* It's been for several decades that the South African government (ANC and their other cadres in parliament) think the Boer people have no human rights or economic freedom. The leaders in South African parliament and supporters don't see us as citizens in the country, but as "settlars". As Boer people, we do have an… Continue reading Equality and Dignity, violation of human rights Boer people
Kategorie: Self-determination UN
Kosovo Indepence – Self-determination
A decade on, more than 110 countries recognize Kosovo’s independence — but Serbia, the country from which it was carved, and many of the 120,000 members of Kosovo’s Serb minority refuse to do so. And though it may be a political territory recognized by most of the world’s powers, Kosovo isn’t a UN member. (Though… Continue reading Kosovo Indepence – Self-determination
Kerch Bridge – Crimea
The European Union has commented on the partial opening of the Kerch Strait bridge in Russian-occupied Crimea, saying this constitutes another violation of Ukraine's sovereignty. "The Russian Federation has constructed the Kerch Bridge to the Crimean Peninsula without Ukraine's consent. This constitutes another violation of Ukraine's sovereignty and territorial integrity by Russia," the spokesperson for the… Continue reading Kerch Bridge – Crimea
Crimea – self-determination (Putin)
2015 Russian President Vladimir Putin has revealed that he began to plan the annexation of Crimea in a secret meeting with security services the day Ukraine's pro-Moscow president fled Kiev — and weeks before the peninsula held a self-determination referendum. The revelation came in a trailer for the documentary Homeward Bound, by state television channel Rossiya 1, which also shows Putin discussing how… Continue reading Crimea – self-determination (Putin)
Ooreenkomste – Agreements
* Die kommunistiese grondwet (wat onder die vals vaandel van "demokrasie" leef) in Suid-Afrika laat enigiets toe as en wanneer dit hul pas. Dis ook so geskryf - meestal is dit liberale blankes wat nie deel van ons volk is nie en ook hulle wat dit steun. Die grondwet laat toe dat ons volk se… Continue reading Ooreenkomste – Agreements
Menseregteskendings 1994 Akkoord
* Daar moet in ag geneem word, die 1994 Afrikaner Akkoord het nie onder die 1996 se artikel 235 ontstaan of ondersoeke wat daarna gedoen is nie. Dit het onder wetgewing in 1993 en die ou interim wetgewing ontstaan. Die Volkstaatraad is ook in 1994 met 'n mandaat met behulp van wetgewing, goedgekeur, lank… Continue reading Menseregteskendings 1994 Akkoord
Front Nasionaal: Bloed wat roep (video)
Dis hoe dit werk - met Toyota - nog 'n roepstem vir Selfbeskikking - laat die wiele rol. GENOEG IS GENOEG - ENOUGH IS ENOUGH Ons moet elkeen onsself afvra - hoe ver is genoeg gehad van moorde, aanvalle, verkragtings, korrupsie, swart bemagtiging - GENOEG IS GENOEG luister na die video *** BLOED WAT ROEP… Continue reading Front Nasionaal: Bloed wat roep (video)
Front Nasionaal in Bloemfontein
'n Baie spesiale geleentheid met spesiale mense het op 23 April 2019 in die hartjie van die land, Bloemfontein plaasgevind, wat geskitter het met 'n paar bekendes se teenwoordigheid. Behalwe vir oom Charl Hertzog was daar ook Dr Jan du Plessis, Ds Johan Jacobs, Mnr Charl Hertzog, Adv Jurg Prinsloo SC (foto). 'n Volwaardige soewereine… Continue reading Front Nasionaal in Bloemfontein
Aanvalle – Moorde en Beveiliging
'n Noodsaaklikheid by almal van ons blankes, Afrikaners en Boere is meer gewaarborgde veiligheid in omgewings waarbinne ons kan bly. Alle beveiligingsmaatreëls is belangrik, dit is die daaglikse reëls en 'n gedwonge lewenswyse wat ons na 1994 soos 'n klip tussen die oë getref het en moes opbou en wat duur om te onderhou. … Continue reading Aanvalle – Moorde en Beveiliging
Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019
Wat het u, familie of vriende of besighede die afgelope 25 jaar in 'n multi-kulturele opset bereik? Waar is u families vandag - moontlik versprei op ander kontinente of onveilig in 'n land wat veronderstel was om "almal" te akkommodeer - altans dis wat die blanke liberalis, die klassieke liberalis en kommuniste sommiges van ons… Continue reading Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019
Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad
Federale Rade beheer al die gebiede binne so 'n gebied met 'n ysterhand - veral die hooffunksies soos veiligheid, finansies, immigrasie en buitelandse skakeling. Bestudeer die lande se grondwette waar dit voorkom. Daar is een groot weermag en polisie, een grensbeheer. Daar is nie afsonderlike beveiliging vir elkeen nie. Sou daar immigrante instroom… Continue reading Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad
PW Botha – 1985 – oud weermag
Ons word hoegenaamd nie beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie, nog minder beveiliging. Ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan. Ons het ook 'n reg om te lewe, selfs dit word ons nie gegun nie - hoeveel mense is die afgelope paar maande nie al… Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag
Dr Mangosuthu Buthelezi
Net onlangs het die ANC gepraat oor die Ingonyama en ander Trustgronde vat (nes Brittanje altyd gemaak het met ons almal) - toe het die Zoeloekoning sy mense bymekaar gemaak - hoop net hulle is bewus wat aangaan. Die Zoeloevolk moet besef dat die skippie wat gaan sink, ook die Ingonyama Trustgronde en grondeise (CPAs)… Continue reading Dr Mangosuthu Buthelezi
Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking
Selfbeskikking is die hoof prioriteit en deel van die 2019 verkiesingsmanifes van Front Nasionaal (FN). Dis ook waarom FN die enigste party is wat werklike vryheid vir die Afrikanervolk kan beding. Deel gerus die ondergenoemde video so ver en wyd as moontlik. *** Wie en wat is Front Nasionaal - webtuiste lees meer / read… Continue reading Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking
Lewensbootjie – Selfbeskikking.
Daar is tans etniese lewensbootjies uit en ons as Afrikaners en Boere, wat 'n etniese volk is, het so 'n reg om dit te verkry. Is ons dan dom dat ons dit nie verkry nie? Nee - beslis nie, inteendeel kan ons vir onsself dink en ook besluite maak. Ons het ook regte al… Continue reading Lewensbootjie – Selfbeskikking.
Government’s BEE plans
Moenie vir een oomblik dink dat swart bemagtiging gaan verdwyn nie, nog minder gaan onteiening van die toneel verdwyn. Ook op die landbou front is die swart vennootskap die meerderheid. Hierdie "beplannings" was reeds lankal beplan deur blanke liberaliste gedurende die Dakar samesprekings wat met die kommuniste skouers geskuur het. Om te boer,… Continue reading Government’s BEE plans
Selfbeskikking ‘n werklikheid
Dis 'n besonderse eer as mens nadink oor ons geskiedenis, wat gevul is met hartseer wat ander lande aan ons volk probeer doen het, en soveel dood en verwoesting onder ons mense gebring het. Maar daar is hoop vir 'n beter toekoms deur ons eie potjie te krap en op ons eie onsself te regeer… Continue reading Selfbeskikking ‘n werklikheid
Front National – Self-determination reasons
SELF- DETERMINATION FROM FRONT NATIONAL The Afrikaner people (including our English speaking brethren) will have to consider self-determination for various reasons. 1. The current government is busy undermining the rights of the Afrikaner and White people in general. They are slowly but surely busy destroying our nation. 2. The government will have to implement… Continue reading Front National – Self-determination reasons
Selfbeskikkingsreg – Volk
AFRIKANERS EN BOERE (BLANKES) Selfbeskikking word internasional verkry op grond van "etnisiteit" maar daar is 'n paar kriteria waaraan voldoen moet word. Elke volk het die reg tot hul eie gebied, eie ekonomie en onafhanklikheid. Hulle moet soos 'n land soos Botswana totaal en al onafhanklik wees, op hulself funksioneer, bestuur en regeer word.… Continue reading Selfbeskikkingsreg – Volk
Selfbeskikking: Genoeg is genoeg
Front Nasionaal SA / Front National SA By watter groep wil jy wees as die skip aan die sink is - daar is drie groepe mense: Party verlaat die skip en swem weg, party staan en skep water oorboord totdat die skip onder hulle voete verdwyn, en die derde groep begin die wrakstukke bymekaar maak… Continue reading Selfbeskikking: Genoeg is genoeg



















