*
Hierdie aangeleentheid van dwelms, sindikate en laboratoriums in Suid-Afrika, selfs in Afrika, is ‘n groeiende en florerende besigheid wat die regerings regdeur die kontinent eerstens toelaat. Hulle laat toe dat daar nog meer mense, veral kinders en jeugdiges dwelmverslaafdes word sodat hulle afhanklik is van die voorsieners van dwelms. Hawens, veral Durban word genoem, word oral gebruik want dit is hul bronne van inkomste veral vir die sindikate en agente.

Die kuslyne van Afrika en Suid-Afrika is lank, waar daar heelwat geen hawens voorkom nie. Die kuslyne tussen lande, net soos die grense van Suid-Afrika en ander Afrika lande, is oop vir almal om te smokkel met dwelms, mense en laboratoriums. Dit is nie net Afrika kontinent nie, maar alle kontinente is op die lyste hiervan. Die minister van polisie in SA het ook spesifiek van Durban hawe gepraat. Meeste van hierdie vervaardigers, agente en verspreiders is gewapen.
Daar is en was nog altyd baie dwelmverslaafdes, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook op al die kontinente. Daar kan gesien word hoe dit vergroot en uitgebrei het, dat dit eerstens winsgewend is vir die eienaars en base wat daaragter sit om hulle deel van verslawing te doen om sodoende die bevolkings minder te maak. Suid-Afrika sowel ander Afrika lande, staan voor ernstige en toenemende krisisse van middelmisbruik en dwelmhandel.
Verskillende lande dien as ‘n groot plaaslike verbruikersmark en ‘n groeiende streeksentrum vir die vervaardiging en deurvoer van dwelms deur internasionale kartelle. Daar is nie geld vir voedsel of selfs voedselvervaardiging nie, maar daar is altyd genoeg geld om dwelms te gebruik en te misbruik. Klein hoewes en plase word aangewend omdat dit afgeleë is van bure of buurplase. Daar word nie ingemeng in buurmanskap nie, want vriendskappe word vermy. Heelwat immigrante word op hierdie veld gebruik as arbeiders om dwelms te vervaardig maar ook te versprei.
Die feit dat die hawens van Suid-Afrika hiervoor gebruik word, is nie net verregaande nie, maar dit is sindikate en kartelle wat elke gebied beheer en manipuleer. Durban hawe word spesifiek hiervoor aangewend. Byvoorbeeld, die Sinaloa-kartel (Cártel de Sinaloa) is ‘n groot transnasionale kriminele sindikaat en dwelmhandelorganisasie wat in Culiacán, Sinaloa, Meksiko, gesetel is. Die kartel spesialiseer in die smokkel van onwettige dwelms – insluitend fentaniel, metamfetamien, kokaïen, heroïen en dagga – hoofsaaklik na die Verenigde State, asook in geldwassery en afpersing. Dit bedryf netwerke oor verskeie Meksikaanse deelstate heen en ook internasionaal. Ná die arrestasie van leiers soos El Chapo en El Mayo (wat in Julie 2024 in Amerikaanse aanhouding geneem is), het die sindikaat ’n hewige interne faksieoorlog beleef tussen El Mayo se faksie en “Los Chapitos” (onder leiding van El Chapo se seuns), wat gelei het tot wydverspreide geweld en onstabiliteit, veral in Sinaloa.
https://www.youtube.com/watch?v=_6nZ7DXwzmc
Sindikate opereer groot in Suid-Afrika en dit word toegelaat onder die neuse van die owerhede en politici.
https://www.youtube.com/watch?v=4Kt0vKndjpQ&t=51s
*
DIT IS DIE REGERING VAN DIE LAND WAT IMMIGRANTE INLAAT OM VRYLIK TE DOEN WAT HULLE DOEN, OOK OM DWELMS TE VERVAARDIG EN TE VERSPREI
In Mei 2026 het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Valke ‘n massiewe metamfetamien- (tik-) dwelmlaboratorium, ter waarde van miljarde rande, op ‘n plaas (Gedeelte 45 van Brakspruit) naby Swartruggens in die provinsie Noordwes ontdek. Plaaseienaars het hul oorgegee – die vraag is, vir jare en jare is hierdie dwelms vervaardig, hoeveel mense se lewens is hierdeur vernietig en hoeveel ongelukke vind plaas as daar onder invloed van dwelms bestuur word.
Maroela media (foto)
Caxton
Laboratoriums in Suid-Afrika – volgens berigte is daar sover 11 gevind, waar is die ander, want verseker is dit nie al plekke waar daar dwelms vervaardig word nie.
https://www.enca.com/news-top-stories-videos/update-hawks-reveal-11-drug-labs-uncovered-across-sa
12.10.2026
Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het tydens onlangse operasies 11 vermoedelike dwelmvervaardigingslaboratoriums regoor Suid-Afrika ontdek, wat gelei het tot die arrestasie van meer as 30 verdagtes.
The Directorate for Priority Crime Investigation (Hawks) and the South African Police Service (SAPS) have uncovered 11 suspected drug manufacturing laboratories across South Africa in recent operations, resulting in the arrest of over 30 suspects.
WAAR IS DIE POLISIE DAT HULLE NIE HUL WERKSPLIGTE UITVOER NIE
Onlangse operasies het ‘n toenemende tendens uitgelig van grootskaalse laboratoriums – wat wissel in waarde van miljoene tot miljarde rande – wat gekoppel is aan internasionale en oorgrensnsindikate (insluitend burgers van Mexiko, Zimbabwe en Malawi), sowel as kleinskaalse residensiële opsette in townships soos Soweto.
Recent operations have highlighted an escalating trend of large-scale, multi-million to billion-rand labs tied to international and cross-border syndicates (including Mexican, Zimbabwean, and Malawian nationals) as well as localized residential setups in townships like Soweto.
https://www.youtube.com/watch?v=uOWUmH9kGRU
*
Kol. Ze-ev Krein is vier jaar lank bevelvoerder van die Suid-Afrikaanse Buro vir Dwelmhandhawing, maar sy loopbaan in wetstoepassing strek terug tot 2008. In dié tyd het hy gesien hoe sy land ’n hoofteiken word vir Meksikaanse kartelle wat metamfetamien wil vervaardig en smokkel. Die afgelope 10 jaar was daar ’n eksponensiële toename in die vervaardiging van metamfetamien. Groot klopjagte op laboratoriums in Suid-Afrika en Nigerië toon dat Afrika besig is om te verskuif van sy historiese rol as ’n roete vir dwelmsmokkelary na ’n basis vir die vervaardiging daarvan.
Volgens ramings deur die UNODC het Meksikaanse kartelle tussen 2015 en 2019 ongeveer $2,8 miljard verdien uit die wêreldwye handel in metamfetamien. In 2015 kon een kilogram Meksikaanse metamfetamien uit Nigerië – wat ongeveer $1,500 gekos het om te vervaardig – vir $150,000 op die Oos-Asiatiese mark verkoop word. Sindikate het metamfetamien in Afrika en Suid-Afrika vervaardig en dit daarna na Australië en Nieu-Seeland verskeep.
*
Col. Ze-ev Krein has been commander of the South African Narcotics Enforcement Bureau for nearly four years, but his career in law enforcement dates to 2008. In that time, he has seen his country become a prime target of Mexican cartels seeking to produce and traffic meth. There was an exponential rise in producing pmethamphetamine the last 10 years . Major laboratory busts in South Africa and Nigeria show that Africa is shifting from its historic role as a drug trafficking corridor into a production base
Between 2015 and 2019, Mexican cartels made approximately $2.8 billion in the global trade of methamphetamine, according to UNODC estimates. In 2015, one kilogram of Mexican meth from Nigeria, which cost about $1,500 to make, could fetch $150,000 in the East Asian market. Sindicates produced methamphetamine in Africa and South Africa, then shipped it to Australia and New Zealand .
*
*
*
*
*
DWELMS Beskikbare Hulplyne & Hulpbronne
Indien jy, of iemand wat jy ken, met middelmisbruik sukkel, is ondersteuning deur amptelike kanale beskikbaar:
SADAG (South African Depression and Anxiety Group):
0800 12 13 14
Suid-Afrikaanse Regering
SANCA (South African National Council on Alcoholism and Drug Dependence):
011 892 3829 (WhatsApp: 076 535 1701)
of hul 24-uur-hulplyn by 0861 472 622
Suid-Afrikaanse Polisiediens
Regeringsraamwerke: Gedetailleerde riglyne en raamwerke vir voorkoming in die gemeenskap word uiteengesit op die Suid-Afrikaanse Regering se portaal vir alkohol- en middelmisbruik. Bykomende maatskaplike konteks kan gevind word in hulpbronne soos Rehab Helper SA.
*
*
DRUGS Available Helplines & Resources
If you or someone you know is struggling with substance abuse, support is available through official channels:
SADAG (South African Depression and Anxiety Group):
0800 12 13 14
South African Government
SANCA (South African National Council on Alcoholism and Drug Dependence):
011 892 3829 (WhatsApp: 076 535 1701)
or their 24-hour line at 0861 472 622
South African Police Service
Government Frameworks: Detailed guidelines and community prevention frameworks are outlined via the South African Government Alcohol and Substance Abuse Portal. Additional societal context can be reviewed through resources like Rehab Helper SA.
*
*
*
*
*
Bronne en verwante artikels
Durban hawe 7 Junie 2026
https://www.sanews.gov.za/south-africa/multimillion-rand-drug-bust-durban-harbour
“In total, approximately 90 kilograms of suspected cocaine was seized. Based on an estimated value of R400 000 per kilogram, the drugs have an approximate street value of R36 million. No arrests have been made at this stage, and the matter remains under investigation.

Julie 2024
https://www.aljazeera.com/news/2024/7/20/four-arrested-in-multimillion-dollar-meth-lab-bust-in-south-africa
The biggest drug bust in South Africa’s history occurred in July 2024, when police raided a clandestine crystal methamphetamine laboratory on a farm in Groblersdal, Limpopo province.The laboratory was discovered on a farm in Groblersdal, a small town in Limpopo province in the northeast of the country, the police said in a statement on Saturday.
Oktober 2023
https://www.sanews.gov.za/south-africa/saps-leads-r70-million-drug-bust-durban-harbour
A multidisciplinary operation was conducted and 20 litre paint containers were seized. Inside, police found 200 blocks of cocaine worth R70 million,”
https://adf-magazine.com/2026/10/mexican-cartels-targeting-africa-as-meth-production-hub/
https://www.eurasiareview.com/21102026-mexican-cartels-targeting-africa-as-meth-production-hub/
*
Mensehandel – SA, Afrika en ander lande
Pretoria Druglords looters
SA Drug mulers
South Africa – trade of illicit drugs and trafficking
Yaganathan Pillay – Teddy Mafia (drugs)
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*