Alaska USA

*

Interessant hoe sake sowat 150 jaar gelede gelyk het tussen groot moondhede.    Daar is ‘n naelstring wat geknip is in tye van nood of nie.  Tog was Rusland (USSR) baie nader aan Amerika as wat hulle besef het.    Verwronge gesigte wat uit die wolke loer.

File:Relief map of USA Alaska.png

Satellite image of the Bering Strait. Russia is on the left while the USA is on the right. Between them are the

*

Alaska was tot 1867 deel van Rusland, waarna dit deur die Verenigde State van Amerika aangekoop is. Die verdrag is op 30 Maart 1867 onderteken, en die amptelike oordrag het op 18 Oktober 1867 plaasgevind. Die Verenigde State het die gebied (wat destyds “Russiese Amerika” genoem is) vir $7,2 miljoen (ongeveer twee sent per akker) gekoop. As gevolg van sy verlammende nederlaag teen Frankryk en Brittanje in die Krimoorlog, het Rusland dit oorweeg om Alaska aan die Verenigde State te verkoop. Dit sou help om sy ekonomie te laat herstel ná die finansiële verliese wat tydens die oorlog gely is.Op 9 April 1865 kom die Amerikaanse Burgeroorlog tot ‘n einde.

Die Western Union Company begin met die bou van ‘n telegraaflyn deur Kanada, Alaska en oor Siberië tot in Europa. Onder leiding van die entrepreneur Peter M. Collins het die planne voorsiening gemaak vir ‘n kabel wat byna uitsluitlik oor land sou loop, met slegs 50 myl se onderwaterkabel deur die Beringstraat.Die “Russian American Telegraph Expedition”, onder leiding van die beroemde wetenskaplike Robert Kennicott, het na Alaska gereis om ‘n opname van die land te doen.   Beringstraat is ‘n waterweg van sowat 82 kilometer (51 myl) breed wat die Beringsee (Stille Oseaan) met die Tsjoektsji-see (Arktiese Oseaan) verbind. Dit skei die Tsjoektsji-skiereiland in Rusland van die Seward-skiereiland in Alaska.

*

Alaska was part of Russia until 1867, when it was purchased by the United States of America. The treaty was signed on 30 March 1867, and the official transfer took place on October 18, 1867. The United States bought the territory (then called Russian America) for $7.2 million (about two cents per acre).

As a result of its crippling loss to France and Britain in the Crimean War, Russia reconsiders selling Alaska to the United States to help its economy rebound following the financial losses of the war.

The Civil War ends on 9 April 1865.

The Western Union Company started to build a telegraph line through Canada, Alaska and across Siberia into Europe. Under the direction of entrepreneur Peter M. Collins, plans call for the construction of almost entirely overland cable, with only 50 miles of underwater cable across the Bering Strait. The Russian American Telegraph Expedition, led by famed scientist Robert Kennicott, goes to Alaska to conduct a land survey.

https://onafhanklik.com/2019/08/17/99-leasehold-99-jaar-pag-stelsel/

https://en.wikipedia.org/wiki/File:Relief_map_of_USA_Alaska.png

https://en.wikipedia.org/wiki/Bering_Strait

Seward Alaska  -Whales by Brad Rich

The Bering Strait is an 82-kilometer-wide (51 miles) waterway that connects the Bering Sea (Pacific Ocean) to the Chukchi Sea (Arctic Ocean), separating the Chukchi Peninsula of Russia from the Seward Peninsula of Alaska

https://en.wikipedia.org/wiki/Cape_Prince_of_Wales

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

Laat 'n boodskap