SA Koalisies onuitvoerbaar

*

Klink die Britse statebond bekend – NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer.   Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika.  Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke “bedryf”, maar daar is nooit bevredigende oplossings of vredesroetes te vinde nie.  Alles vals fronte besoedel met misdaad en korrupsie.

Metoh Azunui - South Africa | Professional Profile | LinkedIn

*

VALS FRONTE

Al hierdie bondgenote wat so sit dat koalisies weer eens afgedwing word, doen dit al vir jare , nee dekades en daar is net al meer en meer rewolusies en immigrante wat die land onwettig inkom en saam die res moeilikheid veroorsaak.   Swart bemagtiging en regstelaksies is ook deur hulle uitgedink en word deur handlangers uitgevoer.     Dit word al sedert Dakar-Zambia dae uitgevoer en is in besighede soos Sanlam en Metropolitan verwesenlik, reeds voor 1994.

https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

*
LEES MEER:
Regstellende aksie + Affirmative Action + Dakar 1989

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

BESOEDELING

Die brand van paaie is een daarvan en die steel en afbreek van spoorlyne is nog een,  want dit veroorsaak dat gate in paaie ingebrand word, sodat die belastingbetalers net eenvoudig meer moet betaal vir die infrastrukture se herstel.    Duur treine staan vervalle en word nie gebruik nie.

*

Federale en konfederale sisteme is niks anders as afdwingbare gesag deur ‘elite’ leiers wat elkeen opdaag met hul eie ideologieë.   Federale en konfederale regerings het almal beperkte magte wat deur ‘n handvol bestuur word.   Of soos in SA sowat 400 plus 8840 plus tradisionele leiers wat slegs vir sekere bevolkings en groepe geld.

Die besette kroongebiede en reservate (tuislande) (cpa-trustgebiede), word steeds deur daardie inwoners bewoon, hulle is nie daar ingedruk nie.  Dit was eers geteiken alvorens daar op die Boere republieke gefokus is, met al die duisende veldslae en Anglo-Boere oorloë I en II.  Dit is wat die Unie van Suid-Afrika 1909 was, regdeur tot 1961 en weer vanaf 1994 tot datum.

In 1910 was die Unie regering beslis nie almal een party nie, maar ‘n gedwonge samevoeging en eie leiers vanaf Britse en Afrikanerkant.  Dit word nou in 2024-25 weer herhaal.  Dit stuur weer eens op nog meer chaos en rewolusies af.   Afrikaners het saam Brittanje teen die Boere republieke geveg en selfs finansieel bygedra.

Dit is nie die burgers wat seggenskap het nie, maar die sogenaamde leiers wat in hierdie posisies ingedruk word, wat die beuels blaas in Suid-Afrika (en ook in ander lande).

Wetgewing is in London afgekondig 1909.  Dis hoekom daar ‘n Boere Rebellie oorlog en opstande was in 1914.   Die 1914 Rebellie was NIE afrikaners wat teen afrikaners in opstand gekom het nie, maar almal oud Boere generaals, wat later deur die afrikaners ter dood veroordeel is omdat hul waag opstaan het vir die Boere volk wat hul eie gebiede, die 15 Boere republieke terug wil hê.

Moordenaars en Jan Smuts was deel daarvan, het bloed op jul hande, nes tydens die Anglo-BOERE oorloë en konsentrasiekampe, ook die gebeure van 1914.   In 1914 was dit juis die Boere wat hier tenagekom is omdat daar nie by die Vredesverdragooreenkoms gehou is nie.  Hulle was ontevrede oor die Boere republieke en vryheid van die Boere volk.  Dit was Afrikaner en Engelse leiers wat uit Unie regering opgetree het teenoor die Boere daardie tyd, niemand anders – opdragte uit London.

Verdrag van Vereeniging 1902

Herstel van Boere republieke en Boere volk

Herstel van Boere Republieke

*

Werk koalisies in Ander lande?   NEE  – stel vas of dit in die magtige Amerika, Kanada, EU lande of in Afrika lande werk ?   NEE – maar ons word weer eens deur globale druk soos afrukaners forseer in hoekies in om hulle slaafs te volg vir oplossings, terwyl dit nie werk nie.

Skematiese voorstelling van die Toring van Babel.   Het dit gewerk?   Nee en dit sal ook nie vandag nie.  Yster en klei meng nie.

Die Toring van Babel - GEN 11 - Die Pottebakker

Suid-Afrikaners, wat die Boere volk insluit, is ingedwing in die Engelse potjie van 1910.  SA het ‘n politieke Westminster voorskoot wat vasgeknoop is aan Brittanje.   In 1960 het wyle Dr Verwoerd ‘n referendum gehou wat ons laat uittree het uit die Britse Statebond.

Die ANC liberaal kommuniste, in hul kommunistiese wysheid, wou weer deel wees van Britse Westminster stelsel na 1994 verkiesing, maar ook die 1910 en 1948 regerings het hul onder Britse gesag onderwerp.

Wetgewings oor apartheid kom al sedert Britse koloniale bewind aan.

Heelwat lede van die publiek weet nie wat dit alles behels nie.    Koalisies was nog nooit onbekend in SA nie, dit bestaan al sedert 1800 en het selfs voor dit op alle vlakke van regering bestaan.

VOLKEREG – SELFBESKIKKING EN ONAFHANKLIKHEID IS ‘N MENSEREG

Koalisie partye (en enige politieke party) beheer nie volke nie, maar juis hulle wat wetgewings maak om minderheidsvolke te onderdruk en vernietig.   Politici van enige regering neem nie die volkeregte weg nie, dit is ‘n internasionale mensereg.  Etniese volke het ‘n internasionale reg om oor hulself, hul kultuur, tradisies, geskiedenis en selfs taal te regeer.

Dit is juis met hierdie ideologie van liberaal verligte Afrikaners en Engelse regering wat op almal van ons afgedwing word.   Hiermee boet elkeen van ons ons vryheid in tot ‘n reg tot voortbestaan en selfbeskikking.

Botswana en ander Afrika lande is voorbeelde van  volke wat oor hulself besluit, en selfs in Afrika lande word daar minderhede onderdruk soos Suid-Sudan wat in 2011 onafhanklik geword het.  Dit kan steeds gedoen word en is uitvoerbaar.  Uitvoerbaarheid of ekonomiese oorlewing is nie ‘n voorvereiste van die Verenigde Nasies nie.

*

IN SUID-AFRIKA

Koalisies tussen kommunistiese terreur- en bendegroepe, liberale en konserwatiewe partye, is ‘n bont mengelmoes, ‘n multi-kultuur valsheid wat nooit sal werk nie.  Die Westminster sisteme sal nooit in hierdie land werk nie.   Geen multi-kultuur organisasies het al ooit hier gewerk nie.    Bewys maar die teendeel waar dit in SA werk asseblief.

Vir 30 jaar het die koalisies nie op provinsiale of munisipale vlakke gewerk nie.  Die  MK, EFF en ander partye is voorbeelde van voortvloeisels juis vanuit kommunistiese geledere wat in 30 jaar nie gewerk het nie.  Hulle bly kommunisties, radikaal en vernietig die ekonomie in geheel.     Korrupsie word gepleeg sonder dat min ooit vervolg word.

In Suid-Afrika en selfs ander statebondslande is teveel minderheidsvolke in die Britse Westminster pot ingedwing wat nog nooit gewerk het in Afrika of selfs elders anders nie.   Hulle menseregte word op elke moontlike terrein geskend.

*

Koalisies – waarvandaan, waarskynlik nie net vanaf 1945 nie.

Dit word beweer dat koalisies gevorm is tydens die Eerste en Tweede Wêreldoorloë, en die Groot Depressie (1930). Die konserwatief-liberaal-demokratiese koalisie in 2010–15 is die enigste voorbeeld van koalisieregering sedert 1945. In sommige lande word die reëls oor die volgorde van onderhandelinge in die wet of die grondwet uiteengesit.

In Griekeland is die leier van die grootste party byvoorbeeld die eerste wat ‘n verkennende mandaat kry om ‘n regering te vorm deur die president; in België stel die staatshoof een of meer informateurs aan om koalisie-opsies te ondersoek. In die VK is partye vry om onderhandelinge te voer met watter partye hulle ook al kies.

https://www.instituteforgovernment.org.uk/sites/default/files/publications/coalition-government-at-westminster.pdf

Die wat deel is van Brittanje en haar Westminster stelsel

AUSTRALIë  – lees hoe dit voorskriftelik uitgevoer word.
https://sef.psc.nsw.gov.au/understanding-the-sector/westminster-system

*

Government CPA – Commonwealth Statebond

Wat is in hul manifes vervat?   Lees wat daarin staan.

What is in their manifesto?  And they are still involved here, even on all other colonial states.   Read the Charter of the Commonwealth.

“British rule” Colonial rule

Service, culture and continued collaboration celebrated during Commonwealth  Day 2024 | Commonwealth

*
Die Parlementêre Vereniging van die Statebond vloei voort in al die statebondslande.    – Die KEV (CPA) is in 1911 by ‘n vergadering van regeringshoofde in Westminster Hall gestig, aangesien die destydse Empire Parlementêre Vereniging en sy sake deur die Britse tak geadministreer is. Die oorspronklike lede was Australië, Kanada, Newfoundland, Nieu-Seeland, Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk.

The Commonwealth Parliamentary Association – The CPA was founded in 1911 at a meeting of Heads of Government in Westminster Hall as the then-Empire Parliamentary Association and its affairs were administered by the UK Branch. The original members were Australia, Canada, Newfoundland, New Zealand, South Africa and the United Kingdom.
1911 – South Africa – Commonwealth Parliamentary Association

Tydens ‘n amptelike besoek aan London, het Ramaphosa die Koningin by die Windsor-kasteel ontmoet (CHOGM 2018) by te woon wat op 19-20 April 2018 plaasgevind het.   Dit is die plek van “goud”.    Waar het hulle die goud gekry?    MAY het SA besoek en “gronddiefstal” en ‘hervorming sonder vergoeding’ ondersteun.

Ramaphosa paid  a courtesy call on Her Majesty the Queen at the Windsor Castle during a working visit to London to attend the Commonwealth Heads of Government Meeting (CHOGM 2018) taking place on 19-20 April 2018.   This is the place of “gold”.   Where did they get the gold?    MAY visited SA and supported “land theft” accusations.

British rules, Commonwealth, Trustlands

Let gerus op ooreenkomste tussen Britse koloniale bestuur in Afrika met die van Ierland, wanneer die “HOME RULES” ook op die Ierse volk van toepassing gemaak is en bloedige gevegte daaruit voortgespruit het. Alle “bestuursake” word onder die dekmantels van wetgewings gedoen sodat dit vir almal moet lyk of die heersers die regte kanale volg – en ook koppel aan “demokrasie”.

Notice the similarities between British colonial rule in Africa and that of Ireland, when the “HOME RULES” were also applied to the Irish people and bloody battles resulted from that. All “management matters” are done under the guise of legislation so that it must appear to everyone that the rulers follow the right channels – and also link to “democracy”.

Statebond – Commonwealth

Britse setlaars het net na die Anglo Boere oorlog hierheen gekom met opdragte om uit te voer. Daar is spesifiek plase uitgedeel en ander gekoop, nadat die Britse regering die Vrystaat en ZAR geannekseer het.

Who received farms from the Freestate and the old Transvaal?
Britse Setlaars – 1904 – Westminster

Referred to the various British Empire flags, rules – this Sheptone legislation/policy is about SEGREGATION AND APARTHEID – reserves and Crown lands.

British Empire and their colonial rules/flags

Die Britte se beleid – hulle beleid hou nooit op nie…
British Empire was known to be “the empire on which sun never sets” and when Queen Victoria came to throne in 1873, Britain already governed Canada, Australia, New Zealand and parts of India, South America and Africa. Here are some more interesting facts about British Empire.

‘United we stand’ – British rule

*

Die ANC pamperlang en troetel hul liberaal verligte Afrikaner ideologie en wetgewings van Swart bemagtiging en Regstelaksie.   Hulle politieke wil is nie daar om dit af te skaf nie, omrede dit juis die ekonomie en alles afbreek in Suid-Afrika.   Aanstellings in regeringsdepartemente sowel staatsentiteite sorg vir totale vernietiging.

Swart bemagtiging en Regstellende aksie babas wat die ANC ‘elite’ op die rug abba om hulself en besighede te verryk.     Dit is steeds die slaanstok om Boere gesinne totaal in die grond in te vernietig.  Regerings oorsee wat memorandums van ooreenkomste sluit met die ANC en dit hierby insluit, diskrimineer teen elke Boer en gesin in die land.   Dit maak hierdie regerings netso skuldig aan vernietiging van menseregte.

*

Destyds het hierdie liberaal verligte Afrikaner joernaliste daaroor geskryf, maar dit word eenvoudig doodgevee en stilgebly oor die sondes van die kommuniste wat buite ons landsgrense geïmplementeer is.   Destyds was daar geen internet nie, tog is daaroor geskryf en die uitvoerimg van wetgewing die gevolg.   Intussen is daar honderde/duisende besighede wat hieroor hul deure gesluit het.

Regstellende aksie –  Affirmative Action –  Dakar 1989

Daar is nie net een wetgewing wat Swart bemagtigers aanstel nie.  Ramaphosa is aangestel as voorsitter wat die kommissie beheer en doen dit steeds, op elke vlak van die samelewing.  Dit word dienooreenkomstig ook in staatsentiteite sowel munisipale owerhede uitgevoer.

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

*

Solidariteit unie het ook dit gesteun en verduidelik in notules hoe daar van 750000 blankes ontslae geraak kan word.   Politieke partye was hier teenwoordig met die wetgewings van B-BBEE en EE.

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Swart bemagtiging –  B-BBEE

*

Lees op oor die beveiliging van Boere veral en ook die res van die land, hoe swart bemagtiging ook die kommando sisteme gekelder het, danksy Lekota en Mbeki, asook die res van die parlement.

Kommando sisteme

Kommando withdrawal  – SA

Kommando

*

Die woordjie benadeeldes voor 1994 is ‘n selfuitgedinkte piramida skema van links liberale Afrikaners en kommuniste in Dakar om net die boonste groepe te verryk.  Hoe dom moet burgers wees as hulle nie bewus is wat in Dakar in 1986-1992 gebeur het nie?

Wie beheer die ekonomie en veral minerale rykdom in Suid-Afrika?

Gaan maak seker van inligting en luukse huise wat deesdae in al die ou Tuislande gebou word, daar is verskillende beeldmateriaal op youtube wat wys hoe daar geleef word.

Die benadeeldes  in Suid-Afrika

*

Word Hansards nooit gelees oor wat in Parlement gebeur rakende die vals melodieë van sogenaamde ‘apartheidsondes’ wat deur Brittanje en haar lakeie in 1854 en 1894 aanmekaargetimmer is nie? 

Shepstone het dit in 1854 afgedwing, saam met swartes in Natal, meestal Zoeloes wat grond beset het – hulle is afkomstig uit Mosambiek en ook midde-Afrika.   

Menige kere is die Boere al vir meer as 100 jaar bygekom oor die pasboek en wetgewing wat deur die Britse kroon geïmplementeer is.    Daar was ‘n groot veiligheidsrisiko van rondlopers en daarom het magistraat dit laat afkondig.

Pass Laws  – British colony 1797

Apartheid: 1854

Rhodes se wetgewing het in 1894 die lig gesien in die Kaapkolonie onder die Britse vlag.

Jan Smuts – Churchill  – Rhodes –  apartheid : British rules

*

ANC en kaders, met die hulp van liberale organisasies en buitelandse regerings, breek al vir 30 jaar alles tot op die grond af.

https://www.youtube.com/watch?v=jYLgxgDcDHA

*

Beloftes en ooreenkomste
https://www.reuters.com/world/uk/king-charles-hosts-first-state-visit-safricas-ramaphosa-2022-11-21/

*

Die lyste op alles gaan voort …

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Kontak Admin

volksvryheid9@gmail.com

1 gedagte oor “SA Koalisies onuitvoerbaar”

Lewer kommentaar