Tema parke – ANC geldmaakfoefies?

Suid-Afrika is reeds rommelstatus, maar al waaroor die ANC praat is grondonteiening, grond wat kwansuis deur blankes gesteel is en die kultuur historiese monumente is so 'n seer oog vir die leiers, dat hul rede moet vind om partytjies en tema parke moet skep om ons volk se geskiedenis te gaan uitgooi of vernietig.   Dalk… Continue reading Tema parke – ANC geldmaakfoefies?