Dieselfde het in buurlande gebeur - Zimbabwe (Rhodesië) - en dieselfde pad word geloop. Daar is liberale regerings wêreldwyd, ook buurlande, wat dieselfde terreurdade steun en selfs finansier - regdeur die globale spektrum. Maar o wee, as die Suid-Afrikaanse leiers gekonfronteer word, dan word dit alles ontken dat daar martelings en moorde plaasvind. En dan… Continue reading Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994
Kategorie: Plaasaanvalle en moorde
Attacks/Killings 1-15 May 2019
Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie. Dink maar net daaraan. Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word. Wat het dit voorafgegaan? Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019
Killings and attacks – Plaas en ander moorde – aanvalle
13 Mei 2019 - 'n Bekende boer van die plaas Kapteinsdrift in die Angora-plaasdistrik buite Bonnievale, Tool Wessels (55), is wreedaardig gemartel en vermoor in 'n plaasaanval gisteraand. Sy vrou, Liezel, is tans in die waakeenheid van die Mediclinic in Worcester. Liezel is rekenmeester van Bonnievale Wines. Simpatie aan die familie en naasbestaandes. Serkte aan… Continue reading Killings and attacks – Plaas en ander moorde – aanvalle
Communism: Bolshevisme – Kalergi plan
* Richard Coundehove-Kalergi is in Tokio gebore. Sy pa was die Oostenryks-Hongaarse edelman en diplomaat Heinrich Coudenhove-Kalergi en sy ma was die Japannese Mitsuko Aoyama. Hy het sy kinderjare op 'n landgoed in Poběžovice in die Tsjeggiese Republiek deurgebring en ondanks die feit dat hy die grootste deel van sy lewe in die buiteland deurgebring… Continue reading Communism: Bolshevisme – Kalergi plan


