VSA se misdadigers in Eswatini

*

Hierdie is onderdagte besluite wat deur ‘n leier van een van die  grootste moondhede, VSA gemaak is.   Is hierdie groot moondhede dan bang vir die misdadigers wat hul tuis gekweek en gehuisves het, maar dan eerder op derde wêreldlande gaan uitboek soos groot rondloper muskiete.   Miljoene word deur die VSA betaal om van die misdadigers ontslae te raak en los te laat op die Suid-Afrikaanse buurlande se grensgebiede.  Dit is onaanvaarbaar en weer eens, ondeurdagte besluite.    Misdadigers stap oor na Suid-Afrika toe, nie baie moeilik nie.

EXPOSED: Eswatini secretly releasing United States (US) deportees at night to South Africa through informal border crossings after pocketing about R100million from Donald Trump administration, Loatian allegedly took flight to his home country.

*

Chomsavanh was een van vyf immigrante sonder enige bande met Eswatini wat in Julie 2025 per militêre vragvliegtuig daarheen gevlieg is kragtens die Trump-administrasie se derdeland-deportasieprogram.  Eswatini se grense, nes die ander is oop grense en hulle weet almal dit dat misdadigers vrye hande en voete het om hierdeur te gaan.

Die teenoorgestelde kan ook gebeur, Suid-Afrika kan ook ooreenkomste met al die VSA se buurlande aangaan om die ernstige misdadigers van SA in die buurlande van VSA te gaan ruil sodat hulle ook na hulle lande van oorsprong kan terugkeer.  Daar is geen waarborge dat dit sal gebeur nie.

Dit klink en voel eerder soos inmeng in Afrika aangeleenthede, nou is dit in die buurland Eswatini wat ‘n wortel van miljoene ontvang.  So was sekeres in die VSA hul hande in ‘n bloedkom.   Moenie vir een oomblik dink hierdie misdadiger gaan sy eie land gou bereik nie.   Dan is daar nog mense wat die snert glo ook, dat groot regerings miljoene rande belê in misdadigers om van hulle ontslae te raak.  Nou word dit mos ‘n Suid-Afrikaanse onwettige immigrante probleem.

Die redenasie is seker maar daar is soveel onwettige immigrante hier nog 10 of 1000 meer gaan nie ‘n groot verskil maak in die misdaad in Suid-Afrika nie.  Niemand weet in elk geval wie borg al die onwettiges in Suid-Afrika nie, verseker is dit ook OSF.SA en Cato Instituut wat in die VSA is.   Daar is GEEN waarborge dat al hierdie duisende misdadigers wat so op die grense van Suid-Afrika kom vakansie hou, nie oortredings in Suid-Afrika en ander lande begaan en in die massas verdwyn nie, met geen haan wat na hulle kraai nie.

Daar moet seker ‘n groot bedankingsbriefie aan hierdie spul gerig word vir die ernstige misdadigers vanuit die VSA en waarvoor die VSA miljoene dollars betaal, om op die grense van Suid-Afrika te kom uitspan.  Lui-lekker vakansies, wat op hierdie misdadigers wag.   Verseker 5 ster behandeling, dak oor die kop en 3 maaltye per dag met mediese sorg.

*

Geen misdadiger wat gebruik word, is goedkoop nie.  Die Eswatini-ooreenkoms: Eswatini het ingestem om tot 160 gedeporteerdes uit die VSA te aanvaar in ruil vir $5,1 miljoen (ongeveer R100 miljoen).

Chomsavanh, ‘n man van Laos wat deur die Amerikaanse administrasie onder Donald Trump in die Koninkryk van Eswatini “afgelaai” is, is na bewering in die geheim deur die koninkryk se regering vrygelaat en toegelaat om ‘n vlug vanuit Johannesburg te neem.

Chomsavanh en nog vier ander immigrante saam met wie hy na Eswatini gedeporteer is, is in die VSA aan ernstige misdade skuldig bevind, maar het reeds hul vonnisse uitgedien teen die tyd dat hulle na die Matsapha-gevangeniskompleks naby Eswatini se administratiewe hoofstad, Mbabane, gestuur is.

Baie kry tot geleerdheid in die tronk.   Sien Pieter Groenewald leer ook nou al die misdadigers, maar die slagoffers van misdaad verloor al die pad met geen einde in sig.

A total of 78 offenders graduated at Matsapha Correctional Centre (Maximum)  on Wednesday. This ceremony came after a GBV program facilitated by  Phumelela Project in partnership with SAFAID a non-profit entity aimed

https://web.facebook.com/HMCSEswatini/posts/a-total-of-78-offenders-graduated-at-matsapha-correctional-centre-maximum-on-wed/932093692299865/?_rdc=1&_rdr#

Die fasiliteit is bekend as die land se primêre maksimum-sekuriteitsgevangenis. Dit is strategies naby verskeie Suid-Afrikaanse grensposte geleë, insluitend die Oshoek-grenspos (Ngwenya) aan die westekant en Golela aan die suidekant, wat dit maklik bereikbaar maak vanaf die Suid-Afrikaanse grens.

The arrivals ​bring to 29 the number sent to ​the southern African country under a $5.1 million ⁠agreement that has been challenged by lawyers ​who say deportees are being detained despite having ​already served sentences for crimes committed in the United States.

https://www.sabcnews.com/sabcnews/eleven-more-trump-deportees-arrive-in-eswatini-from-the-us/

*

Volgens ‘n prokureur is Chomsavanh in ‘n vlugtelingkamp in Thailand gebore nadat sy ouers uit Laos gevlug het, en het sy gesin na die Verenigde State verhuis toe hy sewe jaar oud was.     Chomsavanh is een van ongeveer 500 immigrante wat sedert die aanvang van die “derdeland-program” verlede jaar vanuit die Verenigde State na Afrikalande gedeporteer is wat nie hul tuislande is nie; dit volgens die belangenegroepe Human Rights First en Refugees International, wat die deportasies monitor.   Ongeveer ‘n dosyn Afrikalande het gedeporteerdes uit die VSA aanvaar, sommige in ruil vir betalings van miljoene dollars. Eswatini, Afrika se laaste absolute monargie wat deur ‘n koning regeer word, is volgens die ooreenkoms tussen die lande $5,1 miljoen deur die Trump-administrasie betaal om gedeporteerdes te ontvang. Eswatini het tot dusver ongeveer 30 gedeporteerdes ontvang

*

Phone Chomsavanh, a Loatian man who was dumped by the United States (US) Donald Trump administration in the Kingdom of Eswatini has been secretly released allegedly, by the Kingdom’s Government and allowed to take a flight in Johannesburg.     Chomsavanh and the four other immigrants he was deported to Eswatini with were convicted of serious crimes in the U.S., but had served their sentences by the time they were sent to the Matsapha Correctional Complex near Eswatini’s administrative capital, Mbabane.    Chomsavanh was born in a refugee camp in Thailand after his parents fled Laos, and his family moved to the United States when he was 7, his lawyer said.   Chomsavanh is one of around 500 immigrants who have been deported from the United States to African countries that aren’t their home nations since the third-country program began last year, according to advocacy groups Human Rights First and Refugees International, which have been monitoring the deportations.   Around a dozen African countries have accepted third-country deportees from the U.S., some in exchange for millions of dollars in payments. Eswatini, which is Africa’s last absolute monarchy and is ruled by a king, was paid $5.1 million by the Trump administration to take deportees, according to the agreement between the countries. Eswatini has received around 30 deportees so far.

*

Luister hierna
LISTEN

Deported to Eswatini: Cambodian refugee questions controversial US policy Pheap Rom spent decades building a life in the United States, holding permanent resident status since 1985. But today, he finds himself detained in Eswatini, far from the country he once called home.

https://www.youtube.com/watch?v=7SiqOLjl7qs

Was dit die hele plan van die VSA dat hulle die ernstige misdadigers in sekere lande loslaat en kwansuis via deur ander lande teruggevlieg word.    Is dit ‘n plan om Suid-Afrika te destabiliseer en dit onregeerbaar en ‘n mislukte staat te maak?

To discuss this further, Peter Ndoro speaks to the Journalist who wrote the article, Zweli Dlamini, News Editor for at Swazi News

https://www.youtube.com/watch?v=DdP2riJdVEw

*

Chomsavanh was one of five immigrants with no ties to Eswatini who were flown there on a military cargo plane in July 2025 under the Trump administration’s third-country deportation program.   It was not cheap to do this, but real terrorists are never cheap. The Eswatini Agreement: Eswatini agreed to accept up to 160 third-country deportees from the U.S. in exchange for $5.1 million (roughly R100 million)

Bronne

https://swazilandnews.co.za/articles/39508

https://localchorus.com/ru/story/20261004-us-xcsrguhi

*

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

*

 

Laat 'n boodskap