*
Meegevoel word uitgespreek teenoor die verskillende bevolkings getref wat geliefdes verloor en selfs steeds vermis word. Hierdie is beslis ‘n hartseer dag, en selfs vorige rampe in die area sluit aan met wat hier gebeur het in die Himalaya gebergtes. Sympathy is expressed towards the various populations who have lost loved ones and are even still missing.
Die Gyirong-distrik in Nepal is een van die plekke wat moontlik die meeste geraak is. Nie dat daar nie ander laerliggende gebiede is wat nie ook erg deurgeloop het nie. Bykans alles is meegesleur en in oomblikke vernietig. Inderwaarheid is Nepal ‘n arm volk(e) wat hier bly, maar ook heelwat buitelandse besoekers is of dood of word steeds vermis. Dis nie die eerste of laaste keer wat so iets gebeur het nie. Dit is tragies, hartseer en wat gebeur het dat sneeugletsers met tyd en ook weens ander omstandighede, eenvoudig meegee en verbrokkel.
Of die oorsaak 100% natuurlik is of globale aardverwarming, sal niemand weet nie, want daar is verskillende opinies en kommentare in die media wat mens soms laat twyfel. Die grenspos van verskillende lande getuig dat die geboue baie laag gebou is wat na mening eerder hoër op moes gewees het, sowel wonings wat voorheen al weggespoel het. Waar is die vloedlyne in die berge of bestaan daar nie sulke navorsing nie en dat daar beter beskerming moes gewees het vir waarskuwings wat nie die mense bereik het nie.
Die onlangse massiewe rots en gletser-ineenstorting op die grens tussen China en Nepal het in die Lhende Khola (ook bekend as die Lhenderivier) geval, ‘n sytakstelsel wat in die Trishuli- en Bhote Koshi-riviernetwerke voed. Die rivier waarin dit geval het, hoër op, is nie veel bekend dat daar moontlik ander omstandighede ontwikkel het, wat veroorsaak het dat die stuk berg aggressief losgemaak is. Nadat die rotse en gletser ineengestort het, het dit ‘n hele paar minute geneem voordat dit die grenspos bereik het. Dit was nie net sekondes nie. Was daar genoeg waarskuwings uitgereik oor ‘n moontlike ramp, want dit kom voor of niemand bewus hiervan was nie.
Die Lhende Khola loop langs die bergagtige grens tussen Nepal en China se Tibet-streek en voed in die Bhote Koshi- en Trishuli-riviere. Satelliet beelde het getoon dat aansienlike gedeeltes van die onderste punt van die gletser op ‘n hoogte van ongeveer 5 200 meter (17 000 voet) weggebreek het, ongeveer 1 200 meter (3 900 voet) op die vallei-vloer geval het en rots en sediment versamel het soos dit geval het. Soos dit later gevloei het, het heelwat rotse en puin saagevloei wat in ‘n tipe van “tsuname” monster ontaard het.
Die gevolglike ys-rots en puin het die Lhenderivier in Tibet getref, ongeveer 20 km (12 myl) noordoos van die Nepal-China-grensoorgang. Die rotse, gemeng met ys en water het daarna tydelik ‘n natuurlike meer gevorm waar die rotse ‘n tipe van ‘keerwal’ gevorm het, wat later sekere gedeeltes oorspoel is. Puin het die rivier tydelik geblokkeer voordat die natuurlike dam meegegee het, wat ‘n kragtige vloed stroomaf vrygestel het op pad na laerliggende Nepal dorpies en nedersettings.
*
Dat die bou van paaie en damme deur China het moontlik ‘n groot rol gespeel het, is ookal genoem. Die metodes wat gebruik word om hierdie tipe van dam te bou, verg heelwat ingenieurswerke en ook moontlike plofstowwe, selfs die paaie wat na die projek gaan , word nie daarby uitgesluit nie.
(( Scientists have repeatedly warned that China‘s aggressive hydropower expansion and dam building in the fragile Himalayan region pose catastrophic environmental risks to downstream countries like Nepal, India, and Bangladesh. Geologists have raised severe alarms regarding projects like the massive Medog (Metok) Hydropower Project on the Yarlung Tsangpo River near the border, which is designed to be three times larger than the Three Gorges Dam. The China Geological Survey itself previously noted that building mega-infrastructure in highly active seismic zones with loose, weak terrain invites catastrophic slope collapses and earthquakes))
https://www.youtube.com/shorts/ZvFxaqriZVo
MEGA DAMS – CHINA IN TIBET AND NEPAL
Verskeie waarskuwings het op dowe ore geval, China het hul nie gesteur aan die feite op die grond nie. Word hierdie opsetlik gedoen sodat nog bevolkings kan uitsterf?
https://www.youtube.com/watch?v=lsyr6kKRuT4&t=37s
*
Dit was nie ‘n aardbewing soos aanvanklik aangekondig is nie. Dit was ‘n rots en sneeugletserstorting. Daar was gemeen dit wat geregistreer het (die storting van rots en gletser), was ‘n aardbewing. Niemand sal weet wat dit werklik was wat hierdie rots en gletser na benede laat val het nie.
https://www.youtube.com/watch?v=j57o8hHXNxw
Die meer wat niemand gebou het nie kan enige tyd meegee. Daar word beweer dat daar nog rampe kan volg uit hierdie tydelike meer wat gevorm is.
Rock and glacier ice failed high on Langtang Lirung, became an avalanche, picked up more material, entered the river system — and kept changing form downstream.
https://www.youtube.com/watch?v=x-_WGz3ydwY
*
Die Nepal natuurramp is nie net ‘n modderstorting wat plaasgevind het nie. Was daar ander redes vir hierdie ineenstorting? Hoe meer ure en persone kommentaar lewer of opinies gegee word en selfs getuienisse oplewer, hoe groter word dit dat daar dalk nie net globale aardverwarming aan die gang is nie. Moontlik kan aardverwarming wat almal weet nie regtig ‘n groot invloed tot gevolg het. Hoeveel weermanipulasie vind hier plaas?
Tsuname van modder, rots, ys en ander puin, word alles meegesleur.
https://www.youtube.com/watch?v=aXafo7QtRlU
Terwyl malende massa rotsstortings, gemeng met sneeu, bome en huise rondom van die geboue spoel, is daar hierdie foto wat uitstaan. Die mense is gered aan die einde, hul huis het nie meegesleur nie.
Luister na hierdie dame bekendgemaak het oor die hele situasie in Nepal. Dit is hartseer.
https://www.youtube.com/watch?v=9xTEVXjb7yw
Did China fail to warn Nepal during a crucial 45-minute window? Why did Beijing report only three deaths on the Tibetan side while censoring discussion at home?
A deadly wall of water, ice and mud tore through the Nepal-Tibet border, killing hundreds and leaving more than a thousand missing. The disaster struck a heavily developed corridor of tunnels, hydropower projects and construction sites, where tourists had filmed blasting and falling debris just days earlier.
*
CHINESE DAMS & SETTLEMENTS EXPOSED! Arnab Details How Beijing’s Border Construction Destabilized Nepal In a detailed breakdown on Republic Digital, Editor-in-Chief Arnab Goswami exposes the key reasons behind China’s role in triggering the catastrophic flash floods that devastated downstream communities in Nepal.
Arnab highlights heavy Chinese construction activities along the bank of the Lhende Khola river system, where extensive high-altitude drilling was carried out for weather monitoring stations and dams were constructed, unnaturally constricting the river channel. Additionally, the development of Xiaokang border settlements involved razing mountain slopes and forests to build permanent roads, markets, and municipal infrastructure in the most fragile zones of the Himalayas. Despite understanding the ecological risks of destabilizing this terrain, Beijing pushed ahead with intensive construction, creating severe environmental vulnerabilities that ultimately unleashed deadly downstream surges into Nepal.
https://www.youtube.com/watch?v=kgsYt_H9YSI
*
In a hard-hitting edition of “Arnab’s Lead,” Republic’s Editor-in-Chief Arnab Goswami details the four critical, documented warnings that Beijing ignored while constructing massive infrastructure in the fragile Himalayan terrain, directly leading to catastrophic flash floods across the Nepal-Tibet border region.
https://www.youtube.com/watch?v=vXhcAeVBZDY
*
The recent massive glacier collapse on the China-Nepal border fell into the Lhende Khola (also known as the Lhende River), a tributary system that feeds into the Trishuli and Bhote Koshi river systems. The Lhende Khola runs along the mountainous border between Nepal and China’s Tibet region and feeds into the Bhote Koshi and Trishuli rivers.
Satellite imagery showed that significant portions of the lower end of the glacier broke off at an altitude of about 5,200 meters (17,000 feet), fell about 1,200 meters (3,900 feet) to the valley floor, collecting rock and sediment as it fell. As it flowed later, it sawed off a large amount of rock and debris, forming a type of “tsunami” monster.
The resulting ice and debris hit the Lhende River in Tibet, about 20 km (12 mi) northeast of the Nepal-China border crossing. Debris temporarily blocked the river before the temporary natural dam gave way, releasing a powerful flood downstream.
After the rocks and glacier collapsed, it took several minutes for it to reach the border post.
*
On 26 August 2026, instruments (USA and Germany) detected a powerful signal in the mountains along the Nepal–Tibet border. It was first reported as a magnitude 4.4 earthquake. USGS later reversed that result: the reviewed signal came from a landslide so large that the moving mountain registered like a quake. Roughly 23 minutes after the seismic signal, a destructive wall of water, mud and boulders was reported in the Bhote Koshi river system.
AI
- Surface Area: The detached piece of ice covered nearly 50 acres (about 0.2 square kilometers).
- Width: Satellite analysis showed a gash between 2,000 and 3,000 feet wide (roughly 610 meters).
- Drop Height: The ice and rock broke off from an elevation of about 5,200 meters and fell 1.2 kilometers (1,200 meters) into the valley below
Hierdie gaan al vir dekades aan – kan dieselfde patroon dalk in Afrika ook waargeneem word met die grond wat geneem word veral vir mynprojekte, die bou van damme, pad en spoorlyne.
Wie is in beheer van die lughawens van Namibië en Mosambiek, selfs ander lande? Grondgrype gaan ook in Suid-Afrika aan, maar ook in die res van Afrika.
Luister wyd en kyk na hierdie beeldmateriaal wat gewys word. Die prentjie is angswekkend. Net omdat mense arm is, beteken dit hulle het nie ‘n reg tot lewe nie.
Mining and dam construction in the Tibetan plateau have further fuelled concerns in downstream countries.
*
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*