*
Protesgangers hardloop doelgerig, steel en plunder en BRAND alles af. Moontlik vir versekering doeleindes – Opdragte kom van êrens af van die finansiers wat alles befonds. Swart, wit en ander kleurige burgers in Suid-Afrika is geneig om almal die skuld te gee vir hul eie ondergang en soek nie die oorsaak by hulself of hul stemkrag nie. Die geniepsige woordjie, ‘apartheid’ word menigmaal ingespan om hul eie agendae te laat blom.

*
Bomme in strate en geboue, selfs kerke het deurgeloop. Onskuldige burgers se bloed het gevloei. Hulle sal nooit ooit verander nie, dis hoe hul geprogrammeer is. Heelwat huise is die lug ingeblaas met plofstowwe voor die Anglo-Boere oorlog, omdat hulle dit nie andersinds kon vernietig het nie.
Vernietig alles voor die voet al sedert 1800 toe Engeland en haar bondgenote daarmee hier in die suidpunt begin is – die ENGELSE se Verskroeide aarde – swartes en ander het meegehelp om elke wit persoon se huis te plunder en af te brand – die Grensboere het deurgeloop. En na 1994 gaan alles aan op ‘n slinkse manier, die reus word leeggesteel.
Dieselfde magtige reus van elektrisiteitsvoorsiening is sedert 1960 gesaboteer, terwyl die plaas BOERE steeds onder misdaad, aanranding, verkragtings en moorde deurloop. Dis nie hulle in bewind se handjies nie, maar gewone misdaad word dit genoem. So word Boere, die Boere volk vernietig wat heelwat werkers in diens het, wat nou op straat sit na aanvalle en moorde. Is dit die moeite werd? die Boere volk het ook regte nes enige ander volk om deur hul eie leiers regeer te word.
Eienaardig – brandstigters vernietig hul eie werksgeleenthede en dink vir ‘n oomblik hul het ‘n paar rand in die sak as trokke en geboue brand. Daar waar hulle nog gister gewerk het, die trok wat bestuur is of die vrag wat gelaai is, is vernietig, so word besighede vernietig deur die massa swartes en ander wat hul getrou volg. Dis nie net die swart bemagtiging, regstellende aksie en korrupsie wat werksgeleenthede vernietig nie. Dit is alles verskroeide aarde beleid van die Engelse en BOND genote wat steeds geldig is.
Diegene afkomstig uit Afrika lande deel die afgebrande koek as daar ‘n trok geplunder en later aan die brand gesteek word. Die Polisie staan en toekyk dat dit met vlieënde vaandels slaag – hul missie is volbring, nog besighede en nog werksgeleentheid val soos dominoes om. Sou dit blankes gewees het wat die plaashuis afbrand van ‘n swarte of selfs leiers, was hul lankal toegesluit.
Die in beheer, die wat die opdragte gee, lag lekker vir die spul wat so afbrand, want protesgangers en terreurbendes, die tronkbranders en geweldenaars, gaan by die huise sit en krepeer van ellende. Die wat die opdragte gee, se versekerings betaal uit en hul bankrekenings word net groter.
Dit is tog so gerieflik. Alles word voor die deur van apartheid gelê terwyl dit die protesgangers is wat die vuurhoutjies trek soos ‘n winnie mandela van ouds – haar belofte is nagekom dat die land vernietig sal word met ‘n vuurhoutjie.
Oorsese mense moet maar kennis dra met wat die Boere volk gebeur het, dit is hul voorland ook. Suid-Afrika is in armoede, opgebou en weer afgebrand deur terreurbendes en vandag is dit nie anders nie. Die blaam: apartheid – aparte gebiede is sedert 1806 onder Britse bewind geskep en nie deur die Boere volk nie. Die Boere volk van verskillende Boere republieke is ingeforseer onder die Unie van Suid-Afrika, 1910, uit London beheer, wat op almal afgedwing is. Dit kom nie van die Boere volk af nie.
Protesgangers, vir wie werk die terreurbendes nou eintlik en word deur ander massas aangespoor en toegelaat terwyl die polisie toekyk.
Dit is ‘n herlewing van die onlangse terreurbende geweld na 1940… dalk vroeër. Swart op swart geweld, maar die blaam word voor apartheid geplaas. Segregasie was reeds daar voor 1900, aparte gebiede, reservate en kroongebiede, apart van mekaar na Mfecane oorloë. Mfecane wat nog nooit ophou bestaan het nie.
MOORD BLY MOORD – DIT HET NIKS MET LIBERALISME TE DOEN NIE
Winnie Mandela se wapen: die VUURHOUTJIE EN NEKBAND (necklace)
Necklacing is an execution method in which a rubber tire is placed around the victim’s chest and arms, covered with highly flammable liquids and then set on fire. The origins of necklacing can be traced back to reported incidents of humans being burned to death, mostly in cases of mob assault or vigilantism, in Apartheid South Africa 1985. In 1986, Winnie Mandela, then wife of the imprisoned Nelson Mandela said, “With our boxes of matches, and our necklaces, we shall liberate this country”, which was widely seen as an explicit endorsement of necklacing.
https://www.youtube.com/watch?v=U2qJGRakdho
*
ANC and Winnie – Necklacing
https://www.youtube.com/watch?v=huXrrzI1Q5o
*
Mense vergeet gou al die terreurdade voor 1994 en waarmee die regering destyds gesit het. Brutale geweld, swart op swart, baie onskuldig , maar apartheid word die skuld gegee hiervoor.
https://www.youtube.com/watch?v=STfkKCR4ACw&rco=1
*
Wat is vir jare aan die gang in Suid-Afrika en wat is die geskiedenis na 1902?
https://www.youtube.com/watch?v=_tfMLAWdkWE
Hul gebruik dat dit na 30 jaar steeds op dieselfde trant – apartheid, die vals vlag. Die swart meerderheid stem vir die ANC en hul eie ondergang en het niks met apartheid van voor 1994 te doen nie. Hul besluite en keuses.
Dis die ANC regering wat hul magte misbruik en die land bankrot steel en toelaat dat alles afgebrand en vernietig word. Dis veral die opsweperige massa swartes en selfs ander wat die mandaat aan ANC, EFF, DA en ander gegee het om die land te laat vernietig, nie die apartheid voor 1994 nie. Die Boere volk het niks met hul kommunistiese agendae te doen nie.
Met die steun van buitelandse regerings en organisasies, al die memorandae van ooreenkomste wat gesluit is sedert Idasa (1986) en Kodesa (1991), is die terroristiese rewolusie in Suid-Afrika al vir dekades neergepen en aan die gang. Die vernietigingsprosesse het nie in 1994 begin nie, dit was al in 1955 aan die gang.
Dis hulle wat alles vernietig en afbrand – dis hulle wat werksgeleenthede en alles vernietig nadat alles leeg geplunder is. Hulle moet ‘n slag na hulself kyk want die oorsaak is by hulle, nie by iemand anders nie. Soek die skuld by plundertogte en vernietiging, kommuniste wat die opdragte uitgee om alles te vernietig. Hierdie protesgangers word gebruik om alle werke te vernietig. Swart bemagtiging is selfvernietiging *B-BBEE en EE
Lees die manifes van die PAC-SAKP-ANC wat dit toe al onderskryf het, alles vervat in die 1996 grondwet wat die massas gesteun het. Die huidige regering en lede in parlement word onder dieselfde grondwet en manifes ingesweer – hulle is duidelik tevrede met toedrag van sake wat op grondvlak gebeur.
Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywers
Dit was die PAC wat deel vorm van die ANC en SAKP, wat terreurorganisasies is, reeds in 1955 hul manifes geskryf wat feitlik woord vir woord ooreenstem met die Grondwet van 1996. Alles reeds sedert en voor 1955 beplan. Die EFF lede wat deel vorm van die ANC, maar het om gerieflikheidsredes weggebreek om ‘n ander party te vorm weens hul meer radikale politieke teikens.
Die EFF is loshande voor met rewolusionêre kommunistiese bande en ekonomiese ontmagtiging, waarskynlik met opdragte want ‘n duidelike patroon is waarneembaar. Natuurlik danksy die ANC wat alles goedkeur.
Die BOERE VOLK word uit alles uitgesluit, terwyl daar meer as 100 wetgewings saam hul 1996 grondwet is, wat teen elkeen diskrimineer wat blank is. Dit is meestal die Boere volk, wat voedsel voorsien, wie se grondgebiede naarstigtelik gesoek en onteien word.
Die teiken is die Boere volk vir dekades – daarom word daar steeds gesing om die Boer te vermoor en uit te wis. Alles van die Boere volk word ontken en die veelvolkige Afrikanernasie leef in hul eie domein om te dink dat die Boere volk deel is van die Afrikaners, want hulle is nie. Daar word nie gesing vermoor die Afrikaners, Portugese, Grieke of Duitsers nie, maar die Boere.
Daar is verskillende blanke volke in Suid-Afrika net soos daar verskillende Bruin en Swart groepe bestaan.
Dit was reeds daarvoor in volle swang, daarvan getuig die geheime ontmoetings buite die landsgrense van Suid-Afrika, onder andere Dakar, Zambië en Mellspark huis in London.
Swart bemagtiging is geheimsinnig beplan deur die spul BLANK liberales en Afrikaner organisasies / besighede, buite die landsgrense van Suid-Afrika, reeds in 1986 begin – Idasa – Slovo – Slabbert – De Beer – Afrikanerbond-Broederbond. Metropolitan en Sanlam is reeds voor 1994 verswart en bemagtig.
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Hul hou steeds vergaderings met die ANC-SAKP-PAC. Bekende organisasies, wat dink die Boere volk is lede van hul veelvolkige nasie.
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Veelrassige organisasies – ABN
Noga’s Post village – CIS -Afriforum-Pioneer-Saai-AaA- Agrico-Boiphitlhelelo
*
PARLEMENT
Hulle werk vir hul miljoene rande aan “inkomstes” in die parlement of andersinds op maniere wat die publiek nie wil van notisie neem nie of nie kennis dra nie.
Politieke haat en rassistiese opsweeptoesprake en liedjies voer die bo-toon van die skyn waarmee hul besig is. Hul weet ook dat indien daar vervolgings voorkom, daar niks sal gebeur nie.
Kill the Boer, kill the Farmer
In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song
Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
Doelbewuste terreurdade wat ten uitvoer gebring word deur die rooikappie bendes, wen die ANC die speelveld met 15% Belasting op Toegevoegde Waarde (VAT) op alle terreine, met veral versekeringseise, misdaadaanvalle, mediese ongevalle en herstel van dit wat vernietig is. Daar is ook wetgewing wat dit omskryf. Heelwat besighede, trokke en infrastrukture, het al tot as gebrand en is tot niet. Die gesegde “As is verbrande hout” spreek vanself – dit sal nie vanself herbou word nie. Heelwat besighede kan nooit weer opstaan uit die verwoestende kommunistiese aanslag nie.
Belastinginkomste vir regering
*
VAT is now levied at the standard rate of 15% on the supply of goods and services by registered vendors, when you buy electricity or anything other equipment you pay 15% over to government or the agents. When they broke into your property, stole it you have to reclaim it and repay again 15% VAT .
READ – LEES:
Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld – alles deel van misdadigers se bestaansreg. Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword.
*
Werkloosheid neem toe, juis as gevolg van besighede wat so geplunder, afgebreek en verwoes word.
Unemployment – communism – bolshevism
*
As hout uitgebrand is, is daar geen vuur meer oor nie. Maar die terroriste stook heeltyd die vuur met jeugdiges aan die voorpunt, omdat hulle dit wil doen, want hulle wil nie regtig werk nie. Ironies hoe daar dorpe geteiken word en eerste wat geplunder word, is drankwinkels.
Hulle wil nie leer nie en brand self hul skole af, maar as hulle nie slaag nie, word blankes of apartheid die skuld gegee.
*
8 year back
Protest violence has taken a toll on matric performance in some areas. Vandalism has left their indelible mark on Grade 12 learners at Kopela Village near Delareyville in the North West. Noto High School and the local clinic were burnt to the ground during service delivery protests.
https://www.youtube.com/watch?v=LXEbvWenQfw&list=PLyxkBFYMs1vxGu3qVygtSfyETwt076-RX&index=289
*
As ‘n trok met verskillende besighede se inhoud uitbrand, is daar slegs as oor – die terroriste en omstanders asem al daardie toksiese giftige stowwe in. Tragies, dat bestuurders nie toegelaat word om te vlug nie en brand saam.
Dis egter die besighede en eindverbruiker wat al die pad verloor en regering wen baie geld (werk maar al die miljoene rande se skades aan, ekstra tenders wat uitgegee word aan infrastruktuur) – en ons as belastingbetaler betaal vir alles. Sasria behoort aan die regering.
TERRORISM IN SOUTH AFRICA
South Africa – Arson – Terrorisme – Brandstigting
TERRORISM
Terrorisme en sabotasie
Strate word verniel en geen burger kan beweeg met al die terreurdade wat aangaan nie. Iemand moet dit agterna verwyder en skoonmaak en dit gaan nie die terreurbendes wees nie. Hulle laat ‘n spoor van verwoesting agter. Die brand van teer veroorsaak gate in paaie.
*
Gedurende November 2020 het die EFF besluit om die klasse van die een skool te ontwrig. Polisie was daar, maar daar is eenvoudig voortgegaan. Virus ten spyt, was daar hier en daar een met ‘n masker, maar nie veel nie.
*
NIE LANK GELEDE NIE
Gedurende Covid en niks word aan protes aksies gedoen nie.
Duidelik is die virus baie spesiaal wat net sekere mense teiken wat dan doodgaan.
Optoggangers hardloop – dit lyk of hul ‘n fliek maak.
Die huidige politici EFF en ANC wat so deelneem aan hul optogte en rassisme, is deel van die kliek wat die wetgewing en reëls maak. Die ANC is die selfaangestelde hoofmanne – die regering en is deel want hulle wat optogte maak. Die ANC regeer die land en doen niks aan hierdie terroriste wat alles afbrand en verniel nie. Om ruberkoeëls te gebruik keer nie die terroriste nie.
Die ANC laat dit met ‘n breë glimlag toe weens die groot inkomste wat hieruit verkry word sodat hul hul sassa afhanklikes en ondersteuners met gemak kan betaal. Hulle word selfs toegelaat om in die virus tydperk te doen wat hulle wil want hul weet die ANC keur dit goed en die indruk word gewek daar bestaan geen virus nie.
So waar is die “lockdown” nou heen of maskers?
Nou is die land skielik in gevaar, want indien die EFF protesoptogte hou, word hul nie aangeval nie, maar val net die ander aan wat “onwelkom” is. Dit is ‘n gerieflike virus wat net sekeres aantas, maar politici en rewolusionêres is onaangeraak.
*
Is there only 100 at the spot?
EFF Western Cape chairperson Melikhaya Xego said that he was more than satisfied with the decisive response from the national EFF body who came out in their numbers to support their call for an end to racism in Cape Town. Despite promises the party’s leader Julies Malema would be present, he revved up supporters for his visit to the school.
*
The School Governing Body (SGB) said despite the chaos, the matrics wrote their physical science exams without any disruptions. SGB chairperson chairperson Guillaume Smit said that the matrics completed their exam in peace so we are thankful for that.
But is that the truth if you see what is happening in the streets? How can chaos and shootings declared as “peaceful without any disruptions” – that is not the truth at all.
*
Die met gevaarlike wapens en kieries, word toegelaat om “vreedsaam te betoog.
Voertuie langs paaie word en is beskadig.
*
Suid-Afrika bevind hom in die AShoop van wanhoop, anargie en rewolusie wat daagliks brand en smeul, want min is oor van wat was. Misdaad is aan die orde van die dag, waar daar ten spyte van die inperking, meer as 50 moorde per dag plaasvind. Na die virus vind daar steeds protesaksies plaas.
Besighede word soms alles leeggeplunder, afgebrand of gesteel. Dit smeul steeds van binne en buite ons land, reg rondom ons.
Diegene wat ‘n bestaan probeer maak, is in die middel van daardie smeulende ashope van anargie, die as is steeds ‘n aangehitste rewolusionêre vuur. Met swart bemagtiging wat steeds toegepas word onder die inperking van die virus , is dit ons volkslede wat spartel om uit die as op te staan waaraan ons baie hard gewerk het sedert die Anglo Boere oorloë.
Nie almal van ons voorgeslagte was in die Anglo-Boere oorloë nie, maar die wat nie die ware toedrag van sake ken nie, moet tyd inspan om dit deel van hulle te maak. Vroue en kinders was in helkampe wat uitgesterf het.
Daar word nie van liberale en klassieke liberale blankes gepraat wat hand op die blaas is met kommuniste, George Soros se OSF.SA of Cato Instituut nie.
Soros and revolution Schwartz György
Alinsky Cloward-Piven – Soros planne
Na die oorloë was daar nog die twee wêreldoorloë, depressie en droogtes, die BOERE rebellie en ook die ander innames vanaf reservate en kroongebiede, wat op ons afgegooi is deur die Britse regering wat alles ge-annekseer het.
Die Britte het met die Anglo-Boere oorloë seker gemaak hul palm die goud en diamante in van die twee onafhanklike Boere republieke.
Dis met wetgewing in 1902 deur London afgekondig en beheer. Ons oorblywende voorgeslagte en lydendes na die oorloë het geen hulp van ander ontvang nie, duisende huise was afgebrand wat herbou moes word – daar was letterlik net AS wat oorgebly het. Tog het ons in ons armoede opgestaan en hard gewerk waar ons vandag is.
Ons het nie na ander volke gekyk om ons te hulp te snel nie. Ander volke is op ons gegooi soos afvallappe en stof.
Ons moes oornag skole voorsien, wat nie was nie. Die Engelse het vir jare, tot ongeveer 1955, die swart reservate met internasionale kerke se hulp van skole voorsien.
Plaasboere is ook soms hier en daarna ingespan om plaasskole en geriewe op te rig.
Net voor die 1994 verkiesings het daar reeds swart bemagtiging in plek gekom, alles die werk van die ou Nasionale party en Broederbond wat deel was van mekaar.
Rina Venter het haar heelwat uitgespreek hoe sy betrokke was – luister en besluit self, want die inligting wat voorsien is, is hoe dit verstaan is hoe die NP ‘n groot rol hier aan die einde gespeel het om alles aan die kommuniste te oorhandig.
Rina voer haar eie onderhoud en haar bydrae tot die oorgawe
Rina Venter – Legkaarte – die leuens
>
Sy was ook deel van FW de klerk se oorname proses vir langer as 10 jaar voor 1994
Dr Venter – NP previous government
>
Duidelik was FW in sy skik met die skending van ons menseregte – hy was nie die enigste lid van die Broederbond aka Afrikanerbond en NP wat so gevoel het nie. Reeds lank voor 1990 ter sprake. Tot Pik was betrokke in verskillende pakkies.
FW de Klerk en skending van menseregte
>
Dis nie vreemd dat FW in sy skik is met kommunisme nie, waar bevind hy hom tans en hoeveel finansiële steun het hy gekry voor en na 1994?
FW de Klerk in sy skik of nie?
the Multi-culture dreams – Reënboognasie
*
Sogenaamde apartheid – is reeds sedert Britse kolonialisme aan die gang – die Shepstone Beleid (Lord van Natal) is in 1854 afgekondig asook deur Rhodes met wetgewing uit die Kaapkolonie. Hoekom word ons (1960-1994) die skuld gegee vir ander se aparte gebiede – swartes bly steeds apart na 1994. Meeste het tot hul eie inisiasieskole!!!
Swart, Khoi san en Griekwas het almal aparte gebiede – grondeise – Grond het na 1994 Trust en CPA geword, onder ANC wetgewings.
Shepstone – Natal, roots of segregation
British colonial empire in Africa (SA) – Rhodes and BSAC
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
In verskeie artikels en video materiaal verklaar hulle “apartheid” is weg, maar dis nie waar nie, dis ‘n spul leuens. Daar is steeds meer aparte gebiede as wat daar was voor 1994. Suig die oud NP en Broederbond aan hul tone of wat?
Die Ingonyama Trust is in Kodesa tydperk gestig met toepaslike wetgewing, waar daar slegs Zoeloes mag voordeel trek, onderteken deur NP – ANC – Buthelezi-Zwelithini.
Na 1994 is verskeie grondeise deur Khoi San en Swartes ingesit, wat toegeken is, met triljoene rande finansiële steun, bates, trekkers, saad, mentors. Dis ons ander wat op privaatgrond bly wat dit onderhou en probeer bestaan maak met ons eie geld. Dis wat die ANC-SAKP-EFF-DA-en ander wat dit steun en ook die 1996 grondwet steun.
*
Beide die Zoeloe koning, Zwelithini en sy prins Buthelezi was hier teenwoordig met ondertekening. Ooreenkomste was aangegaan voor hulle tot die 1994 verkiesing toegetree het.
Swart bemagtiging is meer as 26 jaar met ons, waar besighede en maatskappye hul deure begin toemaak het vir Boere en Blankes. Veral die jong mense het geen toekoms of selde ‘n rigting om in te gaan want rassisme en diskriminasie is in bykans alle wetgewings vervat.
Die inspirasie is vervat in ons voorgeslagte se deursettingsvermoeë, uithouvermoeë en wil om te oorleef. Daar was ook maar verskillende trekkerleiers wat nie met mekaar saamgestem het oor watter roete om te volg nie, maar almal was eens dat onafhanklike gebiede die grootste en beste oplossing is. Het ons voorgeslagte ook so gevoel tydens die Slag van Bloedrivier en ander gevegte, toe daar teen duisende massas geveg is wat hulle net wou vermink en doodhê.
Hoeveel van ons voorgeslagte se baba’s was ook vermoor. Die verkragtings wat in plaasopstalle en konsentrasiekampe plaasgevind het, was ondersoek en is dekades na die uniewording 1980 bekendgemaak.
Die Engelse regering het geen simpatie met ons volk gehad nie, al waarin hul belanggestel het was die inhoud van die plaasgebiede en grondgebiede, waarop hul beslaggelê en geannekseer het – slegs vir hul gebruik. Daar is ook van honderde duisende swart en chinese arbeid gebruik gemaak wat ingevlieg is om in hul myne te kom werk. Werkverskaffing vir suider Afrika se mense, was beslis nie aan die orde van die dag nie.
Die feit dat ons Boere republieke se vroue en kinders by hul gades gestaan het, het die Engelse met haat gevul en gegrief. Ons moeders, soms wat swanger was, is aangejaag na konsentrasiekampe soos vee na ‘n slagpale. Sommige vroue, jong kinders moes stap. Van die vroue, wat swanger was het hul baba’s langs die pad verloor en net daar begrawe.
Ander Boervroue en kinders, selfs ou mense, is sonder enige sanitasiegeriewe op ooptroktreine gelaai om die onbekende kampe tegemoet gegaan om te gaan hongerly in konsentrasiekampe, waar siektes toegeslaan het om die hele volk stelselmatig uit te wis. Hartseer oomblikke is vasgevang waar Boervroue vir oulaas hul besittings sien opgaan in vlamme, met net die klere aan hul lywe. Daar was nie tyd om afskeid te neem van ‘n eens bekende werf en voedsel wat later ook verbrand het nie. Verseker het die Boervroue later gesmag om net ‘n lekseltjie van die voedsel in ‘n bottel aan hul honger uitgeteerde kinders te kon verskaf, maar helaas, is daardie liggaampies toegemaak in die aarde se boeg om eendag weer te ontwaak.

*
Gedurende 2020, indien volkslede so min is, kan dit voortbestaan? Natuurlik kan dit, en ons het alle reg daartoe en ook ‘n internasionale reg om onsself in ons eie gebiede, onafhanklik te bestuur en te regeer. Dis ons Boere republieke wat ons voorouers aan ons nagelaat het.
Die swart en khoi san volke is ook nie een volk nie.
Khoi san is ‘n hele paar groepe volke bymekaar, soos die Griekwas, Khoi San en veel ander.
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
So is die Swart volke ook nie net een volk nie, maar ongeveer 10 verskillende volke. Almal bly en woeker steeds weg van mekaar en bly uit mekaar se hare. Daar is duisende KEV’s – CPAs geregistreer, met tradisionele leiers.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Daar is wel heelwat gebiede waar mengelmoese is, saam al die immigrante buite ons landsgrense, wat baie groot probleme veroorsaak in die land. Die ANC, DA en EFF leiers gee niks om daaroor nie. Baie reken dat etnisiteit bestaan lankal nie meer nie. Dis ‘n spul snert, die mense wat dit dink, moet die Grondwet, Wetgewing en Hansards oplees hoeveel triljoene is al hierop uitgegee.
Daar is dan reeds 8840 Khoi san en Swart tradisionele leiers wat maandeliks salarisse en byvoordele uit die belastingkas verkry. Die grondeise is nog een wat ‘n groter hap neem onder die CPA wetgewing waar grondeise toegeken word met byvoordele. Natuurlik is baie gevalle is daar geen sprake van verdere ontwikkelings in die voedselbedryf nie. Heelwat was produktiewe plase maar alles het verarm en tot niet.

*
DE KLERK WAS DEEGLIKS BEWUS VAN WAT IN DAKAR GEBEUR HET
FW de Klerk en Nelson Mandela (Nobel)
Etniese volke / Ethnic people (SA)
Pomfret Northwest – 32 Battalion
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Vuurtonge – Stemme van vuur […]
LikeLike
[…] information about crime in SA and prisonersNumber Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28Vuurtonge – Stemme van vuurVerskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer liedSuid-Afrika se misdadigersPrivaat tronke kontrakte […]
LikeLike
[…] Vuurtonge – Stemme van vuur […]
LikeLike