Gatvol vir vernietiging ActionSA

Dis beslis nie net Herman Mashaba van ActionSA wat GATVOL is vir die kommunistiese rewolusie wat deur die ANC aangevuur en toegelaat word nie.  Die wat die bloedige rewolusie sedert 1961 betwis, moet hul eie huiswerk gaan doen, heelwat beeldmateriaal nagaan hoe alles eenvoudig gemonitor word terwyl alles of geplunder of afgebrand en selfs mense… Continue reading Gatvol vir vernietiging ActionSA