Waar het Ivermektien begin en hoeveel keer is dit al gebruik vir hoeveel siektestoestande en parasiete? In Suid-Afrika word dit al vir etlike dekades deur Boere vir hul varke, beeste, skape gebruik om verskillende soorte parasiete dood te maak. Dit is ookal vir mense aangewend om siekes te genees in verskeie Afrika, Yemen en Suid-Amerikaanse… Continue reading IVermectin …. IVermektien