Oorloë het geen wenners – Wars have no winners

* Alles gaan vandag meestal oor geld, ekonomie en wie dit beheer.    Daar bestaan nie iets soos regverdigheid vir die skending van menseregte en lewens wat verwoes word nie.   Dit loop hand aan hand saam met resolusies, die misbruik van minderwaardige meerderhede loop oor in oorloë waar die bloed vloei.  Oorloë wat dae, dekades… Continue reading Oorloë het geen wenners – Wars have no winners

Wit leuens van Brittanje en ander lande

* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid.    Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is.  Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande

Oos-Afrika sionistiese voorstel

* Min lande en persone wêreldwyd weet dat daar in die verlede pogings aangewend was om Sionistiese state te skep reeds voor 1905,  maar nie as gevolg van die Belfour verklaring van 1917 nie.    Wat behels die Oos-Afrika Britse protektoraat se Sudan-Kenya-Uganda voorstel  en wie was daarby betrokke?   Net bietjie meer as 'n eeu… Continue reading Oos-Afrika sionistiese voorstel

Britse Mandaat oor Palestina

* Dit is eenvoudig onmenslik wreed en barbaars, wat grens aan terrorisme en oorlogsdade, die afgryslike en dodelike skending van menseregte van verskillende volke in die land Palestina.    Die mandaat oor Palestina is aan Brittanje gegee, maar is dit werklik slegs Brittanje gewees?   Of is daar die alewige bondgenote hierby betrek gewees, want dit… Continue reading Britse Mandaat oor Palestina

Besette dorpies van Israel in Palestina

* Die Palestynse oorlog van Israel, Brittanje, Amerika, Frankryk en ander lande woed sterk voort - meer lande word en is hierby betrek.   Dit gaan veral oor Palestina bewoners, die grondgebied het heelwat gas en olie onder Gaza strook.   Voordat Israel soort van "onafhanklik" geword het in 1948,  het die voorgestelde kaart anders daaruitgesien.  Dit… Continue reading Besette dorpies van Israel in Palestina

Vernietigende oorlog in Palestina

* Palestina uitroepe - letterlik word alles vernietig.  Daar is nie net Moslems in die land nie, maar Jode sowel Christene wat al duur betaal het met hul lewens en aardsbesittings.  Wat sou gebeur het as dit enige van ons was wat dit alles moet meemaak wat die Palestina bewoners vandag deurmaak, veral besettings, die… Continue reading Vernietigende oorlog in Palestina

Lifta in Palestina (Mei Naftoach)

* Onder beheer van die Britse mandaat sedert 1920 tot datum, is daar meer as 530 Palestynse stede en dorpe gesloop in 'n poging om die Palestynse burgers se teenwoordigheid uit die land te vernietig.   Deur niemand anders as Brittanje en Israel, sowel ondersteunende lande van Amerika, Frankryk en ander lande, wat alles onder hulle… Continue reading Lifta in Palestina (Mei Naftoach)

Ruïnes in Palestina ..

* Daar is baie ou oorlog-vernielde geboue in Palestina, maar sommige geboue se stewige strukture staan uit soos 'n seer oog soos dit waargeneem word.   Israel en haar bondgenote het heelwat bomme en plofstowwe gebruik om die geskiedenis van 'n klein volkie te vernietig.   Die tekens van oorlog duidelik sigbaar nie net in geboue nie,… Continue reading Ruïnes in Palestina ..

Internasionale reg tot lewe

* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie.  Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word.  Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe

Volksmoord en etniese uitwissing

* Verskillende feite en realiteite is lankal reeds op die tafel, die werklikheid, realiteite en beeldmateriaal wat ons in ons huise en internet waarneem.   Tragiese gebeure wat hier afspeel en toegelaat word om plaas te vind.  Wie is volgende as Palestina totaal uitgewis is?    Israel en haar bondgenote bom alles wat in hul pad… Continue reading Volksmoord en etniese uitwissing