en selfs waterpype wat gelek het, was waargeneem en teleurstellend.   Daar is ook beweringe dat van die begunstiges van die HOP huise verkoop het.

Verskeie opvolgvergaderings sal in die nabye toekoms gehou word.  Die afvaardiging het voorleggings van die departemente basiese onderwys, menslike nedersettings sowel as gesondheid verwerp en amptenare gevra om gedetailleerde verslae voor die einde van die week op te stel. Daar word ook van die Suid-Afrikaanse Polisiediens verwag om die parlementslede in te lig oor die impak van migrasie op polisiëring en vredesbewaring in die provinsie, maar hulle het nie opgedaag nie.  Die departement van Binnelandse Sake het lof vir hul gedetailleerde verslag ontvang.  Die afvaardiging het met teleurstelling kennis geneem van die afwesigheid van raadslede van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit tydens die ondersoek.

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s