Suid-Afrika bestaan uit verskeie minderheidsvolke - wit, swart en bruin. Asook met miljoene immigrante uit die noorde en wêreldwyd wat geen sensus op gedoen word nie - niemand weet die werklike getalle in Suid-Afrika nie - meestal is dit beraam (estimated). Hier is ook 'n paar miljoen blankes wat hul eie kultuur, tradisies, taal en… Continue reading Orania – interview – Afrika
Kategorie: Afrikaner en Boer
Selfbeskikking – Self-determination
* Om saam te staan - die Boere leiers, vegters en vroue / kinders van voor 1902 het saamgestaan in die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote sowel as Afrikaners wat saam die Britte geveg het. Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk, sal dit weer doen. Jou… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination
Ramaphosa : land restitution
* HUMAN RIGHTS VIOLATIONS: 'Your time is up' - South Africa sets the date on which the country of whites will be taken. - 31 March 2019. The Adhoc committee do have time until this date to complete its work. South Africa has set a date when the much-criticized expropriations of land can begin after… Continue reading Ramaphosa : land restitution
Vlag / Flag
Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse? Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak. Daar skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit. Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag
Selfbeskikking FN
Goeie artikel. SELFBESKIKKING, RASSEKWESSIES EN OORLOG – ‘N PARALLEL TUSSEN AMERIKA EN DIE EIETYDSE AFRIKANERBEGEERTE Front Nasionaal SA Op 16 Oktober elke jaar herdenk die Amerikaners in die suidelike state ‘n insident wat die kwessie van rasseverhoudinge en selfbeskikking na vore gebring het en wat uiteindelik gelei het tot ‘n oorlog waarin 620 000… Continue reading Selfbeskikking FN




