*
Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het. (Griggs het gepubliseer)
Die publikasie is gepubliseer voor die finale artikels van die Raad by parlement ingedien is asook alle ander betrokkenes. In die finale artikel van die Volkstaatraad is aanbeveel dat ons ‘n provinsie verkry in die gebiede waar ons ‘n meerderheid is en ook selfbeskikking soos elke volk daardie internasionale reg het om uit te oefen. Dit word internasionaal gedoen. Gebiede wat aan ‘n volk behoort, verander nie, wat joune is is en bly steeds joune. Ons kan nie aanspraak maak op ander volke se grondgebiede nie. Dis in Hansards beskikbaar.

*
Lees Griggs se publikasie. Die finale verslag van die Volkstaatraad is ook beskikbaar op internet.
Ondersoeke het getoon dat die gebiede wat ondersoek is, duidelik die ou Boere Republieke aangewys het waar die meerderheid volkslede woonagtig is. Dit behoort herstel te word soos wat dit in 1902 was voordat die Vredesverdrag afgedwing is en die Republieke deel geword het van die Unie van Suid-Afrika.
*
Die ondersoeke wat gedoen was en publikasie dui ook die gebiede aan, hierdie is almal Boere republieke en geen AFRIKANER grondgebiede nie.
Publikasie oor Selfbeskikking deur Griggs
*
Opinies
Om ‘n Boer of Afrikaner of Zoeloe te word.
Dit beteken nie as iemand Zoeloe of Afrikaans magtig is, hulle verander oornag in ‘n Zoeloe of Afrikaner of Boer nie. Dis nie hoe dit werk nie.
Ingonyama trust bestaan uit verskillende gebiede, slegs vir Zoeloes, so het Xhosa ook gebiede asook Khoi san die Richtersveld en baie ander gebiede – na 1994 geëis onder grondeise. Hulle het nie onafhanklikheid nie, maar val onder anc regering en wetgewing van kommunale regte.
Na 1994 het al die gebiede CPA of Trustgebiede geword onder nuwe wetgewing, om aan te pas by hulle omstandighede. Tuislande / Reservate en Kroongebiede het steeds na 1994 behoue gebly en dit het nog nooit aan enige Boer behoort nie. Tuislande was almal besette grondgebiede, waar swartes uit bo- of middel Afrika oorneem het.
Lees die 1910 grondwet waarin dit omskryf is. Neem kennis, ons as Boere het geen reg op die ou Tuislande / Reservate of Kroongebiede nie. Dit is omgekeerd dieselfde wat geld vir hierdie ander volke ook. Vreemdelinge hoort in hul eie lande waar hulle vandaan kom. Tuislande en Reservate is almal besette grondgebiede voor 1900.
*
VEELRASSIGHEID (MULTI-KULTUUR)
Hierdie ander volke stel nie in onafhanklikheid belang nie, anders sou hulle dit verkry het tydens die Verwoerd era of selfs daarna. Selfs na 1994 word al hierdie gebiede en selfs meer opgeëis, onder grondeise wetgewing of geregistreer onder die Trust en CPA (kommunaal) wetgewings. Hierdie ander etniese groepe steun ook swart bemagtiging en regstellende aksie (wetgewings), wat teen Boere diskrimineer.
*
Lees ‘n opsomming van sekere van die artikels:
Enige ander volk kan onafhanklikheid in elk geval steeds kry, dis ‘n internasionale reg om dit te kry. Niemand staan in hul pad nie en die ANC of EFF of DA kan dit nie afkeur of goedkeur nie, dis nie hulle wat dit goedkeur nie. Dit word internasionaal gedoen.
Myns insiens, is die erns van die saak hoog prioriteit beskou by die lede van die Volkstaatraad wat saamgestem het met die finale aanbevelings. Griggs het dit gepubliseer. Ons moet ophou verskoning te soek om nie ons vryheid te verkry nie, want daar is baie wat klein verskonings uitdink net om te fokus op die hele land. Ons kan nie die hele land vir ons vat nie, want dit het nog nooit aan ons behoort nie. Dit geld vir ander volke ook.
Volgens hierdie artikel is ons reeds in die meerderheid en moet ons die meerderheid van ons eie volkslede spesifiek in die gebiede uitbrei, op alle terreine, nie net boerderye nie. Die Akkoord wat geteken is in 1994 , het reeds ‘n mandaat bevat. Hoekom die wiel van vooraf ontwerp as dit klaar daar is – ons moet dom wees om dit nie te gebruik nie.
Sodra dit gebeur, en ons is nog meer en baie nader aan mekaar, kan ons mekaar beter op alle terreine steun en beter netwerke skep, selfs wegkom onder radar uit met swart bemagtiging waar ons mense ekonomies ontmagtig word. Selfs op munisipale vlakke asook skole en universiteite, wat reeds bestaan, wat voor 1994 geskep is deur ons voorgeslagte, gaan beter baat vind by so ‘n gebied(e). Let wel, daar is meer as een so ‘n gebied.
Dis tyd om onsself ekonomies te bemagtig, net soos ons dit voor 1994 gedoen het, sonder die steun van regering. Ons kan direk verkoop en aankoop en mekaar op alle terreine steun. Selfs en veral boerderye, waar ons direk van boere kan aankoop en bemark aan ons eie mense.
Die regering , met hul verskillende rassistiese en diskriminerende wetgewings voel niks vir ons nie. Swart bemagtiging is besig om ons totaal en al te vernietig. Sodra besighede beter floreer, werkskepping stimuleer asook bemarking in en onder ons eie volkslede, sal ons ‘n ekonomie besit wat groei. Dit versterk ons hand tot ons eie ekonomie in spesifieke gebiede, waar ons reeds meerderhede is.
Moenie politici glo wat beweer ons is nie in meerderheid nie, ons is wel. En die Volkstaatraad se bevindinge sowel aanbevelings, is duidelik hieroor waar ons in die meerderheid is. Die Volkstaatraad het destyds vir jare hierdie studies gedoen en selfs internasionale verteenwoordigers was hierby betrokke in die gebiede. Hierdie gebiede, waar ons reeds lankal in meerderheid is, is nooit vorentoe geneem tot op internasionale vlak nie deur politici nie. Intussen het hierdie politieke party (VF) verander na multi-kultuur party, wat hulself uit die bus gestamp het om vir vryheid en die skending van menseregte vir ons volk op te staan.
*
Hoekom dit nooit verder gegaan het nie, sal nugter alleen weet, en kan elkeen hul eie opinie vorm – en eie belang staan heel bo-aan geskryf. Hier is ons saak probeer sink waarop ons ‘n reg het om dit verder te neem. Die ANC regering, sowel EFF en ander weet lankal van ons saak hiervoor, want baie het met die Volkstaatraad se artikels ingesit – dus dra hulle kennis daarvan.
Dit was destyds die VF wat daarmee vertrou is, maar hulle het later verkies om multi-kultuur te word en dus verloor hul die mandaat en akkoord, wat nie van ons vervreem kan word nie. Die aanbevelings is nie teruggevoer nie en ook nooit verder geneem nie. Die Akkoord is onder die ou grondwet (tussentydse regering) verkry en onderteken en nie die 1996 Grondwet nie. Daar was verskeie internasionale verteenwoordigers hierby betrokke en was dit nie net die 3 partye nie.
Ander etniese volke het onderhandel in die vorm van Trustgebiede of CPAs waarmee hul rojaal vergoed is in die 25 jaar. CPAs beteken grondeise wat in plek gekom het, waar hul baie finansies uit die staatskas ontvang het, maar nie net geld nie, ook saad, implemente en diere. Daar is 8840 tradisionele leiers en nie een is deel van ons nie en ons kultuur en identiteit verskil hemelsbreed met hulle. Elkeen voer hul eie bestaan en kan die khoisan volke nie oor die zoeloevolke probeer heers nie. Khoisan het verskeie tradisionele gebiede (CPA’s) gekry onder leiding van Thabo Mbeki.
*
Refer to the publication published regarding self-determination in 1995 regarding Self-determination and Volkstaat – Proposed areas – Richards A Griggs.
*
HISTORY
Previously there were agreements on the table between Boer leaders and the Zulu leaders.
Retief was not the only one that agreed on land. No chiefman bought any land in any case, they all came from the middle African and western parts of the continent.
*
Die geskiedenis van die Trekboere bewys daar was heelwat handelsbetrekkinge / ooreenkomste/ verdrae wat aangegaan is, tussen ons voorouers en swart stamme wat na die Mfecane begin vestig het. Ooreenkomste het in die vorm van ruil transaksies ontstaan vir dienste gelewer van een party wat betaal is in die vorm van grond deur die ander party. Hierdie grondgebiede was grotendeels nie bewoon nie.
Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)
*
*
Neem ook kennis dat die huidige Trustgebiede, voorheen bekend as Tuislande ook in ag geneem is, waar tradisionele gebiede of reservate bestaan. Dit dien verder vermeld te word dat alle TUISLANDE nie ophou bestaan het nie, maar slegs verander het in “naam” na Trustgebiede en ook toepaslike wetgewing.
*
Die Ingonyama Trust was voorheen die ou Zoeloe tuislande, slegs vir die Zoeloevolk is en so het al die ander gevolg.
Zulu people – Ingonyama Trustland
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
Traditional leaders South Africa: 8840
Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget
Khoi en San het ook na 1994 Trustgebiede gekry, sowel grondeise via die CPA (kommunale regte) wetgewing.
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
*
read more: or at facebook
http://bit.ly/2mSwVsH
*
Facebook – comments fields – all pages copied.
***
The concept of International organizations
*
State Recognition
***
read more / lees meer oor ons reg tot selfbeskikking
Self-determination – Boer – ANC-Mandela letter (1993)
Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)
Selfbeskikking – Self-determination
Ontwikkeling – vooruitgang: Selfbeskikking
Internasionale mensereg Artikel 17
*
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Ander etniese volke het onderhandel in die vorm van Trustgebiede of CPAs waarmee hul rojaal vergoed is in die 25 jaar. CPAs beteken grondeise wat in plek gekom het, waar hul baie finansies uit die staatskas ontvang het, maar nie net geld nie, ook saad, implemente en diere. Daar is 8840 tradisionele leiers en nie een is deel van ons nie en ons kultuur en identiteit verskil hemelsbreed met hulle. Elkeen voer hul eie bestaan en kan die khoisan volke nie oor die zoeloevolke probeer heers nie. Khoisan het verskeie tradisionele gebiede (CPA’s) gekry onder leiding van Thabo Mbeki. Refer to the publication published regarding self-determination in 1995 regarding Afrikaner and Boer Self-determination and Volkstaat – Proposed areas – Richards A Griggs. Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het. Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Hulle is ook nie grondloos soos hulle beweer nie.*Aanbevelings van gebiede gepubliseer 1995Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)Self-determination – OnafhanklikheidSelfbeskikkingsreg – VolkSelfbeskikking en Volkstaat […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] probleem om met ander lande ooreenkomste te bereik nie.Volkstaatraad – een van vele artikelsSelf-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)Ons word al vir 27 jaar hiervan weggekeer om ons doelwitte te bereik en is die onderdruktes met […]
LikeLike
[…] Daar is oplossings vir ons om hieruit te kom en dit is om ons gebiede wat ons sin is, ten volle onafhanklik (selfbeskikking) kry. Elke volk het die reg om oor hulself te regeer en sake te bestuur.International rights – Internasionale reg : Human Rights – MenseregteStatelessness – Violation of Human Rights and international crimesGenocide versus Self-determinationBoer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine OnafhanklikheidSelf-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993)Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993) Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord) Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) * Bredin Horner – VF+ South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] BOERE REPUBLIEKE SOOS IN 1902 Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] presies waar die Boere republieke is. Verwys ook na die tweede verslag aan die Parlement 1995.Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)Die Xhosa, Zoeloe, Khoi san en Griekwas het almal steeds hul aparte gebiede met elkeen hul eie […]
LikeLike
[…] en dit stem ooreen met die Hansards van Parlement, wat deur die 1994 Volkstaatraad gedoen is.Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)Onafhanklikheid van ‘n volkKodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersKennis is mag […]
LikeLike
[…] Daar is slegs een oplossing vir ons as Boere volk, om misdaad totaal en al te bekamp, ons menseregte skendings totaal en al terug te kry, die onderrig van Afrikaans as deel van ons bestaansreg en ook identiteit as die Boere volk en dit is Selfbeskikking waar volwaardige soewereine gebiede soos bepaal was deur die aanbevelings van die Volkstaatraad in 1995 en daarna in artikels wat aan die parlement voorgelê was. Alles word onder die ‘hand van afrikanerdom’ gedoen, terwyl die gebiede 100% Boere volksgebiede is. Dit bly Boere republieke en die grondgebiede is gekoop deur geld, bloed, tyd en ooreenkomste deur Boere en hul leiers.Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] In 1994 was daar ‘n ooreenkoms aangegaan, waarna dit ondersoek was en daardie aanbevelings is duidelik waar ons gebiede is (en selfs ander wat bygevoeg kan word. Volkstaatraad 1994 moes dit ondersoek.Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] the farmer in South AfricaHerstel van Boere republieke en Boere volkHerstel van Boere RepubliekeSelfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Wet op tradisionele Khoi San-leierskap en […]
LikeLike
[…] BOERE REPUBLIEKE SOOS IN 1902Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs) […]
LikeLike