GMO voedsel in Suid-Afrika


*

Daar is verskillende uitgangspunte wat handel oor betrokke produkte of sisteme wat as Geneties Gemodifiseerde Organismes (GMO’s) bekendstaan en kan onmoontlik nie as bruikbaar of vir die voortbestaan vir mense, diere en selfs die omgewing regverdig wees nie. Dit is beslis nie gesond vir die land nie. Op watter beginsels en wetgewings is hierdie GMO afgedwing op elkeen in die Republiek van Suid-Afrika. Daar is nie toetse wat in laboratoriums gedoen is om hierdie produkte op mense, diere en omgewing te toets voor dit aangeplant of selfs ge-oes word nie? GMO het lank voor 1990 in Suid-Afrika begin en is die vorige regering en organisasies, netso skuldig aan al hierdie gifstowwe wat so vrylik gebruik word. Om saad as slaansak te gebruik, dat dit jaarliks aangekoop moet word, is ‘n misdaad en euwel, daar sit meer hieragter.



Wat kan die gebruik daarvan regverdig omdat slegs ‘n handjievol “elites” hierdie produkte gebruik wat nadelige impak het op alles en veral gesondheidsprobleme vir veral jongmense en kinders/baba’s veroorsaak. Elke burger het net soveel reg vir voortbestaan as die elites wat hierdie gifstowwe op gewone mense laat uitvoer. Selfs die produkte wat uitgevoer word, word geraak wat weer die ekonomie van die land beïnvloed.

Dit help nie om swart bemagtigers die skuld te gee nie, want indien dit almal swart bemagtigers is, is hulle onderhewig aan Nasionale wetgewing. Selfs swart bemagtiging is ‘n ernstige misdaad teenoor elke blanke BOER in hierdie land.

Swart bemagtigers en die elite organisasies is skuldig aan moord en behoort hulle aangekla te word vir eksperimente wat hulle op almal in die land uitvoer, selfs hul produkte wat uitgevoer word.

Nuremberg codes … SA Constitution – Grondwet

Unesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code

Die vraag wat elkeen hulself moet afvra, waarom word al die gifstowwe mildadig gebruik in of op voedsel, om die diere, mense en omgewing te besoedel en moontlik siek te maak?

Sowat 50-60 jaar gelede is hierdie gifstowwe nie gebruik nie, waarom nou ? Soms is daar meer as een opinie waarvan alles aan die einde bymekaar uitkom as ‘n bose kringloop om die omgewing, mens en dier te vernietig.

Indien daar ‘n oormaat van die gifstowwe ingeneem word, is dit niks anders as stelselmatige vergiftiging in die openbaar nie.

Plaas ‘n bottel gif (wat met GMO gebruik word) voor elke elite wat hierby betrokke is en kyk of hulle dit sal sluk. DIT is en bly moord en volksmoorde wat gepleeg word. Die publiek moet alles insluk indien hulle nie self gewasse aanplant nie, want hulle beheer nie die landboukorporasies en organisasies nie, maar die “elite” beheer en manipuleer, van saad tot die toediening van gifstowwe. Die onderskeie lugbesoedelings vanuit vliegtuie wat neersak soos ‘n sagte giftige reën is verdere aanklagtes vanuit ons lugruim wat veronderstel is om skoon te wees.

Die sogenaamde 1996 grondwet van SA noem dat elkeen die reg tot lewe het, nie in siektestoestande moet voortbestaan sodat pharma, selfs medici, elites en landbou korporasies hulself daardeur verryk nie.
Sedert wanneer is die bewoners van enige land gevra of hulle goedkeuring verleen het tot die GMO gifstowwe se gebruik, nie net op land nie, maar ook uit vliegtuie wat bespuit word en alles vergif.

In die VSA is daar as voorbeeld reeds meer as 60% gebruike hiervan, maar met ander verwerkte produkte, kan dit baie hoër wees, want niemand weet of hierdie feite korrek weergegee word nie. Dieselfde geld vir elke ander land. Dit geld ook vir Suid-Afrika, waar daar net sekere produkte is wat geraak word.

Dit verspreiding word nie net die wind veroorsaak nie, maar plae en vliegtuie staan in die voorste gestoeltes wat daagliks aangewend word om alles te vergiftig. Indien produkte uitgevoer word dieselfde giftige produkte aan hulle verkoop. Is die invoerlande bewus wat aangaan in ander lande waarvandaan produkte verhandel word?

Daar is al vir jare heelwat bekende gifstowwe wat omtrent op en selfs binne-in alles gebruik word. Sommige plante neem die gifstowwe op en die ander vervaardigde stowwe uit sekere produkte, soos olies, bevat dus ook van die gifstowwe in sekere persentasies.

Aan die einde, kan dit die bye en ander goggas doodmaak wat juis natuurlik geskep is vir bestuiwing en voortplanting. Indien dit die geval is dat hierdie diere met opset vernietig word met die gebruik van hierdie stowwe, sal dit later ‘n nog groter invloed hê op die omgewing, die gesondheid van die mense en diere.

Oeste van BOERE en LANDBOUERS, dit wil sê, die markte sal begin verdwyn en voedseltekorte tot gevolg hê. Van hierdie gifstowwe bly redelik lank in die grond en met bestuiwings kan die gebruik van gifstowwe versprei na aangrensende BOERE of landbouers wat dit nie gebruik nie.

Selfs die opsetlike besoedeling uit die lug, bespuitings en ander metodes, het ‘n nog groter invloed, nie net op die BOERE en landbouers nie, maar op al ons waterstrome, riviere, kanale en damme. Hoe leef hierdie spul met hul gewetens saam of is geld so belangrik vir hulle? NIEMAND kan geld eendag saam hulle neem nie.


HOE VEILIG is voedsel in Afrika?

https://www.youtube.com/watch?v=U-9jIn0P9SA


Hierdie stowwe is moontlik in die verskillende vervaardigers se laboratoriums getoets wat dit aan die mense en diere aanrig, daarom gebruik hulle dit so mildadig, omdat hul ‘n einddoel het van vernietiging. Aan die einde word nie net een produk van die ‘besoedelde’ en siek stowwe gebruik nie, maar waarskynlik 5 of 10 of selfs meer per dag. Die hoeveelheid gifstof word vermeld as X is wat in of op ‘n produk mag wees weens gesondheidsredes. Dis waar ons as mense gevang word. Gebruik 10 van hierdie produkte en daardie X gifstof is 10 keer erger, hang net af hoeveel daarop of daarin is. Sou dit ‘n kind wees of ‘n kleiner postuur wat dit gebruik, is dit erger, want veral ‘n kind se liggaam is baie kleiner as ‘n volwassene. Dus is die teiken ook meer op die kind(ers) gerig.

Gifstowwe wat nie behoorlik afgewas (kan) word, skep altyd ‘n probleem. Dis die regering en landbou organisasies wat dit gebruik om kwansuis ‘n beter produk of meer geld in die sak te verkry. Dit is dan hierdie regering of landbou organisasies wat die produkte met opset besoedel, wat dit behoort te herstel voordat hulle daardie produk aan die mense en diere verkoop om te gebruik.

Dieselfde geld ook vir sekere produkte wat gebruik word in water, nie net in Suid-Afrika nie. Teveel fluried in water kan aan die einde ‘n gesondheidsrisiko inhou. Dit word direk in die bloedstroom ingeneem wat na die bene en tande ‘vervoer’, met nadelige gevolge.


*


2023 report – South Africa ranks among the top ten countries globally for adoption of GM crops. About 2.74 million hectares are dedicated to GM crop production each year. GM cotton, soybean and maize are commercialised in South Africa. South Africa’s cotton area is 100% GM, soybean production is 95% GM, and maize production is greater than 85% GM. These crops either have insect resistance or tolerance to herbicides, or both.

Research is needed to understand the potential impact of GM crops on ecological functions such as pollination, soil nutrient cycling, pest control by natural enemies.

https://www.sanbi.org/news/sanbi-publishes-south-africas-first-report-on-the-impacts-of-gmos-on-biodiversity/

GMO cultivation

https://agriorbit.com/quick-overview-of-gmos-in-south-africa/



*




On the one hand, people wrote: Genetically Modified Organisms (GMOs) are widespread in South Africa, with over 85% of maize and 95% of soybeans commercially cultivated being genetically modified. Any contamination to the other areas are 100% possible, due to wind and water. These items are widely present in everyday consumer staples like maize meal, cooking oils, and various processed foods.

Currently South Africa grows commercial crops that have been genetically modified, mainly for herbicide and insect tolerance. The crops are maize, cotton and soya.

Biowatch South Africa, an organisation interested in food security and biosafety in the country, reports that field trials have been carried out on genetically modified potatoes, wheat, canola, sugarcane, apple, eucalyptus, strawberry, sugar beet, tomato and sweet potato.

What about cross contimination by wind, birds or insects from other “clean areas”.?

https://www.krugerpark.co.za/krugerpark-times-2-6-genetically-modified-foods-19358.html

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com



*

Lewer kommentaar