*
Sowat 90 jaar gelede was dit moslems en palestynse christene wat hulle teengesit het teen die magte wat hul aangeval het, hul huise geplunder, met plofstof opgeblaas het. Dog was die aanvalle net te groot om terug te veg. Hul aanvallers en die wat die oorlog finansier het, was van ander lande afkomstig wat hulle as Palestina bewoners geteiken het. Daar was ander gelowe hier teenwoordig, nes enige land nie, wat nie net een volk en een geloof het nie. Nie net christene en moslems nie. Voor 1917 se Belfour verklaring, het hierdie provinsie, onder die Ottomans regering-Turkye, geval.

*
Rugstekery was aan die orde van die dag en ooreenkomste wat aangegaan is, het nie gerealiseer nie. Daar was eers ooreengekom op ander gebiede. Sommige groot moondhede het ander planne gehad om die streek wat ryk is aan olie en gas, vir hulself in te palm. Dit was nie die eerste keer dat dit gebeur nie. Daar was ook hulle wat soos die wat in Palestina gewoon het, gelyk het, selfs dieselfde taal gedeel het, maar nie geskroom het om saam die Britse en later Israel magte te staan nie. Ontwrigting, massas wat vermoor word met bomme en begrawe onder die puin, ander lede mate word eenvoudig afgeskiet asof hul ‘n behae het om mense uit te wis.
Lees meer oor die ooreenkoms …
Sykes-Picot Agreement Middle east Ottomans
*
Nie net was daar ontnugtering om te aanvaar wat met hulle gebeur nie, na bykans ‘n eeu is die uitwissing fel en presies. Daar is geen vryheid van beweging in die konsentrasiekampe nie. Baie reken dit nie as konsentrasiekampe nie, maar dit is beslis. Hoë mure met gesofistikeerde kameras, is opgerig om ongewenstes uit te hou uit gebiede wat Israel geannekseer het. Binne hierdie gebiede word duursame huise en wonings gebou. Die Palestina bewoners, hetsy christen, moslem of iets anders, is ingeperk en word daagliks met kamera’s dopgehou. Daar is ook beperkte voedsel, mediese voorrade en brandstofbeperkinge of geen. Alles word deur Israel beheer.
Daar is geen kans dat Palestina bewoners landuit kan vlug of selfs emigreer nie, want Israel beheer dit deur hulle militêre druk op die gemeenskappe toe te pas.
Israel imposes restrictions on the movement of Palestinians within the West Bank, and travel between it and the Gaza Strip, into East Jerusalem, Israel, and abroad. When travel permits are required by Israel, they are given through a lengthy, non-transparent and arbitrary bureaucratic process. Inside Jerusalem, Israel has installed checkpoints that cut the Palestinian neighborhoods on the other side of the Separation Barrier off from the rest of the city. This forces 140,000 Palestinian Jerusalemites to cross busy, crowded checkpoints in order to enter their own city. The Za’atara checkpoint between Nablus and Ramallah, which is staffed some of the time, and the Container checkpoint east of Abu Dis, which is always staffed. The traffic arteries, together with other checkpoints and roadblocks, direct all Palestinian traffic moving between the north and south of the West Bank into the roads that are controlled by these two checkpoints. The military has also installed iron gates at the entrances to the vast majority of West Bank villages, allowing it to isolate them within minutes and with minimal personnel.
To enforce the movement restrictions, Israel instituted a permit system that requires all Palestinian residents of the Occupied Territories to obtain a permit in order to enter Israel, East Jerusalem included, for any purpose whatsoever – including work, medical care and family visits. Palestinians must obtain a permit in order to transit through Israel for travel between the West Bank and Gaza Strip. As part of its blockade policy, Israel refuses to issue such permits to residents of Gaza, with rare exceptions.
https://www.btselem.org/freedom_of_movement
https://www.btselem.org/topic/freedom_of_movement
*
Vandag is daar verskillende hoë mure gebou reg rondom hulle, wat duur kamera toerusting bevat. Alles om kwansuis die moslems uit te hou uit hul gebiede wat hulle geannekseer het. Omdat daar nie net moslems woonagtig was in die gebied nie, hoe kan dit geglo word dat dit slegs teen moslems gemik was. Soveel mense waar daar nie van rekeningskap gegee word nie, is al vir 90 plus jaar, lewendig, vermink en dood, onder die bourommel en puin begrawe. Daar was heelwat dorpe en stede gebou, selfs antieke dorpe en stede is in al hierdie 90 jaar verwoes, platgevee deur plofstowwe en bomme. Hier was nie net christene wat in die land woonagtig was nie, selfs christelike kerke is in die proses verwoes.
BEELDMATERIAAL
Weer eens – daar was nie net moslems hier nie, daar was ander gelowe ook teenwoordig, ook christene. Hulle het geen vryheid van beweging nie, indien hul werk het, moet ‘n permit deur Israel uitgereik word. Agter 30 meter hoë mure en kamera sisteme om elkeen in hul eie hokkies gevange te hou. Voedsel en mediese voorraad is min of laag Net soos tydens die Anglo-Boere oorloë en veldslae gedurende 1900 waar die Boere volk se voorouers aangehou en opgepas is. Indien daar soveel mure gebou is met die kamera’s, waarom het hierdie mense geen vryheid van beweging nie?
“A land without a people, and a people without a land” is how the relationship between Palestine and the Jewish people was described by Christian writers in the 1800s. And the 20th-century history of the Middle East has largely been written through these eyes.
https://www.youtube.com/watch?v=QUCeQt8zg5o&t=245s
*
Konsentrasie kampe in Palestina
Oorloë het geen wenners – Wars have no winners
Volksmoord en etniese uitwissing
Oos-Afrika sionistiese voorstel
Besette dorpies van Israel in Palestina
Lifta in Palestina (Mei Naftoach)
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*