* Dit wat die huidige president, Ramaphosa aan ons toedig, naamlik die padda in die pot, is juis 'n lewensles wat ons diep oor moet nadink. Kom uit die kommuniste se roulette tafels, dis 'n risiko. Dink dan mooi - is dit nou ons wat in die pot sit, of die kommuniste self? Dit moet… Continue reading Kringloop van omstandighede – Lewe versus Sywurms
Kategorie: Land Reform
Internasionale reg tot Selfbeskikking
Enige volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking (volle onafhanklikheid) te verkry. People do have an international right to self-determination to rule themselves in their own country. There are various reasons why multi-cultural societies can not form one government and each of those people do need their own leaders, legislations - there are too many… Continue reading Internasionale reg tot Selfbeskikking
The 7.5 million black ownership in SA
* Daar word melding gemaak van blanke titelhouers, maar by verre in die minderheid - 730 000. Waar bly die 7.5 miljoen swart titelakte houers in Suid-Afrika? Dis privaat aangekoop. Wat 'n reg is, want ons almal het daardie reg na 1994. Sommige grondgebiede soos Kommunale eiendom verenigings (KEV) en Trustgebiede, het slegs kommunale regte… Continue reading The 7.5 million black ownership in SA
Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
* Daar is heelwat beeldmateriaal en artikel wat beskikbaar is rakende Grondhervorming en grondbesettings. Grondbesettings is alles onwettig van aard. Vrae word gevra oor hoe 'n klein blanke minderheid soveel grond kan besit, terwyl daar meer as 60 miljoen burgers in die land is met bykans netsoveel immigrante wat rondom ons stede is. Die… Continue reading Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
* Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1815’s. Hoe het dit dan gekom dat hulle sekere gebiede (in die meeste reënvalstreek) beset het, en dit selfs na 1994 is dit as grondeise weer aan hulle toegeken. Hulle… Continue reading Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)
Daar is 'n besliste oplossing vir ons probleem in Suid-Afrika. Die konserwatiewe Afrikaner en Boer groepe, wat in 1994 ten gunste van Selfbeskikking gestem het was destyds 37.5% - dat daar verdere ondersoeke rakende gebiede vir ons gedoen word. Dit was gedoen en aanbevelings deur die destydse Volkstaatraad dat daar 'n provinsie verkry word met… Continue reading Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)
Cyril Ramaphosa – Land reform (DA)
Debat in Parlement op 14 Maart 2014 - vrae was gevra deur die leier van die DA (Maimane) oor Grondhervorming, geen vergoeding vir eiendom en bates en die verandering van die Grondwet van Suid-Afrika. Taking of land / businesses without compensation and to change the Constitution. Ramaphosa - Maimane
Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017
Waar is al die werkskeppingsgeleenthede en waar is al die 'groen dorpies en stede" ontwikkel waar biljoene begroot is? Die Nasionale Ontwikkelingsplan (Phakisa) is 'n inisiatief van die kommunistiese regering van Suid-Afrika en is gebaseer om alle burgers se sosio-ekonomiese ontwikkeling in die land te stimuleer of te verbeter. Dit het in 2014 afgeskop en… Continue reading Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017
Grond geskik vir landbou-doeleindes
* Slegs 22% van grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou-doeleindes terwyl net 12% vir landbougewasse aangewend kan word. Heelwat provinsies en gebiede in Suid-Afrika is semi-woestyn andersinds is daar groot gedeeltes staatsbeheerde Sanpark wildsparke, waar daar nie landbou produksie plaasvind nie, terwyl ander gebiede te droog is om landbou volhoubaar te maak. Heelwat… Continue reading Grond geskik vir landbou-doeleindes







