Raw sewage into the Vaaldam

Die Vaalrivier behoort nie aan iemand spesifiek nie, maar miljoen kry water hiervandaan terwyl ander dit gebruik as ‘n ontspanning soos bootry of visvang.   Watter vis kan mens nog eet wat so gekontamineer is?  80% van die rioolnetwerke funksioneer nie behoorlik nie.  Wat maak munisipaliteite met inkomstes wat genereer word uit belastings?
Hoeveel informele sektore en veral immigrante en onwettiges,  is hier rondom ons stede wat ‘n nog groter las op ons sisteme plaas, waarvan die sekerlik 95% nie eers gekonnekteer is nie.  Waarheen gaan hulle riool?

Raw sewerage into the Vaal River at Pump station 10 making the water dangerous for human consumption. Emfuleni municipality at its best !!  Others are bad too.  South Africa is good at big liquid infrastructure projects. It’s not so good at maintaining plants and upgrading them. That’s why 80% of the country’s 824 treatment plants release polluted water.

READ PREVIOUS ARTICLES:

Pollution Vaaldam and rivers

Pollution Vaalriver – raw sewage

Sewage and other pollution: Vaaldam

Vaalriver / dam pollution / besoedeling

Vaaldam besoedeling/pollution

***

VIDEOS

No maintenance done on networks
The South African Human Rights Commission (SAHRC) has expressed its concern over sewerage spilling into the Vaal River.

***
BYKOMENDE FOTO’S EN INFRASTRUKTUUR WAT NIE WERK NIE

Geen onderhoud is op pompe gedoen nie , terwyl diegene wat die werk moet doen, groot salarisse ontvang.  No maintenance has been done for years at all those pumps.

Image result for Vaal River at Pump station 10  photo

Diere maak ook van die geleentheid gebruik om rou riool te vreet.

Related image

 

But water with sewage in it kills people and poisons crops. We don’t hear about the scale of the catastrophe, because someone dying from diarrhoea isn’t recorded as a death caused by a broken sewage plant.

 

Een gedagte oor “Raw sewage into the Vaaldam”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s