FW de Klerk en skending van menseregte

Demokrasie verteenwoordig ‘n hele nasie, waarvan die Grondwet die Hoogste gesag in die land is.   Demokrasie sluit diskriminasie uit.   Dus kan mens die afleiding maak dat daar geen demokrasie in Suid-Afrika is met soveel wetgewing teenoor ons blanke minderhede nie.

Voorafgaande:

FW de Klerk het op 29 Februarie 1988:

“Die basiese grondslag (in die aanvaarding van ‘n nuwe/wysiging van die ou grondwet) moet wees dat besluitneming op konsensus sal wees. Dat getalle nie die deurslag gee nie maar dat die meerderheidsbeslissing van elke bevolkingsgroep en volk in rekening gebring moet word. Dat daar eie magsbasisse sal bestaan. Dat daar wigte en teenwigte ingebou sal wees en ten laaste, dat hierdie grondwet, wanneer hy ooit verander sou word, slegs verander sal word nadat dit aan die blanke kieserskorps voorgelê is, en met hul goedkeuring.”

Die finale grondwet van die land is op 4 Desember 1996 deur die Grondwetlike Hof as Wet (Wet 108 van 1996) aanvaar en bekragtig, sonder dat dit ooit aan enige blanke voorgelê is.

Het bogenoemde wat gestipuleer is,  gerealiseer?

Sedertdien het ons as blankes al ons menseregte moes prysgee.   Drakoniese diskriminerende wette – verskeie swart bemagtiging wetgewing het in werking getree en sodoende het ons as blankes heelwat van ons reg tot bestaan in Suid-Afrika verloor.  Tot op taalgebied word daar teenoor ons Afrikaanse taal gediskrimineer.

Lees meer oor die proses:

The Constitutional Court’s certification hearing began on 1 July. Its rules allowed political parties represented in the Assembly to present arguments on whether or not the Constitution should be certified.

This process – probably the largest hearing in South African legal history – involved at least 47 advocates representing 29 political parties, organisations and individuals.

Among them were the ANC, the NP, the IFP, the Democratic Party, the Conservative Party and the African Christian Democratic Party. Cosatu, Business South Africa, the SA Agricultural Union, the Human Rights Commission and the SA Institute of Race Relations were among the organisations that made submissions.

On 11 July the Court heard the last arguments.

However, on 6 September, in the judgment Ex parte Chairperson of the Constitutional Assembly: in re Certification of the Constitution of the Republic of South Africa 1996, the Court unanimously rejected certain clauses and ruled that the text adopted in May 1996 could not be certified.

Grondwetlike proses

 

 

Advertisements

Een gedagte oor “FW de Klerk en skending van menseregte”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s