* Diegene wat gerieflik met hoë inkomste en heelwat byvoordele ontvang, en op die groen stoele in Parlement sit, wat beheer uitoefen, het eerstens die rooi rewolusie en vernietiging toegelaat. Hulle neem die besluite om alles in Suid-Afrika af te breek. Daar word soms 'harde woorde' in parlement geuiter deur misnoeës wat teen radikale… Continue reading Dertig jaar PLUS se afbreek in SA
Kategorie: Onafhanklikheid en vryheid – monument
Onafhanklikheid van ‘n volk
* Die multi-kulturele AFRIKANER nasie kan nie aanspraak maak op enige Boere volk gebiede in Suid-Afrika nie. Afrikaners het nie Boere republieke gestig nie. Boere het Boere republieke gestig voor 1902 - daar is 'n hele paar Boere republieke gestig deur die Boere. Verwys na die 'Afrikaner' akkoord hierby. Dit voel lank gelede, tog… Continue reading Onafhanklikheid van ‘n volk
Vroue inspirasie – Women inspiration
* Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë op persoonlike ervaring gerig. Dit wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms en dag van more. Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms. Sonder kennis en die nodige… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration
Tema parke – ANC geldmaakfoefies?
Suid-Afrika is reeds rommelstatus, maar al waaroor die ANC praat is grondonteiening, grond wat kwansuis deur blankes gesteel is en die kultuur historiese monumente is so 'n seer oog vir die leiers, dat hul rede moet vind om partytjies en tema parke moet skep om ons volk se geskiedenis te gaan uitgooi of vernietig. Dalk… Continue reading Tema parke – ANC geldmaakfoefies?
Voortrekker Monument Pretoria
* Hoekom word dit Voortrekkermonument genoem en dit opgehemel dat dit moontlik deel van die Boere volk is maar inderwaarheid niks van die Boere republieke of Boere volk is nie. Die afkorting, VM staan vir heelwat afkortings van organisasies ook. Besluit maar self. Die Voortrekkermonument is deel van die multi-kulturele en veelvolkige Afrikaner… Continue reading Voortrekker Monument Pretoria



