Rassistiese Eskom oorlogkamers

*

Die SA parlementslede wat die oorlogkamers gedurende 2014 by Eskom ingestel het,  weet presies watse magspeletjie aan die gang is.   Hulle is sedert 1994 in beheer van sake in SA sowel by staatsentiteite soos Eskom.   Hulle bepaal die beurtkrag en of daar onderhoud gedoen moet word aldanie.     Hulle hou die hef in die hande – hulle bestuur hul eie monopolie met Eskom en ook ander staatsentiteite.

SA Parliament to be declared a National Heritage Site | SAHRA


*

Heelwat aftakeling is na 1994 uitgevoer met behulp van swart bemagtigers, sabotasie, korrupsie en bedrog om ‘n goed-geoliede maatskappy wat reg gefunksioneer het, kragstasies wat vir dekades onderhou is, se wiele te laat afkom omdat alles eers geplunder en gesteel moet word.

Oorlogkamers en beurtkrag – swart bemagtiging, sabotasie, bedrog, misdaad en terreurdade

Oorlogkamers wat al na 2014 die lig gesien het, gaan nie onderhoud aan kragstasies doen nie.   Werkers wat hul nie besig hou met bedrog, korrupsie, sabotasie en misdade, moet dit uitvoer.    Tans betaal die regte gebruikers vir ‘n diens wat hulle nie ontvang as daar aanhoudend beurtkrag plaasvind en skades word gely wat werkloosheid veroorsaak.    Korrupsie, sabotasie, bedrog en diefstalle is die grootste oorsake van die land se beurtkrag dilemma wat niks anders is as terrorisme nie.

Beurtkrag en kragonderbrekings deur Eskom en munisipaliteite, is en behoort myns insiens slegs ‘n korttermyn probleem te wees, wat binne dae iets van die verlede te wees.   Die hele Eskom sage word na 1994 eenvoudig wanbestuur wat deurgevoer word op ander vlakke van regerings.   Dit geld ook vir al die ander staatsentiteite.

Die huidige ANC en hul liberale kaders het sedert 1994 die monopolie van Eskom en ander staatsentiteite waar hulle beheer uitoefen wie en watter dorp of stad moet bestuur word met beurtkrag.   Niemand het hulle enige mandaat gegee om ou kragstasies te vernietig nie.    Nou teiken die kaders elke gebruiker om meer geld in hul eie sakke te kry.   Sou daar toerusting breek, wat heelwat gebeur, wen die regering 15% BTW met aankope van nuwes.  ‘n Heel gemaklike ekstra inkomste is nie te versmaai nie.

Die regeerders se ideologieë en onvermoeë om dit te bestuur grens aan terreur, verraad en sabotasie, daarom word daar nou vanuit ‘n parlementêre oogpunt,  ‘luukse’ of dramatiese oorlogkamers ingestel, selfs by kragstasies om moontlik werkers daarna as die slaansak te gebruik.   Die aanstellings van onbevoegdes en swart bemagtigers wat nie wil of kan werk nie, is, is juis deur onderskeie bestuurders en top posisies gedoen.   Afdelings beskik almal oor die nodige toesighouers en bestuur wat nie hul pligte nakom nie.

Daar is oor die 40000 werkers by Eskom landwyd, wat gedurig aandring op jaarlikse verhogings en bonusse.  Daar is nes by enige ander plek ook verskillende misdade wat gepleeg word waar min gevang of vervolg word.   Juis omdat die werkers en ook diegene wat tenders kry,  met al hierdie misdade wegkom, selde of ooit vervolg word, raak die bose sweer van misdadigers en sindikate net al hoe groter en sny dit diep in die belastingbetalers se sakke.     Heelwat gebeur vanuit die binnekring van Eskom self.

Daar is genoeg kragopwekking vanuit verskillende kragstasies om die hele land en selfs ander buurlande met voldoende elektrisiteit te bedien.  Daar is selfs ouer kragstasies hier of in die buiteland waar dit gereeld gediens word, wat steeds in ‘n goeie werkende toestand is.   Die geheim lê om kragstasies te onderhou en nie te verwaarloos nie.    Persone aangestel onder die vaandels van swart bemagtiging en regstellende aksies, demp die ware toedrag van sake.     Die verantwoordelike persone in topposisies wat opdragte gegee het om geen onderhoud op kragstasies te doen nie, behoort van sabotasie en terrorime aangekla en vervolg te word.     

Werkers in kragstasies wat gerieflik of in opdrag verkeerde knoppies druk, of nie weet hoe om kragstasies te diens nie, moet aangekla word van sabotasie en onmiddellik die diens verlaat.   Hulle hoort nie daar as hulle nie die werk kan doen nie.   Indien hul jare indiens van Eskom is en nou nog nie weet hoe om toerusting skoon te maak of te vervang nie, sal hulle dit nooit aanleer nie.

Onwettige konneksies, wanbetalers en slegte skuld

Daar word heelwat onwettige krag konneksies gebruik,  waarvoor nie betaal word nie, wat afgeskakel behoort te word.   Die bewyse is daar hoe daar onwettiges land instroom en krag vanaf munisipale en ander strukture steel.     Grense moet beter bestuur en beheer word.   Miljoene onwettiges wat die land instroom, die informele grondgebiede beset het almal lande van oorsprong en hoort in hul eie lande.  Indien enige van ons in SA besoeke aan hul lande of oorsee bring, moet ons vir alles, behuising, krag en water betaal.   Niemand kry niks gratis nie.

Nog verdere bewyse is hoe daar te maklik slegte skuld gemaak word deur munisipaliteite, soos Soweto onder andere,  waar Eskom dit net te maklik en gereeld afskryf.   Dis onaanvaarbaar, en word daar teen die res van die land se betalers gediskrimineer.   Omdat die res van die bevolking ekstra, veral met verhogings, daarvoor moet betaal.   Dit is sabotasie, diefstal en korrupsie.

Munisipale bestuurders en raadslede wat krag van Eskom op skuld aanbied, moet dit uit hul eie sakke betaal en voorbeelde moet gemaak word.   Wanbetalers moet nie die gebruik van elektrisiteit geniet nie.   Dorpe en gebiede wat op skuld leef en alles gratis wil ontvang, moet met hul eie aksies saamleef – geen krag.     Wanbetalers moet eenvoudig gestraf word want diefstal bly diefstal, dit is sabotasie aan die ekonomie.   Dis hulle wat ons ander skade berokken en vernietig.

Niemand kan na Spar, Kentucky,  Checkers of Pick en Pay gaan en aankope op skuld doen nie.   Eskom en munisipaliteite moet dit eerstens nie toelaat nie.

Dit is lankal tyd die regering, parlementslede, opposisies en politici steek hand in eie boesem en raak ontslae van al die diskriminerende wetgewings,  swart bemagtigers, diskriminasie, rassisme, misdaad, korrupsie, sabotasie en verrotting op alle vlakke van regering en staatsentiteite.   Ministers moet hul werk doen.

Met die regte aanstellings in plek, sonder swart bemagtiging, sal dit eenvoudig opklaar en verbeter.  Die ongure weerstoestande van rassisme en diskriminasie teenoor minderhede hang soos ‘n swart lamfer oor die land.  Dit word daagliks toegepas in Suid-Afrika, want dit pas diegene wat dit ingestel het.  Dis menseregte wat geskend word – dit is teen internasionale wetgewings om teen minderhede te diskrimineer oor hul blankes is.

*

Misdaad, korrupsie, sabotasie, sindikate, kapings, guptas

Eskom gaan vir dekades gebukkend onder misdaad probleme, sabotasies, sindikate, guptas, bedrog, wat beheer uitoefen, omkoopgeld asook tenderprosedures, en almal is in lyn met swart bemagtiging.   Die vals vlag arm agtergeblewenes.  Topbestuur moenie aanhoudend wegkruip en swart bemagtigers alleen beskuldig as dit juis hulle is wat die aanstellings gedoen het nie.

Geen onderhoud op kragstasies

Die belangrikste is die onderhoud wat nooit op kragstasies uitgevoer word nie, is die grootste probleem en die aanstelling van diskriminerende werkers wat nie wil of kan werk nie.  Hoe is dit moontlik dat daar geen onderhoud of so min as moontlik onderhoud gedoen word op kragstasies en verwag dat alles goed sal afloop?

Eskom, ander staatsentiteite asook alle vlakke van regerings, munisipaliteite, myne, rioolaanlegte word al vir jare gebruik om aanstellings te doen waar daar daagliks diskriminasie en rassisme plaasvind.  So word alles eenvoudig vernietig en geen diens word gelewer nie.      Topbestuur sien mos wat in 30 jaar gebeur by maatskappye indien hul onbevoegdes en swart bemagtigers aanstel wat nie die werk kan uitvoer nie.

In bykans 30 jaar kon elkeen van hierdie regstellende aksies, die diskriminerende aanstellings hulself al geleer het hoe om die nodige onderhoud te doen of selfs te kwalifiseer in ‘n rigting waar hulle wil wees.  Dis 30 jaar later en steeds word swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewing gebruik om die land se ekonomie onder vernietiging te hou.  Steeds word misdadigers toegelaat om dit aan die land aan te doen.

Enige land wat so afgebreek word, gaan moeilik weer herbou en opgebou word.  Dis nie die sous werd dat net sekere top posisies baat op hoë vlak vind en alles wil inpalm nie.

Swart bemagtiging is ongrondwetlik, diskrimineer en rassisme

Swart bemagtiging is en bly ongrondwetlike en diskriminerende wetgewing wat rassisties op alle vlakke van regering, staatsentiteite en besighede van toepassing is.   Dit moet met alle mag uitgeroei en van die wetboeke geskrap word.

Daar is heelwat regerings en lande wat die huidige SA regering hierin steun, het waarskynlik dieselfde ooreenkomste onderteken en is hul besig met dieselfde onderduimse magspeletjies.  Dit is skending van menseregte van elke blanke in SA.

Ironies genoeg, beide die ANC en vorige regering het albei die internasionale ooreenkomste onderteken om nie teen ander rasse te diskrimineer nie, tog doen hulle dit 110% en die VN laat dit toe dat daar teen minderhede gediskrimineer word.

Regerings, besighede en organisasies, plaaslik en oorsee steun die SA regering hierin.      Die SA Parlement, ANC en liberale blanke Afrikaners, voer diskriminasie met passie sedert 1994 uit net om hulself te bevoordeel.

Hul hele doelwit is net om ontslae te raak van die Boere en konserwatiewe Afrikaners sodat minderheidsvolke nooit enige ekonomiese groei kan verkry nie.   In die proses takel hul daarmee eiehandig die land se ekonomie af.  Met die opbreek en afbreek van besighede, skending van menseregte, skort daar dan niks aan hul vermoëns nie en pas dit hul rewolusionêre leefstyl.   Daarom gebruik hul soms die massas om hul rewolusies uit te voer, tog is dit hierdie massas wat armsalig bly.

Aan die einde van die dag skiet die parlementslede en bestuurders hul eie mense, veral die armes in hul voete en kan nie  groei toon nie.

2015 Oorlogkamers

Die oorlogkamer van Eskom is op vlak een regering in 2015 in parlement begin.   Daarna het ‘n tweede op niks uitgeloop nie omdat daar glo teveel teenstrydighede van verskillende misdade, sabotasie en sindikate is wat alles wil beheer.   Oorlogkamers is nie die reddingsboeie nie.   Die oorlogkamer gaan geen water, krag, stoof, yskas of voedsel op tafels bring nie.

Geen oorlogkamer in ‘n kragstasie gaan onderhoud op toerusting kan toepas nie.   Werkers wat onbevoegd is, sal dit nooit kan of wil doen nie.   Hulle word betaal daarvoor wat hulle nou doen , naamlik om te breek en te verniel.

Daar moet ontslae geraak word van bedrog, korrupsie, misdaad, sindikate en massa sabotasies wat deur betrokke amptenare, hul vriende en families gepleeg word.   Kla mense aan wat misdadigers is.   Indien publiek steel uit ‘n winkel, word hul gevang en aangekla.  Waarom nie met Eskom en ander besighede nie?

Die belangrikste feite is – raak ontslae van diskriminerende wetgewings – dit skend menseregte.  Rassisme en diskriminasie op die onderskeie werksbanke, wat nie die krag gaan voorsien aan die land nie.  Dit is swart bemagtigers wat aangestel is, wat nie die werk of spesifiek onderhoud op kragstasies kan uitvoer nie, breek en verwoes, hulle doen geen onderhoud nie.

Dit geld ook ander regeringsvlakke soos onbevoegdes by munisipaliteite, rioolwerke, hospitale ensovoorts.   Rioolwerke waar rou riool uitloop in riviere en damme, besoedel vars water en vernietig die omgewing, plante en mense.   Sekere rasse wat aangestel is weens die kleur van hul vel sal altyd doen wat hulle doen en waarvoor hulle aangestel is.   Oorlogkamers gaan dit nooit herstel nie.

Wetgewing wat diskrimineer moet verdwyn.

Enige oorlogkamer wat ingestel gaan word, gaan geen impak hê indien daar so teen minderhede of  BLANKES gediskrimineer word nie.    Bestuurders, organisasies, besighede en maatskappye wat swart bemagtiging steun, skiet hulself in die voet hiermee.

*

*

*

*

Bronne

https://www.investopedia.com/articles/investing/092915/5-countries-produce-most-carbon-dioxide-co2.asp

https://www.nedbankprivatewealth.co.za/content/private-wealth-sa/south-africa/en/info/electricity-green-is-the-new-gold.html

2022

https://www.ecr.co.za/news/news/gordhan—eskom-to-set-up-war-rooms-to-tackle-crisis/

*

VERWANTE INLIGTING

Oorlogkamer van Eskom 2014

Eskom – Ramaphosa 2019

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Eskom  –  Soweto (outstanding)

Eskom  – Soweto –  onwettige elektrisiteit

Eskom blitse finansiële verliese

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

KAPINGS – CAPTURES

Damage state capture

State capture –  Zondo commission  – Molefe  –   Gigaba  –   Guptas

State capture –  Ramaphosa

SA Staatskaping en Eskom

Eskom –  Sabotasie  – belastingbetalers

Eskom –  housing –  Hostelle

Eskom : corruption (executives)

OSF-SA (George Soros)

Nigel Farage exposes George Soros – OSF

Africa Check and funding – South Africa – Africa – OSF.SA George Soros and others

Cato Institute and Koch Brothers (Muckety)

Ooreenkomste – Agreements

OPEN SOCIETY: SOROS FUNDING

Anarchy in South Africa

Soros and Ramaphosa

George Soros  –  OSF.SA   –  FW stigting  – Grondeise: 1994

Sabotage inside Eskom 2020 report

SA Parliament Eskom 2 September 2020

Eskom  – Koeberg

Glencore

Eskom –  Koketso Choma  – Matshela Koko

Mislukte Suid-Afrika –  SA Failed

Eskom services 2023

Eskom dienste 2023

Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022  –  Eskom

Zondo  –  Barbara Hogan  –  Gordhan  – Zuma  – Guptas

Eskom  –  Oracle

10 gedagtes oor “Rassistiese Eskom oorlogkamers”

Lewer kommentaar