Inbreker-terroris doodgeskiet Grabouw

A 65 year old, Giel Fourie was released on bail of R 500 after being charged for the murder of a burglar in his home in Grabouw, Western Cape.    Well done to this man – he protected his own life and his family’s.   According to Giel, his wife and daughter were attacked by a man carrying a knife and after warning him four times to drop the knife, Giel opened fire on the burglar which ended up with his death. Giel was also stabbed in the arm during the attack.   Giel will appear in court again on 6 May 2019. Meanwhile a lawyer has offered her services for free if the case goes to trial.  Enige persoon mag hulself verdedig as hul lewe bedreig word en dis wat Giel gedoen het, sy en sy gesin se lewe was in gevaar.  As terroris nie ingebreek het en ander se lewens in gevaar kom stel het nie, het hy nog gelewe – misdadigers en terroriste moet pasop, dit geld weerskante toe.  Dis sy eie skuld dat hy dood is en nie andersom nie.

Image may contain: 1 person, standing


Enige persoon mag hulself verdedig as hul lewe bedreig word en dis wat Giel gedoen het, sy en sy gesin se lewe was in gevaar.  As terroris nie ingebreek het en ander se lewens in gevaar kom stel het nie, het hy nog gelewe – misdadigers en terroriste moet pasop, dit geld weerskante toe.  Dis sy eie skuld dat hy dood is.

Nadat ‘n terroris by hulle ingebreek het in hul huis in Grabouw, in die Wes-Kaap, is verskeie (4) waarskuwings aan die persoon gerig om sy mes neer te sit, het hy nie gehoor gegee en is doodgeskiet in die kombuis.

Giel Fourie het hom uit selfverdediging geskiet, want hy was self aangeval en in die arm met die mes gesteek.   Na die voorval, is Giel Fourie egter aangehou vir moord.  Later  in die hof verskyn en word R500 borg toegestaan.  Hy is 65 jaar oud.   Hy sal weer 6 Mei 2019 in die hof verskyn.

Die man bly ‘n held, sou nie reageer het nie kon dinge anders verloop het.  Daar is geen ander keuse om self te verdedig teen terroriste en misdadigers nie.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s