Ivermectin – Carte blanche

It is claimed that "trial data" are extremely poor about Ivermectin, but whether this is really the case one will not really know, as medical doctors overseas in different countries have been doing various trials for some time now that worked on the sick and ill people. There is even less data available on vaccines… Continue reading Ivermectin – Carte blanche

IVermectin …. IVermektien

Waar het Ivermektien begin en hoeveel keer is dit al gebruik vir hoeveel siektestoestande en parasiete? In Suid-Afrika word dit al vir etlike dekades deur Boere vir hul varke, beeste, skape gebruik om verskillende soorte parasiete dood te maak.   Dit is ookal vir mense aangewend om siekes te genees in verskeie Afrika, Yemen en Suid-Amerikaanse… Continue reading IVermectin …. IVermektien

Concerns over corruption in vaccines’ procurement

  Daar is groot huiwering en biljoene rande wat van ons beroof word en dit gaan steeds voort, sonder dat daar rekenskap gegee word van enige owerhede.    Nie eers 'n jaar nie, en daar is biljoene rande eenvoudig gesteel.   Daar is geen versekering dat dit gaan stop nie.   Intussen verloor burgers hul werk en… Continue reading Concerns over corruption in vaccines’ procurement

Ivermectin SA – Doctors and Afriforum

A group of doctors, including a Silverton medical practitioner, will meet the government in court on February 2 in a legal bid to have Ivermectin approved for the treatment of Covid-19 patients.   Dr George Coetzee, among others, as well as lobby group AfriForum, filed papers in the Gauteng High Court, Pretoria, against Health Minister Dr… Continue reading Ivermectin SA – Doctors and Afriforum

Hamburg Syndrome 1979 – virus (movie)

A deadly disease breaks out in Hamburg. In a quarantine camp, a doctor, a young woman, a hotdog vendor and an anarchist in a wheelchair get to know each other. Together they manage to escape. The small group tries to break away to the south, but their trip becomes a chaotic odyssey through Germany.   … Continue reading Hamburg Syndrome 1979 – virus (movie)

COVID-19: The Ivermectin African Enigma

Ivermectin has been used all over in African countries.  Nobody has to be a scientist to compare the maps of countries of Africa where Ivermectin was used versus the Corona virus 19 today.   It is obvious and not a co-incidence.   Credit to the master in Japan, Prof.(Photo) Red areas represent areas receiving ivermectin treatment. Yellow… Continue reading COVID-19: The Ivermectin African Enigma

Ivermectin – Japan – Satoshi Ōmura

Ivermectin was reeds in 1987 vir menslike gebruik geregistreer maar ook vir dierlike gebruike.   Waar het alles ontstaan en dat dit vir heelwat verskillende siektestoestande help en voorkom.  Ander name het ook hieruit ontstaan soos gesien sal word.  Afrika inwoners het heelwat baat gevind by Ivermectin.  Voorkomend en genesend.(photo) - Satoshi Ōmura collecting soil from… Continue reading Ivermectin – Japan – Satoshi Ōmura

Virus – Autopsies

In die laaste tyd was daar heelwat berigte of gerugte oor outopsies of nadoodse ondersoeke wat op Covic 19 pasiënte gedoen was - daar was heelwat gedoen gedurende 2020 - in Italië, Amerika, China en in ander lande.   En daar is ook sekere hart en long spesialiste, dokters wat uitbrei oor bloedklonte wat ontwikkel tydens… Continue reading Virus – Autopsies