* Die artikel waarna verwys word, is gedurende 2012 geskryf wat nogal uitgestaan het om so 'n netelige sakie aan te spreek. Dit is 'n uitstekende opinie en gevolgtrekking, gestaaf met feite. Die Sensus volgens die skrywer is nie 'n koptelling nie. Die Sensus is ook nie 'n poging om die totale aantal inwoners van… Continue reading Wiskundeles SA Mathematic lesson
Kategorie: Wêreld & globalisme / World & globalism
Swart bemagtiging onderrokke
* Die onderrokke hang regtig baie lank en vuil uit, stinkend en verrot, wat heelwat burgers verblind omrede die geboue en projek aan Afrikaans gekoppel word. Nie aan die Boere volk nie. Net omdat dit in die naam van Afrikaans gebeur, beteken dit swart bemagtiging en regstellende aksie moet skitter aan sekere organisasies se… Continue reading Swart bemagtiging onderrokke
Kommunisme – OSF en ander
* Sosialisme, sionisme, kommunisme, bolshevisme, liberalisme loop hand aan hand, een hand was die ander een om hul eie geheime agenda uit te werk in 'n land waar daar gedurig mooi broodjies gebak word. Leiers op al hierdie gebiede het almal iets in gemeen - die eindresultaat: NWO. Die geheime agendae vir die… Continue reading Kommunisme – OSF en ander
Gehalte SA 2021 Quality
* Suid-Afrika is die sonskynland, die land van melk en heuning. Alhoewel daar verskillende stamme, kulture, tradisies, volke en nasies is wat mekaar behoort te verduur, gebeur dit nooit nie. Die vals vlag demokratiese regering wat moes toesien dat daar 'n embrio van demokrasie in 1994 gebore moes gewees het, het met meeste van die… Continue reading Gehalte SA 2021 Quality
Globale menseregte skendings wreedaardige skandale
* Welbekendes en onbekendes, deel in hierdie groot gedekte feesmaal van hul bloedige lewenskulture wat hul vir jare regoor alle kontinente, geniet. Moord orgies. Dit is bykans onmoontlik om dit te verwerk, veral die slagoffers en families. Die onmenslike dramas wat ontvou, die opbou van omstandighede buite die beheer van elke samelewing op elke kontinent… Continue reading Globale menseregte skendings wreedaardige skandale
Shepstone in Britse Kolonies
* Die Boere volk het nie in 1902 ophou bestaan toe hul hul vryheid verloor het nie en het ook nie saamgesmelt met die veelvolkige Afrikaners soos baie, soos veral Afrikaners en hul organisasies, dink nie. Nog minder het die Boere volk skielik Afrikaners geword nie. Ou kaarte vertel soms hul eie verhale maar… Continue reading Shepstone in Britse Kolonies
South Africa – National Party, AB-BB, Israel and apartheid
* During the second world war the future South African prime minister John Vorster was interned as a Nazi sympathiser. Three decades later he was being feted in Jerusalem. In the second part of his remarkable special report, Chris McGreal investigates the clandestine alliance between Israel and the apartheid regime, cemented with the ultimate gift… Continue reading South Africa – National Party, AB-BB, Israel and apartheid
Bard College New York, Soros
* Bard was founded as St. Stephen’s College in 1860, a time of national crisis. While we have no written records of the founders’ attitude toward the Civil War, a passage from the College’s 1943 catalogue applies also to the institution’s beginnings: “While the immediate demands in education are for the training of men for… Continue reading Bard College New York, Soros
Bard and St Stephen’s College
* Die geboue is redelik oud en ongelooflik mooi. Dit het as behuising vir studente gedien en hulle moes beslis geëerd gevoel het om hier te kon tuisgaan en met gemak te studeer. Some of this buildings and college was opened in 1891. Stone Row was built to serve as student residences of… Continue reading Bard and St Stephen’s College
Fairfax Seminary Hospitaal
* The Fairfax Seminary Hospital was a Union Hospital within the bounds of the defenses at Alexandria, and served many soldiers during the Civil War. The Virginia Seminary (as it is now known) was founded in 1823. During the early days of the Civil War, likely at the same time that Alexandria was being occupied… Continue reading Fairfax Seminary Hospitaal
SA KORRUPSIE – CORRUPTION
* Alle tipe van misdaad het hoogmode in Suid-Afrika geword en kom voor dat daar ook verskillende groepe en faksiegevegte is wat teen mekaar kompeteer. Dit is ook van toepassing op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat korrupsie en sindikate aanbetref om die hele land in die afgrond in te bestuur. Swart bemagtiging word… Continue reading SA KORRUPSIE – CORRUPTION
Atlantis (Richat) (Libië) (Afrika)
*Atlantis kom vir meeste van ons dalk as 'n legende of feëverhaal, wat aan iets, iemand, tydperke of eras gekoppel word, maar vir navorsers selfs is dit ver daarvandaan. Dit het bestaan, veral indien ou kaarte in diepte ondersoek word. Hierdie en ander woestyne, was nie altyd woestyne nie, daar word teveel aardse tekens agtergelaat… Continue reading Atlantis (Richat) (Libië) (Afrika)
Landbou, minerale en rykdom
* Biljoenêrs, multi-miljoenêrs, wêreldbekende ikone en regerings besit miljoene hektaars grond, maar veral landbougrond, groot kastele of wonings, besighede wat daarop uit is om die middelklas en armes van die publiek te manipuleer in 'n wurggreep om nie maklik te ontsnap nie. Daar word regdeur die spektrum, spesiale groot stede gebou om hierdie onderdane binne… Continue reading Landbou, minerale en rykdom
Rivierblindheid – Onchocerciasis
* Die siektestoestand, rivierblindheid of onchocerciasis word 100% deur 'n vlieg se byt wat oorsit en parasiete veroosaak wat wyd in Afrika, Yemen sowel as Suid-Amaerika voorkom. Dit tas die vel aan, maar veral oë, wat blindheid kan veroorsaak. Die vlieg kom nie normaal voor in Suid-Afrika nie, maar met toerisme is dit 'n skrale… Continue reading Rivierblindheid – Onchocerciasis
Die korruptes in Suid-Afrika
* Die voetspore van misdaad in Suid-Afrika, is wyd, redelik verspreid en ver gevorderd. Net soos dit hier in SA aan die gang is, loop dit ook oor kontinente en lande, veral regerings asook staatsentiteite en besighede wat oral 'n vinger in die misdaadkoek het. Hulle mag soms gesofistikeerd voorkom en kan nie maklik herplant… Continue reading Die korruptes in Suid-Afrika
Uraan in Namibië: Rossing
* Dit is nie net belangrik om ingelig te wees nie, maar interessant om te weet watter land, regering of besighede afkomstig van waar ookal, gemyn word in suidelike Afrika, spesifiek Namibië asook die res van Suid-Afrika. Alles word letterlik omgedolwe, meeste myne word ook nooit gerehabilieer nie, wat dodelik is vir enige land en… Continue reading Uraan in Namibië: Rossing
Afrika lande en groot moondhede
* Sekere leiers, regerings, politici sowel burgers van Afrika moet regop bly en fokus op hul eie lande en ontwikkelings. Bou lande self op met eie arbeid en mannekrag. Vergeet groot moondhede se dubbel stoele en agendae. Dit wat aan Afrika lande behoort, moet burgers hulself ten alle koste behou, beskerm, dis hul rykdomme,… Continue reading Afrika lande en groot moondhede
In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song
* Moorde gaan baie lank terug, tot 1994 en selfs voor 1994. Die minderheid Boere en -volk is 'n groot bedreiging vir die multi-kulturele en veelvolkige kommuniste en sioniste in die land. Die rewolusionêre politici kla steeds hulle het nie grond nie, maar brand eerder die land af. Hulle laat toe dat opruiendes gate in… Continue reading In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song
Kindervreter – Baby eater – Kindlifresser
* Die standbeeld is sowat 500 jaar gelede opgerig in die middel van Bern Switzerland en vorm deel van 'n interessante fontein. Daar is natuurlik heelwat teorieë beskikbaar en persone kan self hul afleiding maak op hierdie uitstaande en merkwaardige stad Bern se uitsonderlike fontein en beeld. Dit is beslis nie 'n lewendige fontein nie… Continue reading Kindervreter – Baby eater – Kindlifresser
Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies
* Burgers in Suid-Afrika, veral nasate van die Boere republieke, sal vinnig agterkom daar bestaan 'n Boere volk vir eeue wat nie net spekulasie is of was nie of dat argiewe lêers slegs in 'n droomwêreld bestaan nie. Hoe moeilik is dit om te verstaan dat enige land bestaan uit 'n verskeidenheid van volke, etnisiteite,… Continue reading Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies













