Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder ‘n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in ‘n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou ‘n gat vir ‘n ander en jy kom self nooit uit daardie gat nie.  Alles wat die groepe inisieer om blankes vol stres te pomp, loop oor in goedgekeurde weldadige terreur protesoptogte – waartydens die polisie normaalweg alles van ‘n afstand aanskou of beskou.  Nou en dan word daar iemand in hegtenis geneem net om dieselfde dag vrygelaat te word.


Op 27 Maart 2017 verskyn ‘n artikel rakende grondbesettings in die Kaap.   Daar volg na 1994 ‘n hele paar sulke besettings en gebeurtenisse, maar wat maak hierdie een “spesiaal”?   Dis heel toevallig dat dit juis Soros was wat die Kodesa grondwetskrywery befonds het, wat ook hierin betrokke was – let op, is een van die finansiers, daar is ander ook.  Die hele agterhoede van finansiers wat by die “grondwet-kodesa-parlement” betrokke is, is ook hierby betrek.  Daar is nog ander vele sulke organisasies.  Asook die besoeke in Dakar waar hyself en Joe Slovo, saam met al die blanke liberaal verligtes, betrokke was – met Slabbert van Zyl as voortouleier.  Nou is dit weer hy of van sy seekatarm “poppies” wat besettings “bewerkstellig” om in lyn te kom met die Zimbabwe styl grondvergrype.   Die Kodesa “onderhandelinge” saam die Dakar was om heelwat “goedgelowige” blankes met ekstra skille op die ogies te besorg, dat hulle nie die kommunistiese aanslag kan sien aankom nie.  Daar was tot versoek dat swart bemagtiging moet plaasvind (198) teenoor blankes (nie ander minhderheidsvolkies nie).

Al hierdie terreurdade kom nogal ooreen met die in Europese lande en elders waar die spul poppe alles vernietig sover hul gedra word.   Let op, in Europa is daar heelwat “mans of jongmans” betrokke, hul dra die beste klere en skoene en is uitgereik met top selfone.

Plaaslik, skep Soros eers die Kommunistiese grondwet waar “kompensasie” ingeskryf is, en skielik stook hy dieselfde kommuniste (nugter alleen weet hoeveel immigrante is) op dat land gevat moet word sonder enige vergoeding.

Grondwetskrywers by Kodesa was ook befonds en hulle is diegene wat die “handpoppe” geword het van Soros en sy organisasies, sit vandag steeds in die parlement en van hulle praat Afrikaans soos ons ander.

Daar is heelwat blankes wat hulself klassieke liberales noem, wat die grondwet steun, wat “multi-kultureel” is (of vir minderheidsgroepe, nugter alleen weet watter minderheidsvolke dit is, want swart bemagtiging is slegs op Afrikaners, Boere en blankes gemik en ingestel, sowel kultuur en taal.  Interessant dat daar ook baie bekendmakings of eerder “inligting” uit die kampe van die klassiekes uitkom.

Daar is ook ‘n finansier wat die Marikana se slagoffers bygestaan en uitbetaal het – ook hier en in parlement se “digbundels van finansiers”.

Slagspreuke en liedere word teen blankes en veral Boere gemik om uit te wis.

***

Activists of George Soros’s globalist empire are operating in Cape Town, South Africa, to undermine the right of property ownership, in conjunction with the ANC in preparation of Zimbabwe-style landgrabs.    President Jacob Zuma has vowed to expropriate white-owned land without compensation, speaking in parliament on 9 February, for “radical economic transformation”, as FWM reported earlier.

Reclaim the City, a Soros-front, occupied two provincial government buildings on Friday in the hope of pressuring local authorities to hand out “affordable downtown accommodation” in Cape Town. But they draw no distinction between “affordable” and “free” housing.     Although the city of Cape Town often boasts about successful housing programs for the poor, the activists are hoping to exploit racial tension.    “[The] province, like the colonial and apartheid governments before it, has ensured that the beneficiaries of racial discrimination, who are mostly white people, continue to access, own and occupy our well-located public land.”

As part of the Soros-funded Ndifuna Ukwazi, landgrab activists are currently conducting an information war against property rights and ownership.   Soros’ surrogates are working worldwide to encourage violence and insurgency. But in Belarus, the government arrested rioters while in South Africa, the black Marxist ANC regime supports the Soros agenda.
http://freewestmedia.com/2017/03/27/soros-activists-promoting-landgrab-in-cape-town/

***

http://nu.org.za/

Hulle word befonds deur dieselfde “vleuels” van die Parlement  – en gaan lees gerus op wie het die “families van Marikana uitbetaal”

Hier is ‘n paar wat die groep befonds:
http://nu.org.za/funding/funders/

para1

para2

READ ALSO

Heelwat finansieringsorganisasies en selfs buitelandse regerings betrokke
Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Mandela and Soros

Radikale onteiening en GEWELD

Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika

Swart bemagtiging Wetgewing

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

George Soros & Ramaphosa

Soros and Ramaphosa

Communist Constitution

 

 

 

 

 

 

 

22 gedagtes oor “Soros bedrywig in Suid-Afrika”

  1. […] Lees gerus meer oor Soros en sy valse vlag demokrasie – wat maak of hy “demokrasie” voorstaan – hy is en bly ‘n jood.  Hy is een van die hoof befondsers in die Parlement, grondwet (wat so baie liberales steun), kodesa, idasa en veel meer (Open Society Foundation)  – die wat hul boekies by Cato Instituut uitgee, word ook deur Soros befonds. Soros bedrywig in Suid-Afrika […]

    Like

  2. […] Daar volg na 1994 ‘n hele paar sulke besettings en gebeurtenisse, maar wat maak hierdie een “spesiaal”?   Dis heel toevallig dat dit juis Soros was wat die Kodesa grondwetskrywery befonds het, wat ook hierin betrokke was – let op, is een van die finansiers, daar is ander ook.  Die hele agterhoede van finansiers wat by die “grondwet-kodesa-parlement” betrokke is, is ook hierby betrek.  Daar is nog ander vele sulke organisasies.     Soros, his agents and organisations are very very busy in South Africa. Soros bedrywig in Suid-Afrika […]

    Like

  3. […] Soros bedrywig in Suid-AfrikaSouth Africa has a bicameral Parliament (two Houses) supported by a joint administration. The National Assembly is the House directly elected by the voters, while the National Council of Provinces is elected by the provinces and represents them to ensure that provincial interests are taken into account in the national sphere of government. […]

    Like

Lewer kommentaar